{"id":8014,"date":"2010-03-23T06:58:43","date_gmt":"2010-03-23T06:58:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8014"},"modified":"2010-03-23T06:58:43","modified_gmt":"2010-03-23T06:58:43","slug":"die-digste-element-in-die-heelal-is-ontdek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8014","title":{"rendered":"Die digste element in die heelal is ontdek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Groot navorsingsinstituut het so pas aangekondig dat hulle die digste element\u00a0 in die heelal ontdek het.\u00a0 Die nuwe\u00a0 element heet Ancenium.\u00a0 Ancenium het een neutron, 12 assistent-neutrone, 75 adjunkneutrone en 224 assistent-adjunkneutrone.\u00a0 Dit gee aan Ancenium \u2018n atoomgewig van 311, die swaarste wat tot op hede aan die wetenskap bekend is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Donker kragte wat as IK75-morone bekend staan, hou die dele bymekaar. Hulle word omring deur \u2018n groot aantal pionagtige partikels wat soos kleptone lyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die simbool van Ancenium is AnC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Merkwaardige verskynsel is dat Ancenium se massa met tyd vermeerder deurdat verskillende elemente in die atmosfeer na willekeur met die morone reageer.\u00a0 Daardeur word assistentp-neutrone binne die Ancenium-molekule geskep, wat op sy beurt weer aanleiding tot die vorming van isobesope gee, by veral ouer molekules.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie eienskap van moroonvermeerdering het sommige wetenskaplikes laat glo dat Ancenium gevorm word wanneer morone \u2018n bepaalde konsentrasiedrempel bereik het.\u00a0 Hierdie hipotetiese getal word die Kritieke Moerass genoem, wat nie met IK75 verwar moet word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer dit met geld gekataliseer word, word BEEnium gevorm.\u00a0 Dit is \u2018n element wat duisend maal meer uitstraal as wat sy massa werklik is. Hierdie uitstraling kom in die vorm van \u2018n onsamehangende energie wat as Melemania bekend staan, en wat, volgens wetenskaplikes, die potensiaal besit om \u2018n hele beskawing te vernietig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wetenskaplikes, soos prof Naspersen, werk volstoom aan \u2018n formule om Malemania teen te werk, maar die sterk invloed van Ancenium in die ruimte het alle pogings tot dusver in die wiele gery.\u00a0 Hulle werk byvoorbeeld daaraan om Ancenium se neutron, ook bekend as JZ, te verwyder deur \u2018n laser op die neutron se swakhede te fokus.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-96\/demisezonnaja-odezhda\/tuniki-plat-ja\">\u043f\u043b\u0430\u0442\u044c\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Groot navorsingsinstituut het so pas aangekondig dat hulle die digste element\u00a0 in die heelal ontdek het.\u00a0 Die nuwe\u00a0 element heet Ancenium.\u00a0 Ancenium het een neutron, 12 assistent-neutrone, 75 adjunkneutrone en 224 assistent-adjunkneutrone.\u00a0 Dit gee aan Ancenium \u2018n atoomgewig van 311, die swaarste wat tot op hede aan die wetenskap bekend is. Donker kragte wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[121],"tags":[227,9499,5268,9500,9498,21092],"class_list":["post-8014","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c113-johann-wingard","tag-anc","tag-ancenium","tag-bee","tag-beenium","tag-die-digste-element-in-die-heelal-is-ontdek","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8014","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8014"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8014\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8014"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8014"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8014"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}