{"id":7936,"date":"2010-03-16T08:28:44","date_gmt":"2010-03-16T08:28:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7936"},"modified":"2010-03-16T08:28:44","modified_gmt":"2010-03-16T08:28:44","slug":"sestig-blokkies-vir-ras-en-etnisiteit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7936","title":{"rendered":"Sestig blokkies vir ras en etnisiteit"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die stad Olympia in die deelstaat Washinghton het nuwe skoolre\u00ebls opgestel wat ras en etnisiteit betref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie minder nie sestig blokkies vir verskillende kategorie\u00eb van ras en etnisiteit is op die nuwe vorm gedruk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit maak veelvoudige antwoorde vir gemengde raspare en hul kinders moontlik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skole sal voortaan van gesinne vereis om soveel as moontlik inligting oor hul kinders se herkoms op skoolvorms in te vul.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien die gesinspaar of ouer weier om die inligting te gee, sal die skool self die ras en etnisiteit van die kind bepaal en aanteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skole verwag dat daar kinders sal wees wat nie die korrekte inligting sal verskaf nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sulke gevalle word opvoeders aangeraai om staat te maak op selfidentifikasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ook in gevalle waar die ouers weier om kinders onder 18 se ras en etnisiteit bekend te maak, is selfidentifikasie die norm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In gevalle waar die biologiese ouers se ras en etnisiteit verskil van di\u00e9 wat hul telge aangee, word van skole vereis om die ouers se ras en etnisiteit te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skoolamptenare s\u00ea hulle sien nie uit daarna om te moet raai wat die ras en etnisiteit van kinders is nie, en hoop dat die ouers sal saamwerk om die nodige inligting te verskaf.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/barrettes\/\">earrings for<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/prokuraturakharkiv\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die stad Olympia in die deelstaat Washinghton het nuwe skoolre\u00ebls opgestel wat ras en etnisiteit betref. Nie minder nie sestig blokkies vir verskillende kategorie\u00eb van ras en etnisiteit is op die nuwe vorm gedruk. Dit maak veelvoudige antwoorde vir gemengde raspare en hul kinders moontlik. Skole sal voortaan van gesinne vereis om soveel as moontlik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7936\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sestig blokkies vir ras en etnisiteit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[472,9380,4772,6745,5072],"class_list":["post-7936","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-etnisiteit","tag-olympia","tag-ras","tag-skool","tag-washington"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7936","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7936"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7936\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7936"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7936"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7936"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}