{"id":8069,"date":"2010-03-27T08:38:37","date_gmt":"2010-03-27T08:38:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8069"},"modified":"2010-03-27T08:38:37","modified_gmt":"2010-03-27T08:38:37","slug":"wat-het-van-ons-stemme-geword-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8069","title":{"rendered":"Wat het van ons stemme geword?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns sal jul stem wees.\u201d \u2018n Baie stil stem, blyk dit opnuut noudat die ANC aangedui het dat di\u00e9 organisasie gaan appelleer teen \u2018n Hooggeregshofbevel dat die sing van \u2018n liedjie, &#8220;Skiet die Boere want hulle is verkragters&#8221;, verbied word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het ook traag van die liedjie, &#8220;Kill the Boers, kill the farmers&#8221;, afgesien nadat di\u00e9 liedjie ook met baie moeite tot haatspraak verklaar is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maandag vra Afriforum en TLU SA ook \u2018n interdik aan wat Julius Malema sal verbied om die liedjie te sing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie baie mense het \u201cgeval\u201d vir die verkiesingsbelofte van \u201cons sal jul stem wees\u201d nie, maar dit is nogtans hinderlik hoe stil dit uit daardie geledere is wanneer verkiesingsbeloftes so blatant vertrap word. Daar is nie eens \u2018n piep uit die ANC van die destydse selfverklaarde Trojaanse perd se ruiters nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar kan in hierdie stadium maar net bloot bespiegel word oor die motief van die ANC om nou die polarisering in die land so hoog te jaag. Juis nou, noudat die o\u00eb van die w\u00eareld op Suid-Afrika gerig is. Berigte in die buitelandse pers waarin onbesonnenhede van die regeringswoordvoerders, en geweldsmisdaad hier te lande aan die groot klok gehang word, neem toe. Gister het die Nederlandse koerant Trouw die rekord aantal slagoffers verlede jaar as gevolg van polisieskietery onder die loep geneem en sommer na die land se gewelddadige status verwys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om juis nou die vure te stook, maak eenvoudig nie sin nie. Agri SA bespiegel kliphard dat die skerp toename in plaasaanvalle die eerste drie maande van vanjaar verband hou met politici se haatspraak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tussenin word \u2018n erg onverkwiklike koers met pleknaamveranderings gevolg. Gemoedere word in \u2018n oorverhitte klimaat opgejaag. In die Vrystaat is hierdie kwessie juis ten nouste verweef, aangesien \u2018n klag van haatspraak teen die voorsitter van die pleknamekomitee gel\u00ea is, en die Menseregtekommissie aandui geen vordering kan gemaak word nie omdat hulle hierdie voorsitter kamma nie kan opspoor nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stuk-stuk word die Kemptonparkse skikkingsooreenkomste van die tafel gevee.<\/p>\n<p>Liberaliste vind skielik dat hulle in hoeke vasgeverf word. Bekpraatjies oor hoe die land se probleme deur filantropiese benaderings aangespreek kan word, beland nou op die ashoop.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/parket-ukladka.com\/products\/tsiklevka-parketa\">\u0446\u0438\u043a\u043b\u0451\u0432\u043a\u0430 \u043f\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442\u0430 \u0441\u0432\u043e\u0438\u043c\u0438 \u0440\u0443\u043a\u0430\u043c\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.txtwww.ru\/object\/gruza-ukrainu-topcargo\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cOns sal jul stem wees.\u201d \u2018n Baie stil stem, blyk dit opnuut noudat die ANC aangedui het dat di\u00e9 organisasie gaan appelleer teen \u2018n Hooggeregshofbevel dat die sing van \u2018n liedjie, &#8220;Skiet die Boere want hulle is verkragters&#8221;, verbied word. Die ANC het ook traag van die liedjie, &#8220;Kill the Boers, kill the farmers&#8221;, afgesien &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8069\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wat het van ons stemme geword?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[227,6829,21107,6539,21093,9595,9594],"class_list":["post-8069","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-anc","tag-haatspraak","tag-c33-hoofartikels","tag-malema","tag-s7-menings","tag-polarisering","tag-wat-het-van-ons-stemme-geword"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8069","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8069"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8069\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8069"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8069"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8069"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}