{"id":782,"date":"2007-08-21T08:45:51","date_gmt":"2007-08-21T08:45:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=782"},"modified":"2007-08-21T08:45:51","modified_gmt":"2007-08-21T08:45:51","slug":"plakkers-swaai-die-septer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=782","title":{"rendered":"Plakkers swaai die septer"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Volgens regter Roger Claassen het die polisie onwettig opgetree. Die Tshwane-metroraad, die departement van binnelandse sake en die polisie het naamlik in Mei vanjaar reeds opdrag van die app&egrave;lhof ontvang om die plakkers se hutte te herbou, n&aacute; vroe&euml;re optrede deur die polisie, wat hulle van die grond verwyder het. Ingevolge hierdie hofbevel moes die drie partye <span style=\"color: black\">&ldquo;tydelike huisvesting oprig wat aan die mense skuiling, privaatheid en aangenaamheid gelykstaande aan die vorige nedersetting sal bied.&rdquo; Daar het egter niks gebeur nie, aangesien die Tshwane-metroraad huiwerig was om die hofbevel uit te voer. Die polisie het dus <\/span>&rsquo;n tweede keer toegeslaan, voor die eerste hofbevel nog uitgevoer is. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Tswelopele Step by Step word bedryf deur ene Colin Dredge en sy vrou Denise. Hulle maak staat op donasies uit die Christelike gemeenskap om haweloses te help. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hulle deel kos uit en sien om na plakkers wat in die oop stukke veld in Pretoria se voorstede bly. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sondae hou hulle kerkdienste vir di&eacute; groepe, in die veld. Colin Dredge voel sterk daaroor dat die plakkers oorkant Woodhill die volste reg het om daar aan te bly. Volgens hom is dit nutteloos om die polisie vir skadevergoeding te dagvaar, aangesien die proses te lank sal neem en die plakkers se besittings in elk geval nie veel werd is nie. <span style=\"color: black\">&ldquo;Al wat hierdie mense wil h&ecirc;, is <\/span>&rsquo;n dak oor hulle koppe,&ldquo; meen hy.<\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free slot machines<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1155993.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/PlakkersWoodhillkl.JPG\" width=\"208\" height=\"141\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Ons het reg op jou voorstoep&#8230;<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die Pretoriase hooggeregshof het gister die polisie beveel om vandag 50 plakkershutte, wat hulle verlede week op <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n stuk onbewoonde grond vernietig het, te herbou. Die aansoek is namens die plakkers ingebring deur &rsquo;n organisasie genaamd Tswelopele Step by Step.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die polisie het verlede week opgedaag by die stuk grond op die hoek van De Villebois Mareuil-rylaan en Garsfonteinweg, skuins oorkant die Woodhill-landgoed in Pretoria, waar hulle die hutte afgebrand en die inwoners verjaag het.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,822,182],"class_list":["post-782","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-plakkers-swaai-die-septer","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/782","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=782"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/782\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=782"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=782"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=782"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}