{"id":7991,"date":"2010-03-21T06:24:38","date_gmt":"2010-03-21T06:24:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7991"},"modified":"2010-03-21T06:24:38","modified_gmt":"2010-03-21T06:24:38","slug":"wat-maak-die-anc-by-sishen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7991","title":{"rendered":"Wat maak die ANC by Sishen?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus neem met afkeur kennis van die ANC regering se onophoudelike magsmisbruik om op omstrede wyse by vryemarkondernemings betrokke te raak, so s\u00ea mnr Jaco Mulder VF Plus hoofwoordvoerder vir Handel en Nywerheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg na die aankondiging deur die Minister van Minerale Sake dat Imperial Crown Trading 289 die derde party geword het wat prospekteerregte verkry het vir ystererts by Kumba Yster se myn te Sishen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Andrew Hendricks, die eggenoot van die voormalige minister van Mineraal- en Energiesake, Minister Lindiwe Hendricks is ingesluit op die raad van Imperial Crown. Ander direkteure sluit in Monica Ripepi, wie se besigheid dit is om rak maatskappye op te stel en te verhandel, Mabelindile Luhlabo en Prudence Zerah Mtshali.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mtshali het voorheen &#8216;n administratiewe pos beklee by Luthuli Huis en dien ook op direksies van &#8216;n aantal privaat maatskappye. Sy was ook in 2009 in die nuus na \u2018n beweerde romantiese verbintenis met Adjunk President Kgalema Motlanthe wat deur hom ontken is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die departement het die mynregte aan die vorige houer van die reg ArcelorMittal SA toegeken, wie versuim het om te voldoen aan die vereiste aansoek om die reg van &#8216;n ou orde reg na &#8216;n nuwe orde mynreg in te dien, soos vereis deur die Wet op die Ontwikkeling van Mineraal- en Petroleum bronne.\u00a0 In terme van di\u00e9 wet, het die reg toe die staat as voog van Suid-Afrikaanse mineraleregte toegeval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">ArcelorMittal SA het R2.8 miljard betaal vir 21.4 persent aandeel in die Sishen myn. Die Sishen ystererts maatskappy het as mynkontrak-maatskappy vir ArcelorMittal SA opgetree terwyl Kumba die oorblywende 78.6 persent van die maatskappy besit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In hierdie proses word die Suid-Afrikaanse vryemarklandskap, de facto in \u2018n kommunistiese ekonomiese stelsel verander, waar oneffektiewe en onkundige sentrale besluitneming, mededingendheid laat taan. Dit kan Suid-Afrika gevolglik in \u2018n mislukte staat laat opeindig waar die re\u00eble inkomste, naamlik dit wat jy met jou geld kan koop, minder gaan wees as voor 1937, net soos in Rusland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Net soos ANC betrokkenheid by Chancellor House en Eskom sedert 2004, pryse van elektrisiteit met oor die 200% opgejaag het, en die land sonder voldoende krag gelaat het vir die volgende 15 jaar, asook \u2018n land sonder \u2018n enkele effektief-funksionerende munisipaliteit, gaan die ANC se inmenging in Sishen uiteindelik ook die doodsteek van die betrokke nywerheid in Suid-Afrika beteken het Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betrokkenheid van die ANC in &#8216;n\u00a0 bestuurshoedanigheid by enige vorm van onderneming in Suid-Afrika lei tot uiters nadelige gevolge vir beleggers, dienslewering, die publiek, en die uiteindelike nie-lewering van goedere en dienste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Mulder poog die ANC om die kommunistiese eksperiment van Rusland te herhaal wat op skouspelagtige wyse oor \u2018n tydperk van 70 jaar sedert 1917 misluk het en Rusland vandag armer gelaat het as voor 1937. Die ANC het bloot nie die bestuurskundigheid om hulself as individue te bestuur nie, en ook nie kleiner ondernemings soos munisipaliteite nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">ANC betrokkenheid by die vryemark is gedoem uit die staanspoor, aangesien die ANC nie oor die vermo\u00eb beskik om winsbejag en doelmatige bestuur van ondernemings te laat slaag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus voorspel\u00a0 die einde van nog \u2018n groot Suid Afrikaanse industrie vanwe\u00eb die tipe inmenging van die ANC in die vryemarkstelsel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beleggers behoort hul investering in die industrie te heroorweeg.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/22-nastenno-potolochnyj-svetilnik\">\u043d\u0430\u0441\u0442\u0435\u043d\u043d\u043e \u043f\u043e\u0442\u043e\u043b\u043e\u0447\u043d\u044b\u0435 \u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.rbc.ua\/rus\/news\/harkovskoy-oblasti-prokuratura-razoblachila-1498048589.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus neem met afkeur kennis van die ANC regering se onophoudelike magsmisbruik om op omstrede wyse by vryemarkondernemings betrokke te raak, so s\u00ea mnr Jaco Mulder VF Plus hoofwoordvoerder vir Handel en Nywerheid. Dit volg na die aankondiging deur die Minister van Minerale Sake dat Imperial Crown Trading 289 die derde party geword &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7991\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wat maak die ANC by Sishen?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[9464,227,9466,9465,9463,5541],"class_list":["post-7991","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-acleor-mittal","tag-anc","tag-andrew-hendricks","tag-lindiwe-hendricks","tag-sishen","tag-ystererts"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7991","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7991"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7991\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7991"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7991"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7991"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}