{"id":7930,"date":"2010-03-16T05:35:05","date_gmt":"2010-03-16T05:35:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7930"},"modified":"2010-03-16T05:35:05","modified_gmt":"2010-03-16T05:35:05","slug":"vrou-15-uur-aangehou-vir-nalatige-bestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7930","title":{"rendered":"Vrou 15 uur aangehou vir nalatige bestuur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus-raadslede in die Tshwane-metroraad gaan aandring op antwoorde van die Tshwane-metropolisie nadat me. Magdel Steyn na bewering deur lede van die Metropolisie, in Sunnyside Pretoria, aangerand en vir 15 ure in polisieselle aangehou is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg na \u2018n voorval einde November 2009, toe me. Steyn haar bejaarde moeder by \u2018n kantoorblok afgelaai het.\u00a0 Volgens me. Steyn, sukkel haar bejaarde moeder om te loop en het sy dubbelparkeer omrede haar moeder slegs \u2018n klein rukkie in kantoorblok sou wees.\u00a0 Me. Steyn het in die motor gewag.\u00a0 \u2018n Metropolisieman in siviele klere het op \u2018n aggressiewe wyse aan me. Steyn se motorvenster geklop.\u00a0 Na \u2018n woordewisseling wou me. Steyn haar motor skuif, maar \u2018n Metropolisie-insleepwa het haar voertuig blokkeer.\u00a0 Op hierdie stadium het ongeveer 11 polisiemanne haar motor omring en sy is aanges\u00ea om uit haar motor te klim.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy is op \u2018n hardhandige wyse rondgestamp en is onder andere teen \u2018n polisie insleep voertuig gegooi.\u00a0\u00a0 Sy is inhegtenis geneem en in die selle van die Sunnyside-polisiestasie gegooi.\u00a0 Haar moeder is met aankoms by die polisiestasie ingelig dat me. Steyn op aanklagte van poging to moord inhegtenis geneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Me. Steyn het 15 ure in die selle spandeer waarna sy in die hof verskyn het op aanklagte van nalatige en roekelose bestuur.\u00a0 Sy is gevonnis en het \u2018n boete van R1500 betaal. Steyn het \u2018n siviele klagte teen die Metropolisie aanhangig gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Piet Uys, Vryheidsfront Plus-raadslid in die Tshwane Metroraad, is die optrede van die Metropolisie onaanvaarbaar.\u00a0 Uys sal tydens die volgende vergadering van die Gemeenskapsveiligheidskomitee van die Tshwane-metroraad daarop aandring dat daar \u2018n verslag en \u2018n voorligting rakende die volgende aan die komitee gedoen word:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u2018n Volledige verslag oor die opleidingskurrikulum van Metropolisie-rekrute;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">2.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u2018n Verslag oor opknappingsopleiding wat Metropolisie-lede moet ondergaan en hoe gereeld dit plaasvind;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">3.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Spesifieke terugvoer oor opleiding wat die Metropolisie ontvang rakende die hantering van die publiek;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">4.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Watter optrede die Tshwane-metropolisie reeds geneem het, of van plan is om te neem aangaande hierdie spesifieke voorval om herhaling daarvan te verhoed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/kukly-i-aksessuary\/kukly-i-nabory\">\u043a\u0443\u043a\u043b\u0430 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0442\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus-raadslede in die Tshwane-metroraad gaan aandring op antwoorde van die Tshwane-metropolisie nadat me. Magdel Steyn na bewering deur lede van die Metropolisie, in Sunnyside Pretoria, aangerand en vir 15 ure in polisieselle aangehou is. Dit volg na \u2018n voorval einde November 2009, toe me. Steyn haar bejaarde moeder by \u2018n kantoorblok afgelaai het.\u00a0 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7930\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrou 15 uur aangehou vir nalatige bestuur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9373,9375,9374,7576],"class_list":["post-7930","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-metroraad-thswane","tag-polisieselle","tag-steyn-aangehou","tag-vf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7930","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7930"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7930\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7930"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7930"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7930"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}