{"id":7738,"date":"2010-03-01T15:43:48","date_gmt":"2010-03-01T15:43:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7738"},"modified":"2010-03-01T15:43:48","modified_gmt":"2010-03-01T15:43:48","slug":"herrie-se-kerrie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7738","title":{"rendered":"Herrie se kerrie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Herrie is nogal gesteld daarop om die polisi\u00ebringsforum-vergaderings by te woon.<\/p>\n<p> Dan weet \u2018n man nogal wat in die buurt aangaan, en kan \u2018n man voorsorg tref.<\/p>\n<p> Hier kom dit aan die lig waar word die meeste motors gesteel, en waar word die meeste in huise ingebreek, en so aan.<\/p>\n<p> Nou een dag blom die polisie oor die onverwagse sukses. Hulle keer \u2018n verdagte een oggend half vier aan wat \u2018n hele boks vol motorradio\u2019s by hom het. Iewers is motors van hul radio\u2019s gestroop, meen hulle.<\/p>\n<p> Maar nee, seg die man. Hy is eintlik nou die slagoffer van polisie-brutaliteit en vooroordeel.<\/p>\n<p> Die polisie kan egter nie sommer sy storie gesluk kry oor hoe dit gekom het dat di\u00e9 nagloper nou die trotse, wettige eienaar van \u2018n boks vol motorradio\u2019s is nie. Maar hy hou vol \u2013 hy het dit uit \u2018n vullissak op \u2018n sypaadjie gehaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vullissakke wat nou oornag op sypaadjies staan is \u2018n realiteit vandat die Rosestad Bethlehem se munisipale bestuurder afgerokkel het om dienslewering te verbeter. Die honde wat snags sakke stukkend skeur stem saam die diens aan hulle het inderdaad verbeter.<\/p>\n<p> So gebeur dit dat die polisie die oggend vieruur \u2018n vriendin van mev. Herrie en haar gesin opklop.<\/p>\n<p> \u201cHierdie man vertel die Dianse &amp;^%-storie dat hy \u2018n sak met di\u00e9 boks vol karradio\u2019s op die sypaadjie gekry het,\u201d lig die driftige polisieman die gesin in.<\/p>\n<p>Die vrou des huises moet toe, soos sy dit stel, teenoor haar man, die polisie en die boef bieg dis haar skuld. Sy sit al maande aan manlief om sy rommel in die garage op te ruim, maar hy kom nie daarby uit nie. Toe begin sy maar so elke week \u2018n boks rommel uit die garage laat verdwyn en saam met die vullis verwyder&#8230;.\u201d<\/p>\n<p> Herrie het nou nie verneem wie nou met die boks ou radio\u2019s sit nie.<\/p>\n<p> Herrie verneem van die storie toe mev. Herrie verneem of sy nou maar van sy ou weermaguniforms kan ontslae raak. Tot die sakke waarin dit geb\u00eare word, is besig om in te gee.<\/p>\n<p> Toe word Herrie se gedagtes sommer verfris. Herrie het met \u2018n vorige soortgelyke versoek onderneem om by die SANW uit te vind wat van daai uniforms? En gevergeet.<\/p>\n<p> Want sien, aan die regte kant van 50 is dit onwaarskynlik dat Herrie nog opgeroep sal word.<\/p>\n<p> Boonop, toe Herrie nog in daardie uniforms gepas het, het Herrie nog skaars meer as \u2018n R-1 geweeg, en toe op patrollie gewoonlik maar die Swaarloop of LMG gedra om die verskilletjie uit te kanselleer. Nou weeg Herrie omtrent so veel soos \u2018n hele vrag wapens wat op \u2018n slag deur die polisie vernietig word, en amper soveel soos die wapens wat die polisie in \u2018n jaar verloor.<\/p>\n<p> Pure spiere ontwikkel, veral borskasspiere wat van die brute gewig daarvan effe afgesak het.<\/p>\n<p> Met beide Groot Herrie en Klein Herrie wat al vergeet los by Herrie verbygegroei het, is daar ook nie eens \u2018n kans dat een van hulle enige nut van hierdie klere sal vind nie.<\/p>\n<p> Dus wag Herrie nou vir \u2018n volgende polisi\u00ebringsvergadering waar die polisie trots vertel dat hulle iemand aangekeer het wat vermom soos \u2018n soldaat met \u2018n sak gesteelde karradio\u2019s betrap is. En raai wat het di\u00e9 skelm te vertelle&#8230;?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/russian-bakes-build\/\">\u043f\u0435\u0447\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438 \u0447\u0435\u043b\u044f\u0431\u0438\u043d\u0441\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Herrie is nogal gesteld daarop om die polisi\u00ebringsforum-vergaderings by te woon. Dan weet \u2018n man nogal wat in die buurt aangaan, en kan \u2018n man voorsorg tref. Hier kom dit aan die lig waar word die meeste motors gesteel, en waar word die meeste in huise ingebreek, en so aan. Nou een dag blom die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7738\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Herrie se kerrie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[8017,2851],"class_list":["post-7738","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c126-algemeen","tag-herrie-se-kerrie","tag-polisie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7738","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7738"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7738\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7738"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7738"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7738"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}