{"id":7945,"date":"2010-03-17T06:06:42","date_gmt":"2010-03-17T06:06:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7945"},"modified":"2010-03-17T06:06:42","modified_gmt":"2010-03-17T06:06:42","slug":"gha-verheug-oor-taaluitspraak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7945","title":{"rendered":"GHA verheug oor taaluitspraak"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Cerneels Lourens, \u0149 prokureur van Brits, het \u2018n belangrike grondwetsaak in die hooggeregshof teen die owerheid gewen. Die saak het gehandel oor die owerheid se nalatigheid en versuim om \u2018n taalwet daar te stel wat \u00e1l die amptlike tale in die land moet beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans is saam met mnr. Lourens verheug oor die uitspraak wat Regter Ben du Plessis in die Hooggeregshof gelewer het. In sy uitspraak het Regter Du Plessis mnr Lourens gelyk gegee dat die owerheid \u0149 taalwet moet promulgeer\u00a0 wat die tale van alle minderheidsgroepe in Suid-Afrika in terme van die grondwet moet beskerm. Hy het voorts die minister van kuns en kultuur opdrag gegee om sonder versuim aandag aan die saak te gee en hom versoek dat die taalwet binne twee jaar vanaf hierdie datum in plek moet wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of die minister in staat sal wees of die politieke wil sal h\u00ea om so \u2018n wet daar te stel en te implimenteer, moet nog gesien word. Tans regeer die owerheid op \u0149 outokratiese wyse en beskou homself verhewe bo die RSA-grondwet maar terselfdertyd verwag hy onregmatig van sy onderdane om die grondwet te gehoorsaam en gebruik sy magte in terme van die grondwet om bv. Afrikaans op skool- en universiteitsvlakke ter wille van Engels te elimineer. Talle hofsake om die voortbestaan van Afrikaans is bewys hiervan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na hierdie waterskeidingshofuitspraak\u00a0 versoek die GHA die owerheid om Afrikaans en ander tale van minderheidsgroepe langs Engels gelyk te beregtig op die vlak van onderwys, die regstelsel, staatsdepartemente en plaaslike owerhede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten slotte s\u00ea die GHA aan die owerheid dat Afrikaans lank reeds as \u0149 w\u00eareldtaal erken word op die grond van die prestasies van Afrikaanssprekende wetenskaplikes en letterkundiges. Feitlik daagliks word hierdie prestasies op hierdie terreine in ander w\u00eareldtale soos bv. Engels en Frans vertaal en w\u00eareldwyd versprei. Die GHA versoek dus die Owerheid om hierdie ho\u00eb status van Afrikaans in die toekoms te erken en te eerbiedig.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/izmena-supruzheskaya\">\u0438\u0437\u043c\u0435\u043d\u0430 \u0441\u0443\u043f\u0440\u0443\u0436\u0435\u0441\u043a\u0430\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/63481-eks-rukovoditelyu-xarkovskoj-strojfirmy-grozit-12-let-tyurmy.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr Cerneels Lourens, \u0149 prokureur van Brits, het \u2018n belangrike grondwetsaak in die hooggeregshof teen die owerheid gewen. Die saak het gehandel oor die owerheid se nalatigheid en versuim om \u2018n taalwet daar te stel wat \u00e1l die amptlike tale in die land moet beskerm. Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans is saam met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[167,8782,5165,8719],"class_list":["post-7945","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaans","tag-gha","tag-grondwet","tag-taalwet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7945","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7945"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7945\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7945"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7945"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7945"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}