{"id":776,"date":"2007-08-20T08:20:49","date_gmt":"2007-08-20T08:20:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=776"},"modified":"2007-08-20T08:20:49","modified_gmt":"2007-08-20T08:20:49","slug":"tokyo-kritiseer-sy-kamarade","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=776","title":{"rendered":"Tokyo kritiseer sy kamarade"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Die voormalige Gauteng-premier en sakeman het verder beklemtoon dat baie ander ANC-leiers betrokke was in die sakew&ecirc;reld, soos hyself. Albert Luthuli was byvoorbeeld voorsitter van die Afrika Suikerboervereniging en Walter Sisulu het ook sakebelange gehad. &ldquo;So, ons hou van sakemanne in die ANC,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Hy het nie in sy toespraak na sy presidensi&euml;le ambisie verwys nie. Hy meen die ANC staan tans voor <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n keuse: hulle kan in &rsquo;n gekkeparadys lewe of aandag gee aan kwessies soos <span style=\"color: black\">&ldquo;faksievorming, etniese tendense, provinsialisme, streeksverbondenheid en etnisiteit.&ldquo; <\/span><\/span><\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><span style=\"color: black\">Alhoewel hy nie direk verwys het na Thabo Mbeki of Jacob Zuma nie, het Sexwale ges&ecirc; &ldquo;die uitruil van beledigings in die openbaar, afkrakende kommentaar en soortgelyke afbrekende openbare optrede deur leiers wat <\/span>&rsquo;n voorbeeld behoort te stel, moet vinnig in die kiem gesmoor word.&ldquo; As dit nie gebeur nie, sal die ANC volgens hom die respek en vertroue van hul ondersteuners verloor. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sexwale meen voorts dat, in die lig van die huidige klimaat in die party, mense nie verbaas moet wees oor die <span style=\"color: black\">&ldquo;toename in gewaagde massaprotes en die ontstellend gewelddadige betogings en ander vorme van onwettige optrede wat deur kwellinge oor dienslewering veroorsaak word nie.&ldquo; Hy het verwys na die situasie in Khutsong waar &ldquo;ons skynbaar beheer verloor het.&ldquo;<\/span><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Wat die ANC se nasionale konferensie in Desember betref, meen Sexwale dat mense moet besef dat daar nie <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n superster verkies gaan word wat met &rsquo;n towerstaffie al die party se probleme gaan oplos nie. Wat belangrik is, is dat leiers verkies word wat die uitdagings verstaan en <span style=\"color: black\">&ldquo;wat altyd onthou dat dit nodig is om <\/span>&rsquo;n beter lewe vir almal te skep.&ldquo;<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/\">\u0446\u0435\u043d\u0442\u0440\u043e\u0431\u0435\u0436\u043d\u044b\u0439 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/63481-eks-rukovoditelyu-xarkovskoj-strojfirmy-grozit-12-let-tyurmy.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Tokyo_Sexwale2.JPG\" width=\"260\" height=\"173\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Tokyo Sexwale<\/div>\n<\/div>\n<p>Tokyo Sexwale, wat onlangs sy presidensi&euml;le ambisie bekend gemaak het, het Vrydag die huidige situasie in die ANC gekritiseer. Volgens hom word die klimaat binne die party gekenmerk deur &ldquo;karaktermoord, smeerveldtogte, moddergooiery, fluisterveldtogte en die verspreiding van gerugte.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Sexwale het by <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n fondsinsamelingsdinee van die ANC-jeugliga opgetree. Volgens hom dra nie een van bogenoemde aspekte by tot <span style=\"color: black\">&ldquo;die soeke na beter lewenskwaliteit vir al ons burgers nie.&rdquo; Hy is aan die einde van sy toespraak luid toegejuig. <\/span><\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Hy het die gaste daaraan herinner dat diegene wat Chris Hani destyds vermoor het, die land in chaos wou dompel. Hy het dit vergelyk met wat nou in die ANC-alliansie aan die gang is. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">&ldquo;Hoekom doen ons dit aan onsself?&rdquo; wou hy weet. <\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,182,816],"class_list":["post-776","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-streeksnuus","tag-tokyo-kritiseer-sy-kamarade"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/776","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=776"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/776\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=776"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=776"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=776"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}