{"id":7697,"date":"2010-02-25T06:23:22","date_gmt":"2010-02-25T06:23:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7697"},"modified":"2010-02-25T06:23:22","modified_gmt":"2010-02-25T06:23:22","slug":"mulder-boek-net-betyds-vir-afrikanervryheidstryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7697","title":{"rendered":"Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.oulitnet.co.za\/newlitnet\/images\/books\/toyi_toyi.jpg\" border=\"0\" hspace=\"5\" vspace=\"5\" width=\"150\" height=\"233\" align=\"left\" \/> <strong>Skrywer: <\/strong>Pieter Mulder<\/p>\n<p><strong>Titel: <\/strong><em>Kan Afrikaners  toyi-toyi?<\/em><\/p>\n<p><strong>Pretoria: Protea-boekhuis<\/strong><\/p>\n<p><strong>Datum: <\/strong>2008<\/p>\n<p><strong>ISBN: <\/strong>978-1-86919-256-3<br \/><strong>Prys: <\/strong>R160<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert die  einde van 2009 heers \u2019n nuwe gees in die Afrikanerpolitiek. Vele mense  het al onlangs opgemerk dat die debat in Afrikaans en onder Afrikaners  geheel en al \u2019n ander koers begin inslaan as in Suid-Afrikaanse Engels.  Terwyl die Engelse politieke diskoers vassteek in die gemeenplasige  begrippe van die re\u00ebnboognasie, die Madiba-kultus en ons mankolieke  demokrasie, eintlik \u2019n meerderheidstirannie, is vele Afrikaners deesdae  bereid om waagmoedig en eksperimenteel te begin dink.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarom  is dit miskien nou veral \u2019n goeie tyd om Pieter Mulder se bundel essays,  <em>Kan Afrikaners toyi-toyi?<\/em> op te neem. Die boek het volgens die  uitgewer reeds in 2008 verskyn, maar was miskien \u2019n effe vroeg op die  toneel, want toe is vele van die probleme wat Mulder aanroer, nog gesien  as ignoreerbaar en dinge waaraan nie getorring moet word nie. Omdat  Mulder leier is van die Vryheidsfront Plus, wat deur die meeste  hoofstroomkommentators as \u2019n marginale Afrikanerparty gesien word, is sy  mening moontlik ook nie so hoog aangeslaan as, s\u00ea maar, di\u00e9 van Jacob  Zuma of Helen Zille nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar met die huidige verskuiwing in  die openbare mening en die oplaaiende kritiek in Afrikanergeledere, kan  \u2019n mens politieke antwoorde in Mulder se boek begin vind. Soos menige  gesoute politikus wat al jare lank aan parlement\u00eare debatte, krisisse en  skandale blootgestel is, is Mulder geneig om elke punt met \u2019n staaltjie  of anekdote te illustreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie proc\u00e9d\u00e9 maak die boek  selfs meer toeganklik as wat dit andersins sou wees, want as \u2019n mens een  sentrale tema in die bundel moet uitsonder, sou dit kulturele  relativisme wees. Die meeste mense verstaan kulturele relativisme  instinktief \u2013 \u201calmal sien nie die w\u00eareld op dieselfde manier nie\u201d \u2013 maar  om dit filosofies of intellektueel te definieer, is natuurlik  moeiliker. Daarom is dit moontlik makliker vir mense om so iets deur  middel van voorbeelde te begryp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">S\u00f3 vertel Mulder in hoofstuk  26, \u201cWiskunde-vraestelle en Venda-kleremakers\u201d, van sy moeilike  Desembervakansie omdat sy vrou, \u2019n wiskunde-onderwyseres, langer as  gewoonlik aan die nasien van matriekwiskundevraestelle moes bestee.  Voorheen is nasieners per vraestel betaal, met ander woorde, vir die  hoeveelheid werk wat hulle gelewer het. Hierteen het die stadige  nasieners, veral \u2019n sekere mev Molefi, beswaar gemaak, want hulle bestee  dan langer aan die nasienwerk as die vinnige nasieners. Hierna het die  onderwysdepartement in hul wysheid besluit dat almal ewe lank moet werk,  al voltooi sommige die werk teen \u2019n vinniger tempo as ander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In dieselfde Desembervakansie ontdek Mulder \u2019n e-pos in sy inkassie met  die titel \u201cWesterse denke versus Afrika-denke\u201d&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lees die res van die resensie op <a href=\"http:\/\/litnet.co.za\/cgi-bin\/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&amp;cause_id=1270&amp;news_id=82207&amp;cat_id=558\">LitNet<\/a>.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/balansirovochnye_stendy\/\">\u0431\u0430\u043b\u0430\u043d\u0441\u0438\u0440\u043e\u0432\u043e\u0447\u043d\u043e\u0435 \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrywer: Pieter Mulder Titel: Kan Afrikaners toyi-toyi? Pretoria: Protea-boekhuis Datum: 2008 ISBN: 978-1-86919-256-3Prys: R160 Sedert die einde van 2009 heers \u2019n nuwe gees in die Afrikanerpolitiek. Vele mense het al onlangs opgemerk dat die debat in Afrikaans en onder Afrikaners geheel en al \u2019n ander koers begin inslaan as in Suid-Afrikaanse Engels. Terwyl die Engelse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7697\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[96],"tags":[8069,9012,9011,4636,8070,9013,2224,4640],"class_list":["post-7697","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c87-boeke","tag-attie-van-niekerk","tag-kulturele-relativisme","tag-mulder-boek-net-betyds-vir-afrikanervryheidstryd","tag-pieter-mulder","tag-saam-in-afrika","tag-venda","tag-volkstaat","tag-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7697","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7697"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7697\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7697"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7697"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7697"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}