{"id":7819,"date":"2010-03-08T14:52:43","date_gmt":"2010-03-08T14:52:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7819"},"modified":"2010-03-08T14:52:43","modified_gmt":"2010-03-08T14:52:43","slug":"regering-minagtend-oor-plaasmoorde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7819","title":{"rendered":"Regering minagtend oor plaasmoorde"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se opmerking by \u2018n konferensie van AgriSA, dat die Polisie plaasmoorde as net gewone misdaad beskou, bevestig dat die regering minagtend is teenoor plaasmoorde. Die Polisie is vinnig om sekere misdade, soos transito-rooftogte en die opblaas van kitsbanke, as prioriteitsmisdade te beskou en dan sterk teenoptredes te beplan. Hoekom word hierdie misdade dan nie net as gewone misdaad beskou nie? Die minister en die regering skram weg van plaasmoorde, juis omdat daar \u2018n sterk element van rassisme betrokke is,\u201d s\u00ea mnr. Pieter Groenewald(LP), hoofwoordvoerder oor Polisie van die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie wreedheid waarmee veral plaasmoorde gepleeg word, is skokkend. Boere word keelaf gesny, gemartel met kookwater ensovoorts. Boere in Suid-Afrika is die groep waaronder die meeste moorde plaasvind, gemiddeld 313 uit elke 100 000, en dan eers wetstoepassers, soos lede van die Polisie, waar die syfer 153 uit 100 000 is. Die komitee wat plaasmoorde\u00a0 in 2003 ondersoek het, het toe reeds bevind dat die kanse dat die slagoffer in \u2018n plaasaanval beseer sal word, twee maal so groot as in transito-rooftogte is. Die kanse dat die slagoffer sal sterf is drie maal so groot as in transito-rooftogte. As die Polisie transito-rooftogte as \u2018n prioriteit kan beskou, des te meer behoort plaasmoorde as prioriteit beskou te word,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie kommando\u2019s is afgestel met die belofte dat daar nie \u2018n vakuum in beveiliging sal ontstaan nie. Sektorpolisi\u00ebring is ingestel, maar is \u2018n mislukking. Die Polisie hou sedert 2007 ook skielik nie meer rekord van plaasmoorde en plaasaanvalle nie. \u2018n Verslag deur die Sentrum vir die Studie van Geweld en Versoening oor die ondersoek na die redes van wreedheid van geweldsmisdade is verlede jaar Augustus reeds voltooi, maar Mthethwa maak nie die verslag bekend nie. Dit is duidelik dat die regering die boere van Suid-Afrika gefaal het,\u201d s\u00ea Groenewald.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\">new young fashon<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inform-ua.info\/weekly-review\/8-dopolnytelnkh-usluh-karhoperevozchyka-o-kotorkh-v-ne-znaly\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se opmerking by \u2018n konferensie van AgriSA, dat die Polisie plaasmoorde as net gewone misdaad beskou, bevestig dat die regering minagtend is teenoor plaasmoorde. Die Polisie is vinnig om sekere misdade, soos transito-rooftogte en die opblaas van kitsbanke, as prioriteitsmisdade te beskou en dan sterk teenoptredes te beplan. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7819\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Regering minagtend oor plaasmoorde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9232,227,7095,6336,9233,7576],"class_list":["post-7819","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-agrisa","tag-anc","tag-nathi-mthethwa","tag-plaasmoorde","tag-transito-rooftogte","tag-vf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7819","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7819"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7819\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7819"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7819"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7819"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}