{"id":7895,"date":"2010-03-14T05:35:33","date_gmt":"2010-03-14T05:35:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7895"},"modified":"2010-03-14T05:35:33","modified_gmt":"2010-03-14T05:35:33","slug":"hulle-vlieg-so-lekker-want-hulle-lieg-so-lekker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7895","title":{"rendered":"Hulle vlieg so lekker want hulle lieg so lekker&#8230;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Onlangs maak iemand in \u2018n kommentaar op \u2018n woernaal-artikel die volgende \u201cstelling\u201d : \u201cHoe weet \u2018n mens as \u2018n politikus lieg?\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy antwoord self: \u201cWanneer sy lippe beweeg.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor die jare van my skouerskuurdery met politici het ek dit self menigmaal beleef. Soms het ek die indruk gekry die leuens is kompulsief, ander kere wanneer die spreker tydens \u2018n media-onderhoud nie die feite ken nie en in plaas van om te s\u00ea hy sal uitvind en terugkom, doodgewoon ongesteurd kluitjies bak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trouens, selfs die \u201cuitvind en terugkom\u201d kan in kluitjies bak ontaard. Tydens \u2018n voorverkiesingstoer (ek meen voor die vorige landswye munisipale verkiesing) het die ANC op \u2018n \u201croad show\u201d deur die Vrystaat gegaan en veral groepe boere toegespreek. In die Oos-Vrystaat het die gewone woordvoerders ander verpligtinge gehad, en moes \u2018n ander ringkop instaan. Sommer gou het dit geblyk hy het nie \u2018n koekieng kloe nie, en neem hy toe die vrae om later terugvoer te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boere wag steeds, en intussen is van hulle verwag om vir die ANC te stem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis egter nie al nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By geleentheid spreek eerw. Melkkoe \u2018n groep mense in Bloemfontein toe, en \u2018n bejaarde dame (toevallig die dogter van \u2018n oud-president) vra hoekom die ACXP (onherkenbaar verander) niks oor plaasaanvalle uitreik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos blits s\u00ea Melkkoe maar die ACXP doen, dis net die media wat dit nie plaas nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Enigeen wat meen ek bak nou kluitjies, kan op die ACXP se webwerf deur sy nuusverklarings blaai. As hulle een kry wat Melkkoei uitgereik het, moet hulle my asseblief laat weet by moegoe@voetsek.co.za<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trouens, kort tevore was daar \u2018n plaasaanval in Noordwes. Ek het geweet die provinsiale leiers is op pad vir \u2018n vergadering met Melkkoe, en sien \u2018n kans om di\u00e9 swye te breek. Ek stel \u2018n mediaverklaring inderhaas in Afrikaans en Engels op, en e-pos dit na \u2018n provinsiale leier wat nog\u00a0 nie van sy huis af vertrek het nie, met die versoek \u2013 om die tafel \u2013 kry asb Melkkoe se OK hiervoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En ek wag en ek wag. Die ACXP stuur niks uit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met terugkeer by die huis laat weet daardie provinsiale leier Melkkoe s\u00ea aik\u00f4na, elke keer as hy so iets doen s\u00ea die ANC hy is \u2018n Boeremeeloper. Maar die verklaring kan in die naam van daardie provinsiale leier uitgaan. En het, en het baie mediadekking gekry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trouens, die ACXP het heelwat mediaverklarings oor plaasaanvalle uitgereik, gewoonlik my handewerk, en deur die provinsiale leiers uitgestuur, en het heelwat mediadekking gekry. Gaan kyk bv op Volksblad, Beeld en Die Burger se argiewe. Hieroor is gereeld aan Melkkoe verslag gedoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was ander voorbeelde met ander, soos die dominee wat met sy motorfiets in die riool gegly het, en volgens \u2018n provinsiale leier \u2018n eis teen die betrokke misipaal sou instel. Toe dit blyk \u2018n duimsuigstorie te wees word ek sommer die sondebok gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie ellelange aanloop bloot om te kom by \u2018n paar verwikkelings nou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Seker die eerste is die onderhoud of nie onderhoud nie van Comrade Winnie. Terwyl Winnie ontken het sy het die onderhoud gevoer, plaas die Britse pers \u2018n foto van Winnie saam met die artikelskryfster en di\u00e9 skryfster se Nobelpryswennerman, voor Winnie se huis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die internetsoektog om te probeer bepaal of die verslaggeefster \u2018n gewoonte maak van stories uit haar duim suig, lewer hoofsaaklik berigte op wat haar lofliedere besing, maar ook ander wat beweer dat sy begin lieg die oomblik as sy haar pen aan papier waag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos die keer toe die media berig dat Zola Budd (Pieterse) wat R10 000 by die regering gekry het na aanleiding van \u2018n belofte van Piet Promises dat die eerste Suid-Afrikaner na daardie toespraak wat \u2018n w\u00eareldrekord verbeter so \u2018n meevaller gaan kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">G\u2019n niks sprake van nie, en die media het woorde in Piet se mond geplaas. En hier is \u2018n kopie van die toespraak \u2013 g\u2019n niks g\u2019n so \u2018n belofte nie. Toe speel die verslaggewer die bandopname van die toespraak, en daar is die belofte. Terloops, Zola het ni\u00e9 die geldjie gekry nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En nou die ANC se bontpratery oor Malema se kafpratery. Die Jeuliga gaan so ver om te s\u00ea Malema het g\u2019n di\u00e9 woorde tydens sy onlangse vergadering by Wits ges\u00ea nie. SAPA krap nou kop, want die media het berig dis by die UJ ges\u00ea, nie Wits nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Presies wat is nou ontken? Ek kry \u2018n vreestoeval, want lyk mos nou kepleet Malema maak soos olie Saddam wat dubbelgangers gehad het om die Irakese nog banger te maak. Ek hoop net elkeen van hulle kry nie blouligbeskerming teen R300 000 per maand nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eers haal die media pres. Jacob Zuma wyd aan dat hy s\u00ea hy gaan Malema nie aanspreek nie, want dit sou na \u2018n teruggryp na apartheid lyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarna s\u00ea sy kantoor dat Zuma in sy gesprek met Afrikanerleiers onderneem het om met Malema te \u201cpraat\u201d hieroor.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/lezhaki_i_sideniya_avtomekhanika\/\">\u0442\u0430\u043c\u0431\u043e\u0432 \u043b\u0435\u0436\u0430\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onlangs maak iemand in \u2018n kommentaar op \u2018n woernaal-artikel die volgende \u201cstelling\u201d : \u201cHoe weet \u2018n mens as \u2018n politikus lieg?\u201d Hy antwoord self: \u201cWanneer sy lippe beweeg.\u201d Oor die jare van my skouerskuurdery met politici het ek dit self menigmaal beleef. Soms het ek die indruk gekry die leuens is kompulsief, ander kere wanneer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7895\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hulle vlieg so lekker want hulle lieg so lekker&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[227,21096,9329,6539,21093,9330,6307,321],"class_list":["post-7895","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-anc","tag-s10-briewe","tag-hulle-vlieg-so-lekker-want-hulle-lieg-so-lekker","tag-malema","tag-s7-menings","tag-politici","tag-vrystaat","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7895","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7895"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7895\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7895"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7895"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7895"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}