{"id":7994,"date":"2010-03-21T06:42:41","date_gmt":"2010-03-21T06:42:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7994"},"modified":"2010-03-21T06:42:41","modified_gmt":"2010-03-21T06:42:41","slug":"hoekom-geld-menseregte-nie-vir-almal-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7994","title":{"rendered":"&#8216;Hoekom geld menseregte nie vir almal nie?&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHoekom geld menseregte nie vir almal nie?\u201d is die vraag wat die VF Plus-jeug vandag tydens \u2018n stil-protesaksie buite die App\u00e8lhof\u00a0 in Bloemfontein aan die ANC-regering gestel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus-jeug het aangedui dat dit die eerste van \u2018n reeks beplande aksies is. \u2018n Groep VF Plus-jeuglede het vandag buite die App\u00e8lhof met hul hande vasgemaak deur kettings en hul monde toegeplak, gestaan.\u00a0 \u201cDit simboliseer die feit dat die Afrikanerjeug uit die land gedryf word deur kwotastelsels en regstellende aksie en dat ons regte oral ingeperk word,\u201d het Jan van Niekerk, Nasionale Jeugleier van die VF Plus ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie jeug is moeg daarvoor om steeds soveel jare na die afskaffing van apartheid, \u2018n prys daarvoor te moet betaal,\u201d het Van Niekerk ges\u00ea.\u00a0 Van Niekerk het verduidelik dat die VF Plus-jeug genoodsaak is om teen die regering te protesteer. \u201cDit is onaanvaarbaar dat die ANC nou die rassistiese haatspraak van Julius Malema regverdig.\u00a0 Die ANC en die regering moet besef dat apartheid verby is en dat hulle nou moet ophou om te diskrimineer en te onderdruk,\u201d het Van Niekerk bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 70 000 gegradueerde Afrikaners verlaat die land elke jaar, meestal as gevolg van die regering se rassistiese wetgewing en beleide; van die ongeveer 2500 enkelmedium Afrikaanse skole in 1994, is daar minder as 300 oor en sowat 352 per 100 000 boere word jaarliks wreedaardig op plase vermoor.\u00a0\u00a0 Die VF Plus-jeug glo dat daar nie oor menseregte gepraat kan word, wanneer groep-, taal- en kultuurregte ge\u00efgnoreer word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus-jeug eis dat die regering nou daadwerklik begin om regstellende aksie en kwotas af te skaf.\u00a0 Van Niekerk s\u00ea dat Suid-Afrika nooit vooruitgang sal sien so lank as wat daar slegs op die verlede gefokus word en die probleme van die hede ge\u00efgnoreer word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus-jeug is die enigste stem wat die Afrikanerjeug verteenwoordig, aangesien die VF Plus die enigste politieke party is wat daadwerklik teen kwotas en regstellende aksie gekant is.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/venik-iz-mozhzhevelnika\/\">\u0432\u0435\u043d\u0438\u043a\u0438 \u0438\u0437 \u043c\u043e\u0436\u0436\u0435\u0432\u0435\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0430 \u043a\u043e\u0433\u0434\u0430 \u0437\u0430\u0433\u043e\u0442\u0430\u0432\u043b\u0438\u0432\u0430\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cHoekom geld menseregte nie vir almal nie?\u201d is die vraag wat die VF Plus-jeug vandag tydens \u2018n stil-protesaksie buite die App\u00e8lhof\u00a0 in Bloemfontein aan die ANC-regering gestel het. Die VF Plus-jeug het aangedui dat dit die eerste van \u2018n reeks beplande aksies is. \u2018n Groep VF Plus-jeuglede het vandag buite die App\u00e8lhof met hul hande &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7994\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Hoekom geld menseregte nie vir almal nie?&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[9467,4976,9468],"class_list":["post-7994","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-appelhof","tag-bloemfontein","tag-menseregte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7994","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7994"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7994\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7994"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7994"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7994"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}