{"id":7869,"date":"2010-03-11T15:22:40","date_gmt":"2010-03-11T15:22:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7869"},"modified":"2010-03-11T15:22:40","modified_gmt":"2010-03-11T15:22:40","slug":"anc-verdedig-malema","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7869","title":{"rendered":"ANC verdedig Malema"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het Julius Malema, die president van die ANC-jeugliga, Donderdag verdedig nadat hy \u201cskiet die boere, hulle is verkragters,\u201d gesing het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hulle is die lirieke van die liedjie uit konteks aangehaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cKom ons praat op \u2018n gepaste wyse oor die saak. Moenie vir Julius blameer nie. Om die waarheid te s\u00ea, sal ek hom op hierdie een verdedig,\u201d het Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, Donderdagoggend aan Sapa ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHierdie liedjie is vir baie jare gesing, selfs nog voor Malema gebore is. Julius weet nie eers wie die skrywer van die liedjie is nie. Hy het dit van ons gekry. Julle moet die ANC blameer, moenie vir Julius blameer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMaar as julle die ANC blameer, plaas dit in konteks.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Mthembu was dit \u2018n ou struggle-liedjie wat Malema by sy ANC-kamerade geleer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is so baie liedjies in Suid-Afrika se geskiedenis wat mense kan te na kom, het hy ges\u00ea. Hy het verwys na &#8220;liedjies oor generaals&#8221; &#8211; &#8216;n moontlike verwysing na die Afrikaanse trefferlied De la Rey.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die liedjie wat Malema gesing het was nie daarop gemik om die boere aan te val nie, het Mthembu ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAs jy nie na die liedjie in geheel kyk nie, verloor jy die betekenis,\u201d het hy ges\u00ea voordat hy dit oor die telefoon vir Sapa begin sing het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie liedjie s\u00ea, \u2018sommige mense is lafaards\u2019, en dan word daar ges\u00ea \u2018gebruik jou geweer om te skiet\u2019, want dit herinner aan oorlog,\u201d het Mthembu verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit verwys na alle mense wat lafaards is, insluitende swartmense wat lafaards is, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die liedjie is glo ook in die verlede deur wit vryheidsvegters gesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema staar \u2018n kriminele klag en \u2018n klag van die Menseregtekommissie in die gesig nadat hy glo by die universiteit van Johannesburg &#8220;Dubula amabhunu baya raypha&#8221; (Zoeloe vir \u2018skiet die boere, hulle is verkragters\u2019) saam met \u2018n groep studente gesing het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/25-osveshcheniya-magazina\">\u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0435 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d\u043e\u0432 \u043e\u0431\u0443\u0432\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62483-pochemu-stoit-hodit-v-priemnye-harkovskih-deputatov-realnaya-istoriya.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het Julius Malema, die president van die ANC-jeugliga, Donderdag verdedig nadat hy \u201cskiet die boere, hulle is verkragters,\u201d gesing het. Volgens hulle is die lirieke van die liedjie uit konteks aangehaal. \u201cKom ons praat op \u2018n gepaste wyse oor die saak. Moenie vir Julius blameer nie. Om die waarheid te s\u00ea, sal ek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7869\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC verdedig Malema&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[227,7163,9294,6539,9296],"class_list":["post-7869","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-anc","tag-ancyl","tag-jackson-mthembu","tag-malema","tag-struggle-liedjie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7869","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7869"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7869\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7869"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7869"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7869"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}