{"id":7735,"date":"2010-03-01T15:22:42","date_gmt":"2010-03-01T15:22:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7735"},"modified":"2010-03-01T15:22:42","modified_gmt":"2010-03-01T15:22:42","slug":"nuwe-generasie-internasionale-terreur-ontbloot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7735","title":{"rendered":"Nuwe generasie internasionale terreur ontbloot?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">In die laat 70\u2019s en die 80ger jare van die vorige eeu het regerings w\u00eareldwyd hul hande vol gehad met terreurbewegings soos die Rooi Brigades, Montenero\u2019s, die Bader-Meinhoff\u2019s, Japannese Rooi Le\u00ebr, Swart September en ander wat met Carlos (die Jakkals) as fasiliteerder internasionaal hande gevat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die volgende ernstige generasie transnasionale terreur het van Osama bin Laden se Al Ka\u00efda gekom, en het in hoofsaak \u2018n radikale Islamitiese grondslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pas het \u2018n Spaanse regter keel skoongemaak en beskuldigings gedoen wat op internasionale samewerking dui waar ideologie terugstaan vir een raakvlak \u2013 geweld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regter Eloy Velasco het \u2018n stappie verder gegaan en die Venezuelaanse regering van pres,. Hugo Chavez van steun aan die samewerking beskuldig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beskuldiging spruit uit die verhoor van ses lede van die Baskiese ETA-beweging en sewe lede van die Colombiaanse beweging, FARC, op aanklagte van onder meer terrorisme en sameswering tot moord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens regter Velasco werk di\u00e9 twee terreurorganisasies reeds sedert 1993 saam, en het ETA-lede opleiding in FARC-rebellekampte in Colombia ondergaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">FARC-lede het weer by geleentheid na Spanje gereis om met ETA se hulp \u2018n vorige Columbiaanse president, Andres Pastrana en die huidige regeringshoof, Alvaro Uribe in Spanje te vermoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 samewerking word skynbaar gefasiliteer deur \u2018n ETA-lid wat nou in Venezuela woon, Arturo Cubillas Fontang. Fontang het voorheen \u2018n pos in Chavez se regering beklee, maar sy huidige posisie is onbekend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Chavez is bekend vir sy rewolusion\u00eare leerstellings en vriendskap met lande soos Kuba, en dat hy sy land se olierykdom mildelik aanwend. Waarnemers wat meer sinies is, meen Chavez se pro-rewolusion\u00eare standpunte is bloot \u2018n rookskerm om sy eie diktatoriale optredes, soos skerp inkorting van mediavryheid en ander demokratiese instellings te probeer verdoesel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir ETA kan die openbaarmaking van bande met FARC en Chavez baie slegte nuus inhou. ETA het by baie \u2018n bietjie sentimentele \u201ckapitaal\u201d omdat Spanje kopsku is om aan die volle selfegeringsverwagtings van baie Baske te voldoen. Hierdie sentiment spruit volledig uit nasionalistiese sentimente vir minderhede wat tradisioneel aan onderdrukking onderwerp is. In daardie geledere is daar gewoonlik min ooghare vir anti-demokratiese terreurgroepe wat \u2018n Marxistiese streep weg het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boonop verdien FARC volgens milit\u00eare waarnemers jaarliks in die orde van $300 miljoen deur onwettige aksies, waarvan 65 % dwelmbedrywighede behels. Trouens, FARC word as een van die w\u00eareld se belangrikste eksponente van die internasionale dwelmkartel beskou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meng jou met die varke&#8230;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mosoblburenie.ru\/blog\">\u0440\u0430\u0441\u0447\u0435\u0442 \u0433\u0438\u0434\u0440\u043e\u0430\u043a\u043a\u0443\u043c\u0443\u043b\u044f\u0442\u043e\u0440\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/zaxid.net\/viktor_shokin_zvilniv_prokurora_harkova_n1341826\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die laat 70\u2019s en die 80ger jare van die vorige eeu het regerings w\u00eareldwyd hul hande vol gehad met terreurbewegings soos die Rooi Brigades, Montenero\u2019s, die Bader-Meinhoff\u2019s, Japannese Rooi Le\u00ebr, Swart September en ander wat met Carlos (die Jakkals) as fasiliteerder internasionaal hande gevat het. Die volgende ernstige generasie transnasionale terreur het van Osama &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7735\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe generasie internasionale terreur ontbloot?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7549,9074,5577,8697,9073,9072],"class_list":["post-7735","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-baske","tag-colombia","tag-dwelms","tag-eta","tag-farc","tag-hugo-chavez"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7735","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7735"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7735\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7735"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7735"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7735"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}