{"id":8010,"date":"2010-03-23T05:38:43","date_gmt":"2010-03-23T05:38:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8010"},"modified":"2010-03-23T05:38:43","modified_gmt":"2010-03-23T05:38:43","slug":"die-sabc-en-taal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8010","title":{"rendered":"Die SABC en taal"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dit lyk asof die SABC besig is om die wiel te herontwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nou reeds in reklamekringe baie bekend dat miljoene rande verloor is omdat adverteerders na opnames aanvaar het dat die meerderheid kykers Engels verkies. Advertensies in Engels het egter nie die resultate gelewer wat die meningspeilings aangedui het dat dit sou nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Tweede opname waar spesiale apparate aan TV\u2019s gekoppel is, het aan die lig gebring kykers s\u00ea moontlik hulle verkies Engels, maar in die praktyk kyk hulle na programme in hul moedertaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou s\u00ea mnr. Solly Mokoetle, nuwe groephoof van die SABC, di\u00e9 instelling verstaan nie hoekom die nasionale uitsaaier se 19:30-nuusbulletin op TVeen 2,96 miljoen kykers trek teenoor die 886 000 vir die sogenaamde vlagskip-uitsending om 19:00 op TV-3 nie. Die meer gewilde is in Zoeloe, en die minder gewilde in Engels.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanoggend haal Volksblad Mokoetle aan: \u201cDie nuusinsamelingsproses van die SABC word gedryf deur die Engelse taal en ons verwagtinge was dus dat die bulletin wat op die toepaslike tyd in Engels geskeduleer is, kykersgroei sou dryf. Ons kan nie verstaan dat die 19:30-nuusbiulletin die grootste nuusbulletin geword het nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die antwoord is egter nie bloot dat moedertaal \u2018n baie belangriker saak vir mense is as wat die sogenaamde  Engels-elitiste dink nie. Die syfers toon ook dat namate kykers nie meer SABC 3 se 19:00 nuus in Engels kyk nie, die aantal kykers van e-TV se nuus, ook in Engels, om 19:00 gegroei en nou 1,26 kykers trek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mokoetle erken die SABC het te veel base en te min kundige mense wat die werklike werk doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mate waarin die minister van kommunikasie se beweerde tenderpreneurskap veral internetnuusdienste besig hou, maar op die oog af totaal op die SABC se nuusbulletins afwesig is, versterk die persepsie van \u201cHis Master\u2019s voice\u201d. Met \u201cHis Master,\u201d, die ANC, wat nou danksy vrot dienslewering, Malema se sangtalent en ander faktore onder skoot is, stel baie mense skynbaar net nie meer belang in wat die \u201cmaster\u201d te s\u00ea of te sing het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is \u2018n groot verskil tussen \u2018n werklike openbare uitsaaier, en \u2018n verlengstuk van die regerende party.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/stroim-russkuyu-banyu\/\">\u0431\u0430\u043d\u044f \u0441\u0432\u043e\u0438\u043c\u0438 \u0440\u0443\u043a\u0430\u043c\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/crime\/1158396.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit lyk asof die SABC besig is om die wiel te herontwerp. Dit is nou reeds in reklamekringe baie bekend dat miljoene rande verloor is omdat adverteerders na opnames aanvaar het dat die meerderheid kykers Engels verkies. Advertensies in Engels het egter nie die resultate gelewer wat die meningspeilings aangedui het dat dit sou nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8010\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die SABC en taal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[6016,5060,6683,5026],"class_list":["post-8010","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-engels","tag-sabc","tag-sauk","tag-zoeloe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8010","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8010"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8010\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8010"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8010"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8010"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}