{"id":7853,"date":"2010-03-10T09:57:57","date_gmt":"2010-03-10T09:57:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7853"},"modified":"2010-03-10T09:57:57","modified_gmt":"2010-03-10T09:57:57","slug":"protesteer-teen-anc-by-die-stembus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7853","title":{"rendered":"Protesteer teen ANC by die stembus"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het ges\u00ea dat die gewelddadige protesaksies oor nie-lewering van munisipale dienste en verbreekte verkiesingsbeloftes, \u2018n bewys is dat die ANC se tyd in beheer van die Tshwane-metroraad en ander munisipaliteite begin uitloop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het ges\u00ea dat die party gaan poog om met die leiers van die protesoptrede in gesprek te tree rakende hulle probleme. Dit volg na die gewelddadige protesoptrede in Mamelodi-Oos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het ook \u2018n beroep op opposisiepartye in die Tshwane-metroraadsgebied gedoen om in gesprek te tree oor hoe die ANC by volgende jaar se munisipale verkiesings verslaan kan word deur \u2018n koalisie van partye.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, is die VF Plus gekant teen gewelddadige protesoptrede, maar het bygevoeg dat dit onafwendbaar is dat desperate inwoners se frustrasies sal oorkook wanneer basiese dienste soos lopende water en elektrisiteit nie gelewer word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns wil met die leiers van die protesaksies praat en vir hulle s\u00ea dat die enigste protesaksie wat tot ware resultate sal lei, by die stembus moet plaasvind. In die onlangse verlede ondervind ons dat mense gewelddadig protesteer teen die ANC se swak diensleweringsrekord, maar dan vir die ANC stem in verkiesings. Solank die protesteerders vir die ANC bly stem, sal hulle geen dienste, geen huise en geen elektrisiteit ontvang nie,\u201d het Beyers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het ges\u00ea dat die skuld vir enige ontwrigting van die 2010 W\u00eareldbeker voor die ANC-beheerde Tshwane-metroraad se deur gel\u00ea sal word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0432 \u0432\u0443\u0437<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het ges\u00ea dat die gewelddadige protesaksies oor nie-lewering van munisipale dienste en verbreekte verkiesingsbeloftes, \u2018n bewys is dat die ANC se tyd in beheer van die Tshwane-metroraad en ander munisipaliteite begin uitloop. Die VF Plus het ges\u00ea dat die party gaan poog om met die leiers van die protesoptrede in gesprek te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7853\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Protesteer teen ANC by die stembus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5380,9276,752,7576],"class_list":["post-7853","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-dienslewering","tag-geweld-mamelodi-oos","tag-tshwane","tag-vf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7853","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7853"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7853\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7853"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7853"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7853"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}