{"id":8109,"date":"2010-03-31T09:19:51","date_gmt":"2010-03-31T09:19:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8109"},"modified":"2010-03-31T09:19:51","modified_gmt":"2010-03-31T09:19:51","slug":"wereldhof-gee-groen-lig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8109","title":{"rendered":"W\u00eareldhof gee groen lig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">In \u2018n onverwagse verwikkeling het die W\u00eareldhof in Den Haag beslis dat \u2018n Afrikanervolkstaat weens onderdrukkende maatre\u00ebls onafhanklikheid kan verwerf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afrikanerstigting, bygestaan deur Afri-Instituut, wat die aansoek voor die hof gebring het, hys reeds m\u00f4re, 1 April, die nuwe staat se vlag op Brandvlei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOm te slaag in die aansoek moes ons nie net onderdrukking bewys nie, maar ook \u2018n lewensvatbaarheidsplan, en ingevolge die Volkereg ondernemings gee dat ons nie op ons beurt minderhede in die nuwe staat aan soortgelyke onderdrukking sal onderwerp nie. Die gebied wat m\u00f4re onafhanklik word, strek van die samevloeiing van die Oranje- en Vaalriviere tot by Prieska, en daarvandaan suid tot by Calvinia.,\u2019\u201d s\u00ea die uitvoerende direkteur van die Afrikanerstigting, dr. Eugene van Tonder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie voorbereiding van die hofsaak het drie jaar lank geduur. Ons is baie gehelp deurdat die regering deurentyd besluite geneem het wat ons saak versterk het. Die laaste was die ANC se besluit om te appelleer teen die hofbevel wat \u201cskiet die Boere\u201d verbied het. Die regter was baie uitgesproke in sy afkeer oor die ANC se houding hieroor, en dit het waarskynlik saam met die regering se weiering om \u2018n sonsondergangklousule aan regstellende aksie te plaas, die deurslag gegee,\u201d aldus mnr. Robert Terre\u2019Blanche, voorsitter van Afri-Instituut.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cBoonop het die regering, wat as respondente moes optree, nooit enige aksie geneem om die saak te opponeer nie. Trouens, die regering se regspan het nie by \u2018n enkele sitting opgedaag nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sapa se navrae by die Ministerie van Internasionale Betrekkinge het \u2018n geskarrel afgegee. Teen druktyd het dit voorgekom asof die amptenaar wat hiermee moes werk, die afgelope vier maande nooit op kantoor was nie, en dat die kennisgewing van die voorgenome gehoor reeds maande op sy lessenaar l\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gerugte dat dit eintlik \u2018n skynpos is om \u2018n salaris te trek vir werk wat hy in Lethuli-huis verrig, kon nie bevestig word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns eerste taak na die vlaghuising is om \u2018n tonnel deur \u2018n ysterklipkoppie by Prieska te graaf, en sodoende \u2018n deel van die Oranje se water in sy oerstroom te kanaliseer. Daardie water sal tot naby Calvinia vloei, en van daar weer in die bedding van die Sakrivier terug na die Oranje. Hierdeur word ons in staat gestel om duisende hektaar onder intensiewe besproeiing te plaas. Naby Loxton stort die water oor \u2018n waterval, en \u2018n groot hidro-elektriese kragsentrale word hier aangel\u00ea. Ons het reeds \u2018n saak geregistreer om, namate ons waterbehoeftes toeneem, oordrag van Lesotho se Hooglandskema na Gauteng te beperk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns hoop om binnekort met bilaterale samesprekings met Orania te begin. Ons voel Orania is die Afrikaner se geestelike metropool,\u201d aldus Van Tonder.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/ochistka_toplivnykh_sistem\/\">\u0432\u043e\u0440\u043e\u043d\u0435\u0436 \u043e\u0447\u0438\u0441\u0442\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In \u2018n onverwagse verwikkeling het die W\u00eareldhof in Den Haag beslis dat \u2018n Afrikanervolkstaat weens onderdrukkende maatre\u00ebls onafhanklikheid kan verwerf. Die Afrikanerstigting, bygestaan deur Afri-Instituut, wat die aansoek voor die hof gebring het, hys reeds m\u00f4re, 1 April, die nuwe staat se vlag op Brandvlei. \u201cOm te slaag in die aansoek moes ons nie net &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8109\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;W\u00eareldhof gee groen lig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9649,9647,227,9648,9650],"class_list":["post-8109","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-afri-instituut","tag-afrikaner-volkstaat","tag-anc","tag-prieska","tag-wereldhof-den-haag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8109","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8109"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8109\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8109"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8109"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8109"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}