{"id":7746,"date":"2010-03-02T08:30:22","date_gmt":"2010-03-02T08:30:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7746"},"modified":"2010-03-02T08:30:22","modified_gmt":"2010-03-02T08:30:22","slug":"vryheidsfront-plus-skop-pretoriase-veldtog-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7746","title":{"rendered":"Vryheidsfront Plus skop Pretoriase veldtog af"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het sy verkiesingsveldtog vir die 2011-munisipale verkiesing in die Tshwane-metroraadsgebied afgeskop en het ges\u00ea dat die verkiesing \u2018n baie belangrike rigtingwyser sal wees van hoe die Afrikanergemeenskap hulle toekoms in Suid-Afrika sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party het, met die VF Plus se leier in Pretoria , mnr. Willie Spies aan die stuur, \u201cskadu-raadslede\u201d in alle wyke in die Tshwane-metroraadsgebied, waar daar \u2018n beduidende teenwoordigheid van die Afrikanergemeenskap is, aangewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid in die Tshwane metroraad en \u2018n woordvoerder van die party se Groter Pretoria-streek, is die Afrikaner besig om sy spiere te bult in die Suid-Afrikaanse samelewing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cVeral op die terrein van die burgerlike samelewing, in die vorm van AfriForum, PRAAG en ander organisasies, is Afrikaners besig om te hergroepeer. Dit is egter noodsaaklik dat hierdie proses politieke vergestalting moet kry ten einde die momentum te behou.\u00a0 Die VF Plus is die party wat perfek geposisioneer is om daardie rol te vervul,\u201d het Beyers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veldtog in Pretoria gaan fokus op dienslewering, die naamkwessie asook die daarstel van \u2018n realistiese politieke alternatief waarvolgens Afrikaners en ander minderhede volle beskerming in terme van groepsregte kan geniet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het verder ges\u00ea dat slegs \u2018n stem vir di\u00e9 party \u2018n wyse kan wees waarop kiesers werklike protes teen die status quo kan aandui.\u00a0 Al wat \u2018n stem vir ander partye sal beteken is \u201cmeer van dieselfde\u201d en berusting by die huidige orde.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">play slot<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/war\/na-granice-pri-popytke-sbezhat-v-rossiyu-zaderzhali-harkovskuyu-minershu-55925.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het sy verkiesingsveldtog vir die 2011-munisipale verkiesing in die Tshwane-metroraadsgebied afgeskop en het ges\u00ea dat die verkiesing \u2018n baie belangrike rigtingwyser sal wees van hoe die Afrikanergemeenskap hulle toekoms in Suid-Afrika sien. Die party het, met die VF Plus se leier in Pretoria , mnr. Willie Spies aan die stuur, \u201cskadu-raadslede\u201d in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7746\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vryheidsfront Plus skop Pretoriase veldtog af&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[5303,175,6221,21089,165,753,4640,9094],"class_list":["post-7746","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afriforum","tag-afrikaanse-nuus","tag-conrad-beyers","tag-nuus","tag-praag","tag-pretoria","tag-vryheidsfront-plus","tag-vryheidsfront-plus-skop-pretoriase-veldtog-af"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7746","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7746"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7746\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7746"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7746"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7746"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}