{"id":7905,"date":"2010-03-14T07:17:04","date_gmt":"2010-03-14T07:17:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7905"},"modified":"2010-03-14T07:17:04","modified_gmt":"2010-03-14T07:17:04","slug":"julius-malema-bevryder-van-die-blanke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7905","title":{"rendered":"Julius Malema \u2013 bevryder van die blanke"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Heelwat mense is baie kwaad vir Julius Malema. Dr Pieter Mulder het \u2018n klag teen Malema gaan l\u00ea by die SAPD. Steve Hofmeyr weier om saam met ons president te braai, omdat die ANC nie vir Malema in die bek wil ruk nie. D\u00edt, en stellig \u2018n titseltjie professionele jaloesie. As daar een man is in Suid-Afrika wat besiger is as Steve met die skoner geslag, is dit oom Jacob.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met respek aan almal wat kwaad is vir Malema, ek dink hulle mis die punt. Kom ons neem dr Mulder as voorbeeld. Alhoewel hy en die VF+ hard probeer, stem minder as 200 000 kiesers vir hulle. Afrikaners is hoogstens louwarm teenoor die VF+.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mens kan hoegenaamd nie dieselfde s\u00ea oor blankes se gevoelens teenoor Malema nie. Louwarm is die meerderheid van ons beslis ni\u00e9 waar dit by Malema kom nie. Inteendeel; die blote noem van Malema se naam in meeste blankes se teenwoordigheid is gewaarborg om hul bloeddruk te verhoog na gevaarlike vlakke. Julius Malema is veel meer effektief as \u2018n vormer van blanke menings as wat enige Afrikanerorganisasie of -party ooit kan wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So tien, vyftien jaar terug was meeste van hierdie einste blankes egter ironies genoeg meegevoer deur die gees van euforie wat saam met die aankoms van die sogenaamde re\u00ebnboognasie gekom het. Menige blanke het \u2018n nattigheid in die oog gekry toe die voormalige saboteur &#8211; aan sommiges as Madiba bekend &#8211; Fran\u00e7ois Pienaar se nommer-6-trui aangetrek het daardie dag op Ellispark. Die hagiografie\u00eb en lofsingery in die liberale pers aan Mandela en al wat \u2018n ander middelmatigheid in die ANC was, byvoorbeeld Oliver Tambo, het hiertoe bygedra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons blankes het onsself probeer oortuig dat Suid-Afrika op \u2018n manier anders sou wees. Die pers, gelei deur ANC-rasieleiers soos Mad Max du Preez, het ons dag n\u00e1 dag vertel welke wonderwerk die NSA kwansuis sou wees, en baie van ons het geglo dat ons tog \u00e1nders was. Ons het gerieflikheidshalwe die oorweldigende getuienis van bykans elke land noord van ons grense ge\u00efgnoreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het hierdie illusie nekom gedraai. Hy is die argetipe van die Afrika-politikus: onnosel, opruiend, gierig, korrup, noem maar op. Malema sien homself skynbaar as \u2018n Struggle-held, al het die Struggle verander in \u2018n struggle vir tenders en geleenthede om die belastingbetaler te plunder. Hy is weliswaar \u2018n opruier par excellence. Hierin is hy weliswaar suksesvol. Ten spyte van sy akademiese prestasies (aldan nie), is dit nie slegs die ongewaste swart massas wat Malema vir \u2018n held aansien nie, maar ook die intellektuele onder die jong swartes. Malema het byvoorbeeld sy nuutste haatspraak teen blankes voor \u2018n studentegehoor gepleeg, een wat hom luid toegejuig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema is egter sowat dertig jaar te laat om die swart massas te bevry. Hulle het reeds hulle Oehoeroe, maar is skynbaar steeds nie tevrede nie, want hulle gooi steeds klippe en brand steeds biblioteke af. Daar is wel diegene wat in die proses is om deur Malema bevry te word. Die geweldige ironie is dat daardie bevrydes blankes is. In \u2018n klassieke geval van die wet van onbedoelde uitkomstes, is Malema besig om die oorblywende re\u00ebnboognasie-illusies, di\u00e9 wat nog kon staande bly in die aangesig van ongebreidelde misdaad, verval, korrupsie en wanbestuur, te vernietig &#8211; by blankes, van alle mense!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema is besig om blankes te bevry van ons wanpersepsies, van ons illusies, van ons gebrek aan realisme oor hoe dinge in Afrika werk. Ek s\u00ea dit al lankal: elke keer as Malema sy mond oopmaak, genees hy n\u00f3g 1 000 blankes van hulle geestesongesteldheid bekend as liberalisme. Dit is slegs die agtergelatenes, rubriekskrywers vir Rapport, onder andere, wat steeds \u2018n wanhopige dog verlore stryd voer teen die gees van realisme wat Malema bykans op eie houtjie onder blankes kom vestig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek sien hierdie nuwe gees van realisme (asook Malema self) as \u2018n uiters positiewe verwikkeling. Realisme is \u2018n voorvereiste vir daadwerklike probleemoplossing. Omdat blankes deur Malema bevry is van ons illusies dat Suid-Afrika en die ANC op \u2018n manier anders sou wees as enige ander Afrika-piesangrepubliek, kan ons nou meer realistiese planne begin maak as om ons hoop te vestig op die fundamenteel onwerkbare re\u00ebnboognasie. Malema het op eie houtjie vermag wat al die blanke organisasies wat al vir jare lank probeer om blankes attent te maak op die realiteite, nie kon regkry nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Viva Julius Malema, die bevryder van die blanke!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lees ook ander artikels op Anton Barnard se woernaal, <a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/\">SAmizdat<\/a>.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/protokol-zaklyucheniya-kliniko-ekspertnoy-komissii-kek\">\u043a\u044d\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/biznes-s-kitaem-skolko-mozhno-zarabotat-chto-vezti-s-kem-sotrudnichat-30-40-pribyili-dlya-biznesa-prodayushhego-tovaryi-iz-kitaya\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Heelwat mense is baie kwaad vir Julius Malema. Dr Pieter Mulder het \u2018n klag teen Malema gaan l\u00ea by die SAPD. Steve Hofmeyr weier om saam met ons president te braai, omdat die ANC nie vir Malema in die bek wil ruk nie. D\u00edt, en stellig \u2018n titseltjie professionele jaloesie. As daar een man is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7905\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Julius Malema \u2013 bevryder van die blanke&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[4112,6685,9342,2300,6777,5201,6539,9343,21092],"class_list":["post-7905","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-afrika","tag-julius-malema","tag-julius-malema-bevryder-van-die-blanke","tag-korrupsie","tag-liberalisme","tag-madiba","tag-malema","tag-realisme","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7905","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7905"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7905\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7905"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7905"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7905"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}