{"id":7682,"date":"2010-02-23T12:55:38","date_gmt":"2010-02-23T12:55:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7682"},"modified":"2010-02-23T12:55:38","modified_gmt":"2010-02-23T12:55:38","slug":"malema-vra-polisieondersoek-oor-viktimisasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7682","title":{"rendered":"Malema vra polisieondersoek oor viktimisasie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die uitgesproke leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die polisie gevra om &#8216;n lys mense te ondersoek wat glo ondersteuners van pres. Jacob Zuma teiken, het hy Dinsdag aan die radiostasie SAFM ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea hy gee nie om as die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) &#8216;n oudit van sy geldsake doen nie, maar slegs as die ondersoek nie deur &#8216;n politieke agenda aangevuur word nie.<\/p>\n<p>Malema het ges\u00ea as SAID gebruik word om die politieke belange van Cope, die OD en die DA te bevorder, is daar &#8216;n probleem.<\/p>\n<p>&#8220;Ek s\u00ea so omdat ek &#8216;n lys name het en dit gaan bekend maak. Ons het dit nounet na die polisie geneem sodat hulle dit kan nagaan.<\/p>\n<p>Die lys van mense wat geteiken moet word, word die &#8220;Zuma-mense&#8221; genoem, het hy ges\u00ea<\/p>\n<p>Volgens Malema kom di\u00e9 dokument van intelligensiepersoneel af.<\/p>\n<p>SAFM het &#8216;n onderhoud met Malema gevoer n\u00e1 berigte dat hy die direkteur van verskeie maatskappye is wat tenders van meer as R100 miljoen toegeken is.<\/p>\n<p>Malema s\u00ea hy is nie meer &#8216;n direkteur van die maatskappye nie.<\/p>\n<p>Die jeugligaleier beweer hy het sy prokureur &#8216;n geruime tyd gelede in kennis gestel dat hy as direkteur van die betrokke maatskappye wil bedank.<\/p>\n<p>Sy naam is egter steeds op die gesaghebbende webwerf sacompany.co.za as direkteur van die ondernemings gelys.<\/p>\n<p>N\u00e1 konsultasie met sy prokureur, s\u00ea Malema, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat die registrasiekantoor vir maatskappye en intellektuele eiendom moontlik nie die instruksies finaliseer nie.<\/p>\n<p>Bevestiging van die polisieondersoek was nie onmiddellik beskikbaar nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/golovnye-ubory\/galstuki-pojasa\">\u0428\u0430\u043f\u043a\u0438 \u0417\u0438\u043c\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die uitgesproke leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die polisie gevra om &#8216;n lys mense te ondersoek wat glo ondersteuners van pres. Jacob Zuma teiken, het hy Dinsdag aan die radiostasie SAFM ges\u00ea. Hy het ges\u00ea hy gee nie om as die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) &#8216;n oudit van sy geldsake doen nie, maar slegs &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7682\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema vra polisieondersoek oor viktimisasie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[227,6539,321],"class_list":["post-7682","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-anc","tag-malema","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7682","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7682"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7682\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7682"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7682"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7682"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}