{"id":7901,"date":"2010-03-14T07:00:36","date_gmt":"2010-03-14T07:00:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7901"},"modified":"2010-03-14T07:00:36","modified_gmt":"2010-03-14T07:00:36","slug":"moordadige-bestuurders-moet-in-hulle-spore-trap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7901","title":{"rendered":"Moordadige bestuurders moet in hulle spore trap"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie Vryheidsfront Plus is deur die ouers van Yvonne van Deventer, wat hierdie jaar deur \u2018n taxi op 13 Januarie 2010 doodgery is asook die ouers van Hanj\u00e9 Pistorius, wat verlede jaar haar been verloor het weens \u2018n roekelose motorbestuurder, gevra om die klagtes teen die betrokke aangeklaagdes van nalatigheidsmisdrywe na opsetsmisdrywe te verander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het onderneem om met die betrokke aanklaers te skakel en hulle te oortuig, soos die party suksesvol gedoen het in die Bernadine Kruger-saak waar die taxibestuurder toe wel aan moord skuldig bevind is, dat opsetsmisdrywe gepleeg is deur die onderskeie aangeklaagdes,\u201d het adv. Anton Alberts, parlement\u00eare woordvoerder oor Vervoer, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie VF Plus het ook verneem dat die staat moordklagtes gel\u00ea het teen die motorbestuurders wat die afgelope week vier persone in Soweto tydens \u2018n onwettige motorresies doodgery het. Dit is ook goed dat een van die bestuurders, Jub Jub wat \u2018n bekende media-persoonlikheid is, aangekla is sonder enige spesiale behandeling. Dit is tyd dat bestuurders ook besef dat hulle voertuie potensi\u00eble moordwapens kan wees en daarom moet daar voorbeelde gemaak word van moorddadige bestuurders,\u201d het Alberts ook ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die saak van Yvonne van Deventer gaan geargumenteer word dat die staat sal slaag met \u2018n moordklag. Die feite dui daarop dat die betrokke taxi in die aand sonder enige ligte aan deur die vierrigting stopstraat gejaag het en Yvonne noodlottig getref het. Volgens die strafregleerstuk van dolus eventualis sal die optrede as opsetlik beskou kan word, omdat die bestuurder die moontlikheid van \u2018n noodlottige botsing kon voorsien en homself met daardie moontlikheid versoen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die saak van Hanj\u00e9 Pistorius word tans gepoog om die aanklagte van roekelose bestuur na die van aanranding en poging tot moord te verander. In die geval dui die feite ook daarop dat die bestuurder kon voorsien dat as hy te na aan Hanj\u00e9 sou verby ry, hy haar gevolglik kan tref, beseer en selfs dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In beide gevalle sal siviele eise ook oorweeg word en in die geval van Bernadine Kruger het die VF Plus \u2018n regsopinie aangaande siviele eise van \u2018n advokaat ontvang wat binnekort bekend gemaak sal word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/en\/blog\/providers\/play-n-go-a-force-to-be-reckoned-with\">play n go<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie Vryheidsfront Plus is deur die ouers van Yvonne van Deventer, wat hierdie jaar deur \u2018n taxi op 13 Januarie 2010 doodgery is asook die ouers van Hanj\u00e9 Pistorius, wat verlede jaar haar been verloor het weens \u2018n roekelose motorbestuurder, gevra om die klagtes teen die betrokke aangeklaagdes van nalatigheidsmisdrywe na opsetsmisdrywe te verander. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7901\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moordadige bestuurders moet in hulle spore trap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[9339,9340],"class_list":["post-7901","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-nalatigheid","tag-taxis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7901","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7901"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7901\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7901"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7901"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7901"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}