{"id":7894,"date":"2010-03-14T05:28:30","date_gmt":"2010-03-14T05:28:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7894"},"modified":"2010-03-14T05:28:30","modified_gmt":"2010-03-14T05:28:30","slug":"die-ding-in-die-huis-wat-niemand-sien-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7894","title":{"rendered":"Die ding in die huis wat niemand sien nie&#8230;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Hulle woon in huise \u2013 waarskynlik alle huise. In sommige huise in die kaste, in ander huise in die wasgoedmandjie, of kruip op die vloere rond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Mens sien hulle egter nooit. \u2018n Mens sien net die skade wat hulle aanrig. Of eintlik sien mens juis nie die skade nie, want hulle vreet dit op.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis nou daardie ding wat kouse en sakdoeke vreet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ergste is, hy vreet nie \u2018n paar sokkies op nie \u2013 nee, hy vreet altyd net een van \u2018n paar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kort voor lank sit die slagoffers met \u2018n trop sokkies waarvan nie twee bymekaar pas nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En dit maak nie saak hoeveel verjaarsdae die mannegoed in \u2018n huis gehad het met \u2018n Kersfees tussenin nie, en waar almal \u2018n hele vrag nuwe sakdoeke in sulke netjiese pakkies verpak, gekry nie \u2013 dis net \u2018n rukkie dan makeer die sakdoeke weer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eers sal pa en seuns oor en weer by mekaar sakdoeke kom leen, afhangende van wie se kas nog nie so erg deurgeloop het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soms steek die ding wat sokkies vreet van die sokkies iewers weg, soos in die verste donker hoekie onder \u2018n bed, of heel uit sy plek uit onder die T-hemde in die laai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of die ding wat sokkies en sakdoeke vreet, familie is van die ding wat gate in onderbroeke vreet, weet g\u2019n mens nie, want hy is net so onsigbaar. En die ergste is, \u2018n man kom skynbaar self nie agter die ding wat die gate in vreet het \u2018n man se ondergoedgoedjies beetgehad nie. In elk geval nie voor hy in die koerant lees van die gate nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uwe het gemeen daar is ook \u2018n ding in die huis wat lakens skif en later gate deurvreet, maar vroulief s\u00ea ou Herrie se hakskene is net skurf. En om te wys dis so, is \u2018n ou, dik laken dubbel gevou en slaap nou onder my skurwe pote, en die lakens bly heel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jare gelede het ek korte mette van die ding wat sokkies vreet probeer maak, en rottegif uitgesit. En heng, was Jors Troelie nou in die dog box?! Want Klein Herrie was willebooslik ongelukkig oor die tandemuis wat afgesterf het, en hy was juis flink aan die wissel en die mannetjie het vermoed hy gaan skade in klinkende munt ly..<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een nag was Oudste doodseker hy het op die ding wat sokkies vreet getrap, maar dit blyk toe hy in die donker klein vertrekkie toe is, het hy op Mevrou se skippertje getrap. En di\u00e9 het op slag tande ingel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Want kyk, vroulief se brakkie is nie maklik nie. Net sy mag aan haar hondjie vat, die ander hoor net \u2018n vlugtige grom en dan loop die bloed. Vier steke was wat \u2018n kli\u00ebnt nou eendag opgedoen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om \u2018n idee te gee. Vroulief se suster en twee seuntjies kom kuier, en by vertrek wil die een jongetjie opsluit vir Snoetie gaan groet. Kry haar waar sy vir die gedruis wegkruip, onder \u2018n bed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cTannie Ousus!\u201d roep hy benoud, \u201cdie hond brul vir my!\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En moenie dink Snoetie se teenwoordigheid en humeur het die ding wat sokkies vreet se spoed gebreek nie. In teendeel, jongtyd het sy self heerlik met die ding meegedoen en self aan sokkies weggel\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-dlya-vyezda-za-granicu-forma-082u\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0434\u043b\u044f \u0432\u044b\u0435\u0437\u0436\u0430\u044e\u0449\u0438\u0445 \u0437\u0430 \u0433\u0440\u0430\u043d\u0438\u0446\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hulle woon in huise \u2013 waarskynlik alle huise. In sommige huise in die kaste, in ander huise in die wasgoedmandjie, of kruip op die vloere rond. \u2018n Mens sien hulle egter nooit. \u2018n Mens sien net die skade wat hulle aanrig. Of eintlik sien mens juis nie die skade nie, want hulle vreet dit op. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7894\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die ding in die huis wat niemand sien nie&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[21134,9323,21105,9328,9326,9325,9324,9327],"class_list":["post-7894","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c126-algemeen","tag-c117-algemeen","tag-die-ding-in-die-huis-wat-niemand-sien-nie","tag-s32-feuilleton","tag-hond","tag-lakens","tag-sakdoeke","tag-sokkies","tag-tandemuis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7894","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7894"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7894\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7894"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7894"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7894"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}