{"id":8108,"date":"2010-03-31T09:16:34","date_gmt":"2010-03-31T09:16:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8108"},"modified":"2010-03-31T09:16:34","modified_gmt":"2010-03-31T09:16:34","slug":"boere-deur-malema-se-zim-besoek-bedreig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8108","title":{"rendered":"Boere deur Malema se Zim-besoek bedreig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus-jeugleier, Jan van Niekerk, het vandag sy kommer uitgespreek oor die feit dat Julius Malema op pad Zimbabwe toe is om die nasionalisering van grond te ondersoek. Volgens berigte gaan Malema en nog sewe afgevaardigdes van die ANC-jeugliga Zimbabwe en ander lande besoek om die uitwerking van nasionalisering te bestudeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van Niekerk meen die feit dat Malema oor onder andere nasionalisering met pres. Mugabe wil vergader, spreek boekdele en stuur \u2018n bepaalde boodskap die w\u00eareld in. In die onseker ekonomiese tye waarin Suid-Afrika tans is, is dit juis die verkeerde stap om met \u2018n land te vergader waar kommersi\u00eble landbou deur nasionalisering op sy knie\u00eb gedwing is. Suid-Afrika het \u2018n voortdurende stryd om voedselsekuriteit te verseker, daarom is die besoek nie in landsbelang nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus is uiters bekommerd oor die feit dat die ANC bereid is om sy jeug-vleuel juis by Zimbabwe en pres. Mugabe te laat kers opsteek. Die feit dat die ANC Malema se radikale uitsprake stilswyend goedkeur en hom juis hierdie land laat besoek, wek kommer en is nie goed vir Suid-Afrika nie. Indien Malema met sy besoek aan pres. Mugabe voortgaan, flikker die rooi ligte vir Suid-Afrika se landbou en die voortbestaan van kommersi\u00eble boere.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van Niekerk meen dat vandag se jeug-leiers binne die ANC, more se leiers mag wees, daarom is dit van uiterste landsbelang dat hulle juis nou verantwoordelikheid geleer moet word. Dit wek kommer dat dit die moontlike leiers vir die toekoms is wat die behoefte het om by \u2018n land soos Zimbabwe te leer oor grondhervorming. Grondhervorming in Zimbabwe het klaaglik misluk en kan vir geen land as voorbeeld dien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus versoek die ANC om vir \u2018n slag ruggraat te wys deur die ANC-jeugliga te verbied om Zimbabwe te besoek.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0430\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus-jeugleier, Jan van Niekerk, het vandag sy kommer uitgespreek oor die feit dat Julius Malema op pad Zimbabwe toe is om die nasionalisering van grond te ondersoek. Volgens berigte gaan Malema en nog sewe afgevaardigdes van die ANC-jeugliga Zimbabwe en ander lande besoek om die uitwerking van nasionalisering te bestudeer. Van Niekerk meen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8108\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boere deur Malema se Zim-besoek bedreig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6539,2251],"class_list":["post-8108","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-malema","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8108","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8108"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8108\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8108"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8108"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8108"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}