{"id":7962,"date":"2010-03-18T06:02:37","date_gmt":"2010-03-18T06:02:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7962"},"modified":"2010-03-18T06:02:37","modified_gmt":"2010-03-18T06:02:37","slug":"vf-verwelkom-nasionale-taalwet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7962","title":{"rendered":"VF+ verwelkom nasionale taalwet"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie Vryheidsfront Plus verwelkom die uitspraak van die Pretoria Hooggeregshof waarin die regering gelas word om binne twee jaar sy grondwetlike plig na te kom in terme van die daarstelling van regulasies wat die gebruik van amptelike tale vasstel. Dit dien as baken vir die bevordering van die regverdige hantering van amptelike tale in Suid-Afrika,\u201d het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor Kuns en Kultuur, ges\u00ea in reaksie op die uitspraak van regter Du Plessis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie party wens mnr. Cerneels Lourens geluk met sy aansoek waarin hy die hof versoek het om die regering te dwing om \u2018n nasionale taalwet op te stel. Die party vind dit egter jammerlik dat die hof nie die regering gelas het om \u2018n nasionale taalwet op te stel nie, maar slegs bepaal het dat die regering sy grondwetlike plig moet nakom en re\u00ebls vasstel wat die gebruik van tale reguleer en monitor. Die verpligting wat die hof op die regering plaas is egter \u2018n groot stap om te verseker dat alle tale gelyke behandeling kry,\u201d het adv. Alberts bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie VF Plus gaan die regering monitor om te verseker dat die regering sy verpligting soos vervat in art. 6(4) van die Grondwet, wat die regering tot op hede ge\u00efgnoreer het, voortaan na te kom. Die party sal die regering voortdurend herinner om die nodige stappe te neem in terme van die hofbevel om veeltaligheid in die staatsdiens te verseker. Die party sal ook sy veldtog deur middel van parlement\u00eare vrae en gesprekke met die ANC-regering voortsit om die regering te dwing om \u2018n nasionale taalwet op te stel.\u201d<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/chistka-zubov-air-flow\/\">\u0443\u043b\u044c\u0442\u0440\u0430\u0437\u0432\u0443\u043a\u043e\u0432\u0430\u044f \u0447\u0438\u0441\u0442\u043a\u0430 \u0438\u043b\u0438 air flow<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/prokuraturakharkiv\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie Vryheidsfront Plus verwelkom die uitspraak van die Pretoria Hooggeregshof waarin die regering gelas word om binne twee jaar sy grondwetlike plig na te kom in terme van die daarstelling van regulasies wat die gebruik van amptelike tale vasstel. Dit dien as baken vir die bevordering van die regverdige hantering van amptelike tale in Suid-Afrika,\u201d &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7962\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VF+ verwelkom nasionale taalwet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[8719],"class_list":["post-7962","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-taalwet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7962","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7962"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7962\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7962"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7962"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7962"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}