{"id":8124,"date":"2010-04-01T07:39:15","date_gmt":"2010-04-01T07:39:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8124"},"modified":"2010-04-01T07:39:15","modified_gmt":"2010-04-01T07:39:15","slug":"skiet-die-boer-aansoek-vandag-aangehoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8124","title":{"rendered":"&#8216;Skiet die boer&#8217;-aansoek vandag aangehoor"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die volgende in &#8216;n reeks uitdagings vir die lirieke &#8220;skiet die boer&#8221; sal vandag in die Hooggeregshof in Pretoria afspeel as AfriForum &#8216;n interdik teen die ANC-Jeugliga president, Julius Malema, aanvra om hom te keer om die liedjie te sing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema, wat Zimbabwe ten tyde van die hofverrigtinge gaan besoek om nasionalisering te bestudeer, is Dinsdag aangehaal waar hy ges\u00ea het dat hy eerder tronk\u00a0 toe sou gaan as om die &#8220;bevrydingsliedjie&#8221; op te hou sing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">AfriForum en die landbou-unie TLU SA sal voortgaan met die aansoek, want hulle het ges\u00ea &#8216;n vonnis wat Malema<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">verbied om die lirieke te sing, onvoldoende is om hom te keer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede Vrydag het die Hooggeregshof in Johannesburg bevind dat die gebruik van die woorde ongrondwetlik en onwettig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was nadat &#8216;n hofaansoek gebring is deur die Delmas-sakeman Willem Harmse om te verhoed dat sy kollega Mahomed Vawda die woorde op baniere gebruik en sing tydens &#8216;n beplande optog teen misdaad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">AfriForum en TLU SA het ges\u00ea dat daardie beslissing slegs op die geskil tussen die twee individue betrekking het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Malema gaan met sy uitdaging van die regstelsel voort. In &#8216;n onderhoud met die Sowetan wat Dinsdag verskyn het, het Malema ges\u00ea hy sal voortgaan om die liedjie &#8220;Dubul &#8216;ibhunu&#8221; (Skiet die boer) te sing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aansoekers beoog om te aan te voer dat die woord &#8220;boer&#8221;, in hierdie konteks, &#8216;n neerhalende woord is wat verwys na boere, blankes en Afrikaners in die besonder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle s\u00ea dit kan &#8216;n gevaarlike aanhitsing tot geweld verteenwoordig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hofgeding volg op Malema se weiering om teen verlede Vrydag verskoning te vra vir die lirieke, wat hy tydens &#8216;n onlangse byeenkoms aan die Universiteit van Johannesburg gesing het en daar op video opgeneem is. Sedertdien het hy die woorde al verskeie kere gesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC wil app\u00e8l aanteken teen verlede Vrydag se beslissing en wil ook duidelikheid oor ander bevrydingsliedjies h\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party sal ook &#8216;n aansoek by die Gelykheidshof bring om te toets of die openbare &#8220;vervolg Malema&#8221;-veldtog deur die Vryheidsfront ware haatspraak is of nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online slots free money no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/podrobnosti.ua\/2017855-prokuror-harkova-uvolilsja-po-sobstvennomu-zhelaniju.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die volgende in &#8216;n reeks uitdagings vir die lirieke &#8220;skiet die boer&#8221; sal vandag in die Hooggeregshof in Pretoria afspeel as AfriForum &#8216;n interdik teen die ANC-Jeugliga president, Julius Malema, aanvra om hom te keer om die liedjie te sing. Malema, wat Zimbabwe ten tyde van die hofverrigtinge gaan besoek om nasionalisering te bestudeer, is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8124\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Skiet die boer&#8217;-aansoek vandag aangehoor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9659,5303,9661,6829,6539,21089,9660,9611,21108],"class_list":["post-8124","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-skiet-die-boer-aansoek-vandag-aangehoor","tag-afriforum","tag-dubul-ibhunu","tag-haatspraak","tag-malema","tag-nuus","tag-shoot-the-boer","tag-skiet-die-boer","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8124","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8124"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8124\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8124"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8124"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8124"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}