{"id":7977,"date":"2010-03-19T05:24:23","date_gmt":"2010-03-19T05:24:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7977"},"modified":"2010-03-19T05:24:23","modified_gmt":"2010-03-19T05:24:23","slug":"oproerige-skoolkinders-maak-amok-buite-landdroshof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7977","title":{"rendered":"Oproerige skoolkinders maak amok buite landdroshof"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Oproerige skoolkinders het die vensters van \u2018n Galitos-restaurant naby die Protea-landroshof in Soweto gebreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omtrent 50 studente het by die restaurant probeer instorm, maar die eienaar het vinnig genoeg gereageer, die deure gesluit en die oproerige jongmense uit di\u00e9 popul\u00eare restaurant gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie studente het die vensters gebreek en gevra: \u2018Wat\u2019s vir middagete?\u2019,\u201d het, Dimpho Mokotgo,  \u2018n werknemer, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die restaurant was Donderdag gesluit vir middagete.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gebreekte vensters getuig van die studente se poging om die gebou te plunder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisiebeamptes en verslaggewers het vroeg Donderdagoggend vir die tweede dag van die Survivor-man, Molemo Maarohanye en sy vriend se borgtog-verhoor buite die Protea-landdroshof in Soweto saamgedrom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hekke na die hof-terrein is vroegoggend reeds gesluit en slegs polisievoertuie en di\u00e9 van verslaggewers was binne toegelaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee beskuldigdes is hip hop-musikant, Jub Jub en Themba Tshabalala. Talle polisiebeamptes moes die terrein monitor om die situasie onder beheer te hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skare, insluitend ho\u00ebrskoolleerlinge het Woensdag met stokke, boomtakke en ANC-vlae buite die hof betoog en gewaarsku dat hulle Jub Jub sal \u201cverwoes\u201d indien hy borgtog toegestaan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het Donderdag weer gewapen by die hof opgedaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIndien die polisie die studente aanval, sal ons met bakstene en klippe gewapen en gereed wees,\u201d het Kenneth Mbatha van Congress of SA Students (Cosas) ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Graad 10-leerling is vroe\u00ebr deur \u2019n vragmotor doodgery toe hy na die landdroshof op pad was om te betoog, het die Gautengse departement van onderwys ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Charles Phahlane, die woordvoerder van die departement, het ges\u00ea die voorval het Woensdag plaasgevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die leerlinge het glo pas die Thutolore-Sekond\u00eare Ho\u00ebrskool verlaat toe die voorval plaasgevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle was glo na die hof op pad om teen die mede-beskuldigdes, Jub Jub en Themba Tshabalala se borgaansoek te betoog,&#8221; het Phahlane aan Sapa ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie leerling het na bewering op die vragmotor gespring, maar gegly en geval.\u201d Die seun was \u2018n leerling aan die Ho\u00ebrskool Anker in Meadowlands.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie departement is bewus van die situasie waar sommige leerlinge aan die betoging buite die hof deelneem en ons is besig om dit te hanteer.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jub Jub en sy vriend staar vier aanklagtes van moord in die gesig nadat hulle glo verlede week vier kinders gedurende \u2018n jaagtog doodgery het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen beplan Jub Jub om onskuldig te pleit op vier aanklagte van moord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Almagtige Here kyk nou na my. Ek voel nie goed nie,\u201d het \u2019n huilende Maarohanye ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het nooit \u2018n misdaad gepleeg nie. Ek het dit nie bedoel nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het sy gevoel van medelye teenoor die families van die vier kinders wat op 8 Maart gesterf het, uitgespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jub Jub, wat baie sag gepraat het, het ges\u00ea hy kan nie s\u00ea of hy borgtog kan bekostig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk sal enigiets doen om my lewe terug te kry,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek was nie onder die invloed van enige drank of dwelms nie en ek was nie besig om &#8216;n straatresies te jaag nie,&#8221; het hy verder ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-85\/demisezonnaja-odezhda\/zhakety-kardigany\">\u043a\u0430\u0440\u0434\u0438\u0433\u0430\u043d\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/13.10.2017\/prokuratura_utverdila_obvinenie_harkovskomu_zastroyschiku\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oproerige skoolkinders het die vensters van \u2018n Galitos-restaurant naby die Protea-landroshof in Soweto gebreek. Omtrent 50 studente het by die restaurant probeer instorm, maar die eienaar het vinnig genoeg gereageer, die deure gesluit en die oproerige jongmense uit di\u00e9 popul\u00eare restaurant gehou. \u201cDie studente het die vensters gebreek en gevra: \u2018Wat\u2019s vir middagete?\u2019,\u201d het, Dimpho &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7977\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oproerige skoolkinders maak amok buite landdroshof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9442],"class_list":["post-7977","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-jub-jub"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7977","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7977"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7977\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7977"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7977"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7977"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}