{"id":7856,"date":"2010-03-11T05:08:07","date_gmt":"2010-03-11T05:08:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7856"},"modified":"2010-03-11T05:08:07","modified_gmt":"2010-03-11T05:08:07","slug":"vf-le-klag-teen-eskom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7856","title":{"rendered":"VF+ l\u00ea klag teen Eskom"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het vandag formeel \u2018n klag by die Openbare Beskermer (OB) gel\u00ea teen Eskom weens die nutsmaatskappy se gebrek aan algemene en finansi\u00eble bestuursvaardighede. \u201cDaar blyk soveel aanduidings van onre\u00eblmatighede binne Eskom te wees dat dit \u2018n onafhanklike en volledige ondersoek deur die OB regverdig,\u201d het adv. Anton Alberts, parlement\u00eare woordvoerder oor Energie, ges\u00ea. Die VF Plus het voorheen onderneem om die saak na die OB te verwys sodra Nersa se besluit bekend gemaak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verdere impetus tot hierdie klag by die OB is verleen deur die bekendmaking van die feit dat Eskom elektrisiteit aan 138 onbekende maatskappye teen \u2018n drastiese verlaagde tarief verskaf. Eskom weier blykbaar om aan die betrokke Ministers of die Parlement te openbaar wie die maatskappye is en wat die motivering van die lae tarief sou wees op grond van kontraktuele terme wat geheimhouding waarborg. Dit beaam weereens die VF Plus se posisie dat Eskom oormatig steun op die inkomste gegenereer van huishoudings en landbou en dit gebruik om ander industrie\u00eb in die geheim te subsidieer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIn di\u00e9 verband gaan die VF Plus \u2018n aansoek aan Eskom, in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2000, rig om te openbaar wie die maatskappye is wat bevoordeel word, teen watter tarief, asook die terme van die kontrak in elke geval. Dit is die party se mening dat Eskom nie sal kan skuil agter die feit dat die kontraktuele terme van vertroulikheid Eskom inbind tot geheimhouding nie. Eskom is \u2018n nutsmaatskappy wat besit word deur die staat namens die publiek en wat uitsluitlik verantwoordelik is om krag tot voordeel van die publiek te lewer. Daarom sal dit in die publieke belang wees om inligting te openbaar wat daarop dui dat Eskom nie tot voordeel van verbruikers optree nie,\u201d het Alberts verder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus gaan ook verdere ondersoek instel na die geldigheid van Nersa se besluit in die lig daarvan dat Eskom \u2018n wesenlike wanvoorstelling geskep het in sy tariefaansoek deur nie melding te maak van die gesubsidieerde kontrakte nie. Die kernvraag is hoeveel Eskom se inkomste verhoog kon word deur pariteit te skep tussen huishoudings en landbou se bydrae tot Eskom se inkomste en di\u00e9 van die gesubsidieerde geheime maatskappye. Die VF Plus gaan nie die saak net hier los nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">play casino table<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043e\u0431\u044b\u0441\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het vandag formeel \u2018n klag by die Openbare Beskermer (OB) gel\u00ea teen Eskom weens die nutsmaatskappy se gebrek aan algemene en finansi\u00eble bestuursvaardighede. \u201cDaar blyk soveel aanduidings van onre\u00eblmatighede binne Eskom te wees dat dit \u2018n onafhanklike en volledige ondersoek deur die OB regverdig,\u201d het adv. Anton Alberts, parlement\u00eare woordvoerder oor Energie, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7856\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VF+ l\u00ea klag teen Eskom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5122,4827,9280,7576],"class_list":["post-7856","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-energie","tag-eskom","tag-obenbare-beskermer","tag-vf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7856","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7856"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7856\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7856"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7856"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7856"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}