{"id":7643,"date":"2010-02-19T17:06:20","date_gmt":"2010-02-19T17:06:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7643"},"modified":"2010-02-19T17:06:20","modified_gmt":"2010-02-19T17:06:20","slug":"niger-se-junta-skop-nes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7643","title":{"rendered":"Niger se junta skop nes"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Niger se nuwe milit\u00eare leiers het tenks en bakkies wat met  masjiengewere belaai is, buite die ontvoerde president Mamadou Tandja se  paleis parkeer.<\/p>\n<p>Volgens AFP het milit\u00eare voertuie met  outomatiese masjiengewere ook buite die kantore van die eerste minister  en die buitelandse ministerie gestaan.<\/p>\n<p>Die junta het nog nie  bekend gemaak waar hulle die 71-jarige president aanhou nie.<\/p>\n<p>Volgens  Tandja se regering word hy by &#8216;n milit\u00eare basis op die buitewyke van  die hoofstad Niamey aangehou.<\/p>\n<p>Daar was geen teken van nuwe geweld  n\u00e1 Donderdag se gevegte buite die paleis waar drie soldate doodgemaak  is en Tandja ontvoer is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gewapende rebelle is reeds die afgelope twee jaar in skermutselinge met die regering betrokke om &#8216;n deel van die uraanrykdom te bekom. Niger sal teen 2012 die w\u00eareld se grootste uraanmyn bedryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Frankryk se Areva-maatskappy is die grootste aandeelhouer in die myn en die EU-land is afhanklik van die uraan vir hulle kernenergieprogram.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Danksy Areva is Frankryk die vierde grootste uraanprodusent ter w\u00eareld en die leier in kernenergie. Bykans 80% van Franse krag word deur kernenergie opgewek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niger is in 2007 geskud deur anti-Areva betogings toe duisende inwoners teen die Franse maatskappy wat al 40 jaar in die land teenwoordig is, in opstand gekom het. Areva is uitgesonder vir kritiek aangesien die maatskappy slegs 0,5%  van hulle jaarlikse wins aan Niger afstaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niger is steeds een van die armste lande ter w\u00eareld. Volgens &#8216;n ooreenkoms tussen Frankryk en Niger wat in 2007 gesluit is, mag Niger ook ooreenkomste met China en Indi\u00eb aangaan wat hulle voorheen nie beskore was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens ingeligte bronne het China milit\u00eare steun aan Niger verleen in ruil vir uraanregte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<div id=\"print\"><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/hamams\/\">\u0442\u0443\u0440\u0435\u0446\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u043c\u0430\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Niger se nuwe milit\u00eare leiers het tenks en bakkies wat met masjiengewere belaai is, buite die ontvoerde president Mamadou Tandja se paleis parkeer. Volgens AFP het milit\u00eare voertuie met outomatiese masjiengewere ook buite die kantore van die eerste minister en die buitelandse ministerie gestaan. Die junta het nog nie bekend gemaak waar hulle die 71-jarige &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7643\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Niger se junta skop nes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[1093,8918,8920,8917,8919,8670],"class_list":["post-7643","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-frankryk","tag-junta","tag-mamadou","tag-niger","tag-staatsgreep","tag-uraan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7643","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7643"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7643\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7643"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7643"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7643"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}