{"id":769,"date":"2007-08-18T07:32:35","date_gmt":"2007-08-18T07:32:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=769"},"modified":"2007-08-18T07:32:35","modified_gmt":"2007-08-18T07:32:35","slug":"vakansie-met-n-verskil-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=769","title":{"rendered":"Vakansie met ?n verskil"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"line-height: normal\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Meer as &rsquo;n uur later was die diewe uiteindelik gereed om met die gesteelde motors asook die hotel se twee viertrekvoertuie vir wildbesigtiging te vertrek. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die drie hotelgaste, die ontvangsdame en drie veiligheidswagte is in die minibus geboender. Die konvooi het toe teen &rsquo;n ongelooflike snelheid na die Mosambiekse grens gejaag, sowat 150 km verder. &ldquo;Hulle het die hele tyd teen 160, 170 km op daardie vreeslike pad gejaag,&rdquo; vertel Cooley. &ldquo;Hulle het ges&ecirc;: <span style=\"color: black\">&#8216;Vanaand gaan julle dood.&#8217;<\/span>&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"line-height: normal\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Teen 02:30, naby die grens, het die konvooi verby &rsquo;n polisiepatrollie verbygery. Die polisie het agtergekom daar is fout en die konvooi motors agternagesit. Die boewe het toe die pad verlaat, die voertuigligte afgeskakel en gevlug. Die sewe ontvoerdes is ongedeerd gevind en die polisie het hulle na die naburige polisiestasie geneem. Al die voertuie en sommige van die gesteelde items is teruggevind. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Cooley is krities oor die gebrek aan patrollies op die Mosambiekse grens. &ldquo;Waarom word die grens nie behoorlik gepatrolleer nie? <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die polisie het aan ons ges&ecirc; dat daar nie eers &rsquo;n heining is nie. Ons kan troepe na die DRK stuur, maar kan nie ons eie grense patrolleer nie.&ldquo; Die polisie het voorts vir Cooley ges&ecirc; dat alhoewel ontvoerings nie algemeen is nie, motordiewe gereeld voertuie in Gauteng steel of kaap en dan &ldquo;vier of vyf keer &rsquo;n nag&ldquo; die grens oorsteek om die motors in Mosambiek te verkoop.<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0444\u043e\u0440\u043c\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"line-height: normal\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sean Cooley het besluit om in &rsquo;n luukse hotel in <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Kwazulu-Natal<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> te gaan uitspan toe dinge lelik vir hom skeefgeloop het. <span style=\"color: black\">&ldquo;Dit klink soos iets wat jy in <\/span>&rsquo;n film sien &#8211; jy gaan na &rsquo;n hotel om vakansie te hou, word ontvoer en dan 100 km verder afgelaai,&rdquo; het hy gister ges&ecirc;, veilig terug by sy huis in Bryanston, Johannesburg.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; color: black\">Cooley se ongelukkige ervaring het verlede Sondagaand begin toe nege mans, gewapen met <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<span style=\"color: black\">&nbsp; AK-47, <\/span>&rsquo;n haelgeweer en 9 mm pistole kort voor middernag in Mkuze by die viersterhotel, <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ghost<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mountain<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">, opgedaag het. Hulle het Cooley se Landrover Freelander geneem, asook &rsquo;n ander gas se minibus. Hulle het die ontvangsdame toe gedwing om die voertuigeienaars wakker te maak. &ldquo;Ons het &rsquo;n oproep van ontvangs gekry om te s&ecirc; ons moet die motoralarms kom afskakel,&rdquo; vertel Cooley. Toe hy, &rsquo;n vriend en die minibuseienaar by die ontvangsarea instap, is hulle onmiddellik deur die nege boewe omring. Hulle kamers is ook deurgegaan. Die motorsleutels en &rsquo;n klomp ander items is gesteel.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,182,361],"class_list":["post-769","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-streeksnuus","tag-vakansie-met-n-verskil"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/769","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=769"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/769\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=769"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=769"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=769"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}