{"id":7990,"date":"2010-03-21T06:21:56","date_gmt":"2010-03-21T06:21:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7990"},"modified":"2010-03-21T06:21:56","modified_gmt":"2010-03-21T06:21:56","slug":"da-probeer-oposisiepartye-insluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7990","title":{"rendered":"DA probeer opposisiepartye insluk"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIndien die naweek se poging in Kaapstad om \u2018n verenigde opposisie-front teen die ANC daar te stel opreg is, sal dit nie beperk word tot \u2018n eksklusiewe groep van slegs vier partye nie. Dan sou dit werklik inklusief wees, tensy daar \u2018n verskuilde agenda is ingevolge waarvan net sekere partye wat die DA hoop om in te sluk betrek word. Die voorgestelde resep is duidelik \u2018n verkeerde resep,\u201d het dr. Corn\u00e9 Mulder, VF Plus-hoofsweep ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder se reaksie volg\u00a0 op die besluit van die OD, DA, COPE en UDM om hierdie naweek \u2018n nasionale konferensie wat deur die OD byeengeroep is in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) te hou om oor nouer samewerking te beraadslaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDaar moet verder kennis geneem word dat die bre\u00eb Afrikaanse en Christelike gemeenskappe nie welkom is in die voorgestelde nuwe front wat die DA hoop om met COPE, die ID en die UDM te vorm nie. Dit is belangrik om daarop te let dat die DA by monde van sy provinsiale leier, mnr. Theuns Botha, daarop aandring dat die VF Plus nie hierby betrek mag word nie omdat die VF Plus se pro-Afrikaanse en Christelike benadering vir die DA onaanvaarbaar is. Netso word die ACDP wat \u2018n Christelike party is ook deur die DA die deur gewys,\u201d het dr. Mulder bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die naweek se poging om \u2018n verenigde front van opposisiepartye teen die ANC daar te stel, is te eksklusief en uitsluitend om werklik \u2018n verskil te maak. Die verskuilde agenda van die DA om sekere opposisiepartye in die proses in te sluk, sal kiesers nie net weer frustreer nie, maar dit sal ook onsuksesvol wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDaar is geen rede hoekom die proses nie inklusief kan wees nie. Die proporsionele kiesstelsel maak dit juis moontlik. Dit is duidelik dat die DA hier met \u2018n poging besig is om die ID, die UDM en COPE te probeer insluk in \u2018n vergrote DA,\u201d het dr. Mulder bygevoeg.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/feathered-frenzy\/\">feathered frenzy<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cIndien die naweek se poging in Kaapstad om \u2018n verenigde opposisie-front teen die ANC daar te stel opreg is, sal dit nie beperk word tot \u2018n eksklusiewe groep van slegs vier partye nie. Dan sou dit werklik inklusief wees, tensy daar \u2018n verskuilde agenda is ingevolge waarvan net sekere partye wat die DA hoop om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7990\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA probeer opposisiepartye insluk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5434,7599,5483,9462,7576],"class_list":["post-7990","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-cope","tag-da","tag-od","tag-udm","tag-vf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7990","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7990"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7990\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7990"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7990"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7990"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}