{"id":7696,"date":"2010-02-24T11:54:13","date_gmt":"2010-02-24T11:54:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7696"},"modified":"2010-02-24T11:54:13","modified_gmt":"2010-02-24T11:54:13","slug":"nersa-se-besluit-teleurstellend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7696","title":{"rendered":"Nersa se besluit teleurstellend"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/02\/alberts_anton600.jpg\" border=\"0\" alt=\"Adv. Anton Alberts\" title=\"Adv. Anton Alberts\" \/>\u201cDie Vryheidsfront Plus is  uiters geskok en teleurgesteld met die verhoging wat Nersa aan Eskom toegestaan  het. Dit is skandalig dat Nersa, ten spyte van al die voorleggings en sinvolle  voorstelle wat gemaak is, steeds besluit het op \u2018n verhoging van 24,8% vir 2010  (vanaf April), 25,8% vir 2011 en 25,9% vir 2012,\u201d was adv. Anton Alberts, VF  Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor energie, se reaksie op die  aankondiging. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>\u201cDit is in beginsel  verkeerd om die foute wat die regering en Eskom gemaak het op die brood van die  verbruiker te smeer. Trouens, met hierdie verhoging word die brood letterlik uit  die monde van die arm- en middelklas geneem. Die gebrek aan toekomsbeplanning en  implementering vorm die kern van Suid-Afrika se energie-problematiek en dit sou  beter gewees het om \u2018n tydelike moratorium op enige verhoging te geplaas het  totdat \u2018n taakspan van kundiges of die Nasionale Beplanningskommissie \u2018n  meta-energieplan kon ontwikkel wat \u2018n volhoubare en bekostigbare strategie die  lig kon laat sien wat nou en in die toekoms implementeerbaar is. In die interim  kon Eskom se enigste aandeelhouer, die regering, Eskom befonds het om die land  se ligte aan te hou. Eskom is immers \u2018n nutsmaatskappy wat deur die staat  befonds moet word tot voordeel van die publiek. Daarom l\u00ea die plig tot  befondsing veel eerder op die regering self as op die verbruiker wat nou gestraf  word vir die regering en Eskom se foute,\u201d het Alberts  bygevoeg. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>\u201cOns sal nou moet sien wat  die effek van die verhoging op die ekonomie gaan wees. Die VF Plus het juis in  hierdie week reeds parlement\u00eare vrae aan die Minister van Energie gerig om vas  te stel waarom daar nie meer tyd gegun word om \u2018n behoorlik meta-energieplan vir  die land op te stel nie en of wit en bruin personeel wat hulle werk in Eskom  weens regstellende aksie verloor het, in aanmerking kan kom vir die 105 vakante  poste in Eskom.\u201d <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>\u201cDit is jammer dat \u2018n  rigtinglose en spartelende regering weereens die verbruiker misbruik om sy eie  gebrou reg te maak. Iewers moet dit stop en die VF Plus sal indringend aandag  hieraan gee,\u201d het Alberts ges\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/29-podvesnye-svetil-niki\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie Vryheidsfront Plus is uiters geskok en teleurgesteld met die verhoging wat Nersa aan Eskom toegestaan het. Dit is skandalig dat Nersa, ten spyte van al die voorleggings en sinvolle voorstelle wat gemaak is, steeds besluit het op \u2018n verhoging van 24,8% vir 2010 (vanaf April), 25,8% vir 2011 en 25,9% vir 2012,\u201d was adv. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7696\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nersa se besluit teleurstellend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7695,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[6956,5342,4827,9008,2242,9009,9010,4640],"class_list":["post-7696","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c76-sake","tag-anton-alberts","tag-elektrisiteit","tag-eskom","tag-nersa-se-besluit-teleurstellend","tag-suid-afrika","tag-tariefverhoging","tag-verhoging","tag-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7696","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7696"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7696\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7695"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7696"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7696"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7696"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}