{"id":8053,"date":"2010-03-26T05:07:07","date_gmt":"2010-03-26T05:07:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8053"},"modified":"2010-03-26T05:07:07","modified_gmt":"2010-03-26T05:07:07","slug":"misdaadkoers-veroorsaak-sterftes-deur-polisie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8053","title":{"rendered":"Misdaadkoers veroorsaak sterftes deur polisie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Onafhanklike Klagte\u00addirektoraat (OKD) het Donderdag ges\u00ea die toename in die getal mense wat deur polisielede doodgeskiet is, kan nie toegeskryf word aan enige \u201cskiet-om-dood-te-skiet\u201d-uitsprake nie, maar weens \u2018n toename in geweldsmisdade.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die media wat die toename in die getal mense wat deur polisielede doodgeskiet is aan die \u201cskiet- om-dood-te-skiet\u201d-uitsprake verbind het, is verkeerd, het Moses Dlamini, die woordvoerder van die OKD ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDi\u00e9 sogenaamde verband word egter nie deur feite gesteun nie. Die toename kan eerder aan die toename in geweldsmisdade in die land toegeskryf word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die media het die polisie sowat 556 mense in 2008 en 2009 gedood. Die statistiek is deur die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) bekend gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aantal is vergelyk met die hoeveelheid mense, naamlik 420, wat in 2007 en 2008 doodgeskiet is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dlamini het ges\u00ea die OKD het nog geen nuwe statistieke sedert Oktober 2009 bekend gemaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is geen verwysing in daardie verslag na enige \u201cskiet-om-dood-te-skiet\u201d \u2013 beleid nie.  Die getalle wat deur die media bekend gemaak is, is aan \u2018n werkswinkel deur \u2018n bekende navorser, David Bruce bekendgestel en di\u00e9 getalle was al bekend sedert die vrystelling van die jaarverslag verlede jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die verslag kan nie aan sterftes veroorsaak deur die polisie of verklarings wat deur politici gemaak is, toegeskryf word nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Onafhanklike Klagte\u00addirektoraat (OKD) het Donderdag ges\u00ea die toename in die getal mense wat deur polisielede doodgeskiet is, kan nie toegeskryf word aan enige \u201cskiet-om-dood-te-skiet\u201d-uitsprake nie, maar weens \u2018n toename in geweldsmisdade. Die media wat die toename in die getal mense wat deur polisielede doodgeskiet is aan die \u201cskiet- om-dood-te-skiet\u201d-uitsprake verbind het, is verkeerd, het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8053\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Misdaadkoers veroorsaak sterftes deur polisie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9573,2851,9572],"class_list":["post-8053","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-misdaadkoers-styg","tag-polisie","tag-siet-om-te-dood"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8053","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8053"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8053\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8053"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8053"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8053"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}