{"id":7756,"date":"2010-03-02T16:36:08","date_gmt":"2010-03-02T16:36:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7756"},"modified":"2010-03-02T16:36:08","modified_gmt":"2010-03-02T16:36:08","slug":"willie-spies-bedank-uit-vryheidsfront-plus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7756","title":{"rendered":"Willie Spies bedank uit Vryheidsfront Plus"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/03\/spies_willie.jpg\" border=\"0\" alt=\"Willie Spies\" title=\"Willie Spies\" \/>Die voormalige parlementslid en leier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Willie Spies, het met onmiddellike ingang uit die party bedank. Die redes vir Spies se bedanking is o\u00ebnskynlike spanning tussen die party en Afriforum, sy huidige werkgewer, met as bykomende faktor die adjunkministerskap van dr. Pieter Mulder in die ANC-kabinet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy bedankingsbrief wat wyd in die geledere van die party en daarbuite gesirkuleer is, verklaar Spies dat &#8220;die party sy morele bodem verloor het&#8221; weens die &#8220;onverkwiklike situasie&#8221; wat uit Mulder se aanvaarding van die adjunkministerskap onstaan het. Die VF Plus-jeugleier, Cornelius van Rensburg, is verlede jaar deur die party gedissiplineer weens sy openbare standpunt t\u00e9\u00e9n Vryheidsfront-deelname aan die ANC-regering. Desnieteenstaande het Van Rensburg sy setel in die Pretoriase stadsraad (Tshwane-metro) behou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Conrad Beyers, wat vroe\u00ebr vanm\u00f4re &#8216;n verklaring oor die party se veldtog in Pretoria vir aanataande jaar se munisipale verkiesings uitgereik het, het telefonies teenoor praag.co.za bevestig dat hy &#8220;onder druk geplaas is om die verklaring terug te trek&#8221;. Hoewel Spies se bedanking o\u00ebnskynlik verband hou met die interne debat binne die Vryheidsfront Plus aangaande dr. Pieter Mulder se adjunkministerskap, was die werklike oorsaak waarskynlik die krapperigheid tussen die Vryheidsfront Plus en die vakbond Solidariteit en burgerlike organisasie Afriforum.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek betreur dit,&#8221; het dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid in Pretoria ges\u00ea. &#8220;Uiteindelik veg sowel ons party as Afriforum die Afrikanersaak. Ek kan daarom nie insien waarom Afriforum en Willie Spies eksepsie geneem het dat ek van Afriforum in my verklaring melding gemaak het nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy bedankingsbrief verwys Spies na &#8216;n &#8220;koue oorlog&#8221; wat die uitvoerende dagbestuur van die Vryheidsfront Plus teen Solidariteit en Afriforum voer. &#8220;Terwyl hierdie koue oorlog onder die oppervlak gevoer word, skroom die party nie om na buite deurlopend en ten onregte by AfriForum en Solidariteit aan te klamp nie,&#8221; het Spies ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy reaksie op die bedanking het mnr. Jaco Mulder, leier van die VF Plus in Gauteng, ges\u00ea dat dit &#8220;tragies is dat leiers van organisasies hulself bo die saak waarmee ons besig is, stel.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">phone slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige parlementslid en leier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Willie Spies, het met onmiddellike ingang uit die party bedank. Die redes vir Spies se bedanking is o\u00ebnskynlike spanning tussen die party en Afriforum, sy huidige werkgewer, met as bykomende faktor die adjunkministerskap van dr. Pieter Mulder in die ANC-kabinet. In sy bedankingsbrief wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7755,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,6221,9117,7600,21089,4636,753,4640,9039,9116],"class_list":["post-7756","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-conrad-beyers","tag-corenelius-van-rensburg","tag-jaco-mulder","tag-nuus","tag-pieter-mulder","tag-pretoria","tag-vryheidsfront-plus","tag-willie-spies","tag-willie-spies-bedank-uit-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7756","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7756"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7756\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7755"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7756"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7756"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7756"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}