{"id":8073,"date":"2010-03-29T06:26:03","date_gmt":"2010-03-29T06:26:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8073"},"modified":"2010-03-29T06:26:03","modified_gmt":"2010-03-29T06:26:03","slug":"landbou-en-regering-binne-n-regering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8073","title":{"rendered":"Landbou en regering binne \u2018n regering"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Tydens die provinsiale grondberaad in die Vrystaat, na afloop waarvan Vrystaat Landbou \u2018n klag van haatspraak teen die destydse hoof van Veiligheid en Sekuriteit in die Vrystaat, Jack Klaas gel\u00ea het, het \u2018n spreker sydelings opgemerk dat Robert Mugabe gekry moet word om Suid-Afrika se grondhervormingsprogram te lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy is toegejuig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dieselfde het by verskeie ander forums gebeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie onverkwiklikheid het gekom kort na die regering, onder leiding van die destydse president Thabo Mbeki, \u2018n landbou-ontwikkelingsplan met Agri SA onderteken het. Kort hierna, lynreg in stryd met die ondertekende dokument, ruk die minister van Landbou, Toko Didiza, \u2018n dokument uit. Na groot ontsteltenis uit lanbdbougeledere het hierdie dokument \u2018n besprekingsdokument geword.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedertdien is dit duidelik dat daar twee denkrigtings binne die regering is \u2013 \u2018n populistiese sonder voete in die praktyk, en \u2018n kleiner praktykgerigte benadering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die populiste beskou skynbaar die praktykgerigte insette as irrelevant, al is dit formeel deur die regering onderteken, of hoogstens as \u2018n tydrowende lastigheidsfaktor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dualisme is in \u2018n mate vererger deur die departemente van landbou en van grondsake op Kabinetsvlak te skei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen wil die landbou standvastigheid in \u2018n erg veranderende omgewing vind, sodat hul eie bestaan, asook di\u00e9 van hul werkers, bestendig kan word en die land \u2018n mate van voedselsekuriteit kan beleef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jongste bontpratery oor eiendomsreg in die landbou is die jongste manifestasie van di\u00e9 teenstrydighede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ongelukkig strek die ideologiese dwalinge oor \u2018n wye front, soos die vrye teuels wat aan Julius Malema gegee is om \u201cSkiet die Boere\u201d te sing, herhaalde onkunde aan selfs die kant van die president wat skynbaar glo klein lappies grond kan so lewensvatbaar wees dat dit landelike armoede kan teenwerk, en vele meer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landbou en grondsake is gans te gespesialiseerde velde om salarisse aan gefrustreerde ideolo\u00eb te betaal, en dan di\u00e9 ideolo\u00eb se indienshouding te regverdig deur van hul produkte as iets voor te hou wat nie maar bloot in die snippermandjie hoort nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is goed en wel die Departemente van Landbou en van Grondsake trek van tyd tot tyd akademici in om te help met beleidsformulerings. Van hierdie mense word selfs oortuig dat dit die werklike hartklop van die departemente verteenwoordig, en is dan in besprekingsforums minder alarmisties.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ideologiese politieke kommissarisse is egter di\u00e9 met die politieke invloed, en loop gereeld die tegnokrate uit ontkantposisies plat. .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gevolg is dat Suid-Afrika nou erg begin neig in die rigting van \u2018n dupliserende regering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie, soos die minister van Samewerkende Regering meen op munisipale vlak gebeur waar belastingbetalersverengings as noodmaatre\u00ebl instaan vir onkapabel munisipale owerhede nie, maar op alle vlakke waar die land tegelyk uit die parlement en Lethuli-huis regeer word.\u00a0 In die proses is daar te veel teenstrydige belange wat gekoester word, en rig hierdie twee regerings saam minder uit as wat een regering behoort te doen. En al hoe meer sake beland in die howe.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free games bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/63481-eks-rukovoditelyu-xarkovskoj-strojfirmy-grozit-12-let-tyurmy.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tydens die provinsiale grondberaad in die Vrystaat, na afloop waarvan Vrystaat Landbou \u2018n klag van haatspraak teen die destydse hoof van Veiligheid en Sekuriteit in die Vrystaat, Jack Klaas gel\u00ea het, het \u2018n spreker sydelings opgemerk dat Robert Mugabe gekry moet word om Suid-Afrika se grondhervormingsprogram te lei. Hy is toegejuig. Dieselfde het by verskeie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8073\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Landbou en regering binne \u2018n regering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[4946,4991,21107,9599,6723,4111,9597,21093,2254,9598],"class_list":["post-8073","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-grondhervorming","tag-grondsake","tag-c33-hoofartikels","tag-ideologie","tag-jacob-zuma","tag-landbou","tag-landbou-en-regering-binne-n-regering","tag-s7-menings","tag-thabo-mbeki","tag-vryataat-landbou"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8073","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8073"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8073\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8073"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8073"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8073"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}