{"id":7668,"date":"2010-02-22T08:37:10","date_gmt":"2010-02-22T08:37:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7668"},"modified":"2010-02-22T08:37:10","modified_gmt":"2010-02-22T08:37:10","slug":"geopolitiek-skuif-van-wes-na-oos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7668","title":{"rendered":"Geopolitiek skuif van Wes na Oos"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Geopolitieke skuif van die Weste na die Ooste is duidelik nadat Saoedie-Arabi\u00eb se ru-olieuitvoere na China gestyg het en in dieselfde tydperk na die VSA gedaal het.<\/p>\n<p>Di\u00e9 daling is te wyte aan verminderde energieaanvraag in Amerika, asook &#8216;n groter Amerikaanse afhanklikheid van ru-olie ingevoer uit Afrika en Kanada.<\/p>\n<p>Riyad het China se groeiende energieverbruik aangemoedig deur gesamentlike ondernemings te vestig om ru-olie te raffineer.<\/p>\n<p>China word deur die Saoedi\u00ebrs as &#8216;n betroubare en bestendige invoerder beskou, iets wat die groot Arabiese olieprodusente reeds etlike jare as wenslik sien.<\/p>\n<p>Barack Obama, aan die ander kant, wil die VSA speen van buitelandse energie en die gebruik van hernubare brandstowwe aanmoedig, terwyl Saoedie-Arabi\u00eb stabiele markte vir hul uitvoere soek.<\/p>\n<p> Hierdie uiteenlopende sienings sal die agtergrond verskaf vir die besoek van Steven Chu, die Amerikaanse energiesekretaris, aan Riyad wat di\u00e9 week plaasvind.<\/p>\n<p> Tydens die besoek sal die VSA ook tegnologie bespreek en die fokus sal nie so sterk op oliepolitiek val nie.<\/p>\n<p> Washington se verminderde afhanklikheid van Saoedie-Arabi\u00eb se olie sal nogtans die Amerikaanse ekonomie knou indien daar probleme ontstaan in die Midde-Ooste.<\/p>\n<p>China raak algaande meer afhanklik van Saoedie-Arabi\u00eb en Iran se olie, en dit sal di\u00e9 land se fokus in die streek verskerp.<\/p>\n<p> Die VSA het 998 000 vate per dag van Saoedie-olie ingvoer in 2009, die laagste sedert 1988.<\/p>\n<p>Die Chinese voer sedert Desember meer as 1 miljoen vate per dag in, &#8216;n sielkundige grens wat oorgesteek is. Die aantal vate het oor die afgelope drie jaar verdubbel.<\/p>\n<p> Saoedie-Arabi\u00eb se Aramco-maatskappy het voorheen &#8216;n politieke beleid gevoer mbt uitvoere en aan die VSA voorkeur gegee. Volgens kenners is di\u00e9 beleid in 2003 hersien om sakebelange voorop te stel.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casinos online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Geopolitieke skuif van die Weste na die Ooste is duidelik nadat Saoedie-Arabi\u00eb se ru-olieuitvoere na China gestyg het en in dieselfde tydperk na die VSA gedaal het. Di\u00e9 daling is te wyte aan verminderde energieaanvraag in Amerika, asook &#8216;n groter Amerikaanse afhanklikheid van ru-olie ingevoer uit Afrika en Kanada. Riyad het China se groeiende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7668\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geopolitiek skuif van Wes na Oos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[8974,5311,5122,6691,4970,5049,2848],"class_list":["post-7668","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-brandstof","tag-china","tag-energie","tag-geopolitiek","tag-iran","tag-olie","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7668","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7668"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7668\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7668"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7668"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7668"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}