{"id":7973,"date":"2010-03-18T15:04:39","date_gmt":"2010-03-18T15:04:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7973"},"modified":"2010-03-18T15:04:39","modified_gmt":"2010-03-18T15:04:39","slug":"moenie-getroue-belastingbetalers-harder-slaan-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7973","title":{"rendered":"Moenie getroue belastingbetalers harder slaan nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het ges\u00ea dat die ANC-beheerde Tshwane-metroraad \u2018n ernstige fout maak deur getroue belastingbetalers te teiken om ho\u00ebr belastings te betaal vir die munisipaliteit se swak bestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte het talle eienaars van kleinhoewes in Raslouw, Andeon, Montana en elders skerp stygings in hul rekeninge vir eiendomsbelasting ervaar. Daar word ook reuse agterstallige bedrae van die inwoners gehef sonder dat hulle ooit gereelde maandelikse rekeninge daarvoor ontvang het. Sommige inwoners het rapporteer dat hulle eiendomsbelasting met tot 400% gestyg het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, gaan die VF Plus die kwessie dringend ondersoek en die metroraad probeer oortuig om die inwoners tegemoet te kom. Die VF Plus het reeds die metroraad se burgemeesterskomiteelid vir finansies, dr. Ernie Jacobson, hieroor gekontak en hy het onderneem om teen more (Vrydag) hieroor verslag te doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is nie net by die kleinhoewes waar daar problem met eiendomsbelasting is nie. Talle inwoners van deeltitel- en ander eiendomme het nog nooit enige rekeninge vir eiendomsbelasting ontvang nie. Hierdie mense kontak die munisipaliteit hieroor, maar kry nie enige reaksie nie. Die inwoners is bekommerd dat hulle op \u2018n stadium reuse \u201cagterstallige\u201d rekeninge gaan ontvang sonder dat individuele rekeninge ooit aan hulle gestuur is,\u201d het Beyers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien die metroraad die saak nie op \u2018n billike wyse wil oplos nie kan inwoners hulle na die howe wend. Elke burger het die reg op billike administratiewe prosesse. Indien die metroraad vir \u2018n baie lang tyd geen rekeninge aan inwoners stuur nie vanwe\u00eb swak administrasie en indien inwoners gewillig is om te betaal en vra vir gereelde rekeninge, dan is dit onbillik en onwettig om die inwoners skielik met reuse bedrae te konfronteer wat hulle finansieel kan knak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuutste verslag van die Ouditeur-Generaal het juis gemeld dat probleme met die metroraad se hantering van eiendomsbelasting een van die redes is waarom die metroraad \u2018n gekwalifiseerde ouditverslag ontvang het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/crown-of-egypt\/\">play crown<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62483-pochemu-stoit-hodit-v-priemnye-harkovskih-deputatov-realnaya-istoriya.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het ges\u00ea dat die ANC-beheerde Tshwane-metroraad \u2018n ernstige fout maak deur getroue belastingbetalers te teiken om ho\u00ebr belastings te betaal vir die munisipaliteit se swak bestuur. Volgens berigte het talle eienaars van kleinhoewes in Raslouw, Andeon, Montana en elders skerp stygings in hul rekeninge vir eiendomsbelasting ervaar. Daar word ook reuse agterstallige &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7973\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moenie getroue belastingbetalers harder slaan nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[753,9439],"class_list":["post-7973","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-pretoria","tag-tshwane-teiken-getroue-belastingbetalers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7973","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7973"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7973\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7973"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7973"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7973"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}