{"id":7850,"date":"2010-03-10T08:55:46","date_gmt":"2010-03-10T08:55:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7850"},"modified":"2010-03-10T08:55:46","modified_gmt":"2010-03-10T08:55:46","slug":"burgemeester-se-openingsrede-stel-teleur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7850","title":{"rendered":"Burgemeester se openingsrede stel teleur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Cornelius Jansen van Rensburg, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad, het in \u0149 verklaring in reaksie op dr. Gwen Ramokgopa, burgemeester van die Tshwane-metroraad se openingsrede ges\u00ea dat dit betreurenswaardig is dat die burgemeester nie gebruik gemaak het van die geleentheid om die verdelende kwessie van naamsveranderings aan te raak nie \u2013 dit terwyl sy \u2018n beroep op samewerking in die stad gemaak het. Naamsverandering is tans \u2018n polities verdelende faktor in die metroraad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Burgemeester het in haar openingsrede op 7 spesifieke areas gefokus wat insluit infrastruktuurontwikkeling, -opgradering en -onderhoud, landbou-ontwikkeling, veiligheid en transformasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel dit lyk of daar marginale vordering was in die voorsiening van toegang tot water en elektrisiteit, was dit opmerklik dat geen verwysing na ekonomiese opheffing gemaak is, ten einde armoede in die weste van Pretoria op te hef nie. Daar word steeds net gefokus daarop om een deel van die arm gemeenskap op te hef, terwyl arm Afrikaners in die koue gelaat word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geen aanduiding is ook gegee vir enige planne vir die metro om selfversorgend te raak ten opsigte van elektrisiteitsvoorsiening nie. Terwyl duisende krane ge\u00efnstalleer en elektrisiteitspunte verskaf word, is daar geen duidelike plan om toegang tot hierdie dienste op \u0149 volhoubare basis te kan verskaf nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie VF Plus was teleurgesteld in die min fokus wat daar op die swak finansi\u00eble toestand van die metro geplaas is. Die raad sal meer moet doen as om e-posse en sms\u2019e aan gebruikers van dienste te stuur. Die raad moet daadwerklike stappe neem om wanbetalers se toegang tot dienste te be\u00ebindig en \u0149 groter poging moet aangewend word om die debiteure van die raad te verminder,\u201d het Jansen van Rensburg ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel die metro beperk is in hul vermo\u00eb om te kan bydra tot die bekamping van misdaad, blyk dit dat daar groter erns is om korrupsie in die raad hok te slaan. Die verdubbeling in die aantal metro-polisielede in die metro-gebied is ook deur die VF Plus verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geen verwysing is oor die metro se gereedheid gemaak rondom die 2010 W\u00eareldbeker nie. Daar bestaan tans kommer oor die gereedheid van sekere spanne se basiskampe wat teen einde Februarie vanjaar nog steeds onvoltooid was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het weereens hul kans verbrou om weldeurdagte planne, aksies en resultaatmeting op die tafel te l\u00ea. Die toespraak was vergelykend met die van pres. Zuma vroe\u00ebr vanjaar, waar baie gepraat is maar min ges\u00ea is. Die enigste konstante in die metro se politieke administrasie is die voortsetting van die ANC se vernietigende transformasie- en regstellende aksie-agenda.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/osushiteli-f3832103\/\">\u043e\u0441\u0443\u0448\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Cornelius Jansen van Rensburg, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad, het in \u0149 verklaring in reaksie op dr. Gwen Ramokgopa, burgemeester van die Tshwane-metroraad se openingsrede ges\u00ea dat dit betreurenswaardig is dat die burgemeester nie gebruik gemaak het van die geleentheid om die verdelende kwessie van naamsveranderings aan te raak nie \u2013 dit terwyl sy \u2018n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7850\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Burgemeester se openingsrede stel teleur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9270,9271,7576],"class_list":["post-7850","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-gwen-ramakgopa","tag-thswane","tag-vf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7850","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7850"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7850\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7850"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7850"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7850"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}