{"id":7779,"date":"2010-03-04T07:20:24","date_gmt":"2010-03-04T07:20:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7779"},"modified":"2010-03-04T07:20:24","modified_gmt":"2010-03-04T07:20:24","slug":"die-hoender-of-die-eier-oor-dienslewering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7779","title":{"rendered":"Die hoender of die eier oor dienslewering"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer blaam vir brouwerk uitgedeel word, word die skuld dikwels op vreemde plekke gepak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering se jongste juweeltjie is om die skuld vir gebrekkige dienslewering op die sowat 180 belastingbetalersverenigings landswyd te pak. Omdat hierdie verenigings se lede hul dienstegeld in trustrekenings inbetaal, argumenteer die minister van samewerkende regering, is daar nie geld om dienslewering mee te verrig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minister Sicelo Shiceka speel oudergewoonte die rassekaart deur wit landsburgers uit te sonder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie lank gelede nie het Shiceka se regering aangekondig dat beoog word om van die stelsel van uitvoerende burgemeesters ontslae te raak omdat misbruike in hierdie stelsel tot die probleme lei wat nou op die belastingbetalersverenigings gepak word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister versuim om te meld dat die dorpe waar belastingbetalersverenigings aktief is, voor die trustrekeningsstelsel ook weens geldtekorte min of geen dienste gelewer het nie. \u2018n Deel van die probleem was dat selfs piepklein munisipaliteite in die Karoo nie geld vir dienslewering gehad het nie, maar dat raadslede op strepe amptelike besoeke oorsee gaan bring het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Ellelange lys van vreemdhede wat tot geldtekorte gelei het, kan opgestel word. Die Sol Plaatjie-munisipalietit wat jaar op jaar teenspoed by die Ouditeur-generaal gekry het, het byvoorbeeld \u2018n afgedankte amptenaar van die Ontvanger as finansi\u00eble hoof aangestel. Talle munisipale bestuurders wat vir ongerymdhede ondersoek is, is voor die afhandeling van die verhore by ander munisipaliteite aangestel. Die oorspronklike munisipaliteit skort dan die ondersoek op. Wanneer die aanstelling bevraagteken word, word skynheilig genoem daar is geen ondersoek nie, sonder om te vermeld hoekom en wanneer daardie ondersoek opgeskort is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die vuurwaens wat aangeskaf is, tel talle wat ingeboude drankkabinette het, maar ander lawwighede soos \u2018n satelliet-navigasiestelsel en selfs koe\u00eblvaste motors. In minstens een geval is \u2018n ampsmotor vir \u2018n onderburgemeester gehuur terwyl hy steeds sy vervoertoelaag gekry het, en dit is nie eens \u2018n ANC-beheerde munisipaliteit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boonop word die trustrekening eers ingespan wanneer samesprekings misluk het, en \u2018n dispuut behoorlik verklaar is. In verskeie gevalle is die dispute verklaar nadat die munisipale rade volstrek geweier het om samesprekings met die belastingbetalersverenigings te voer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In verskeie dorpe was daar voor die dispuutverlaring geen munisipale dienste nie, maar daarna wel deurdat die belastingbetalersverenigings die fondse doeltreffend vir dienslewering aanwend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister hoef bloot na die OG se verslae te gaan kyk, en hy sal gou merk dat die oorgrote aantal munisipaliteite, met of sonder aktiewe belastingbetalersverenigings, onverbiddelik die kreeftegang gaan. Selfs sommige provinsiale hoofstede is erg in die knyp, en in die geval van Mangaung wat Bloemfontein bestuur, is daar geen belastingbetalersvereniging wat die blaam kan kry nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur die skuld te verplaas na waar dit nie is nie, los niks op nie. Voor die algemene verkiesing het mnr. Ace Magashule, toe aangewese Vrystaatse premier, by \u2018n SALGA-kongres ges\u00ea onbekwame en korrupte burgemeesters en raadslede gaan afgedank word. Hy is toe uitgelag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 gelag, so klink dit, duur voort.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/zdorov-e-i-ujut\/transport\/roliki\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0440\u043e\u043b\u0438\u043a\u043e\u0432\u044b\u0435 \u043a\u043e\u043d\u044c\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer blaam vir brouwerk uitgedeel word, word die skuld dikwels op vreemde plekke gepak. Die regering se jongste juweeltjie is om die skuld vir gebrekkige dienslewering op die sowat 180 belastingbetalersverenigings landswyd te pak. Omdat hierdie verenigings se lede hul dienstegeld in trustrekenings inbetaal, argumenteer die minister van samewerkende regering, is daar nie geld om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7779\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die hoender of die eier oor dienslewering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[9156],"class_list":["post-7779","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-belastingbetalersvereniging"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7779","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7779"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7779\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7779"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7779"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7779"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}