{"id":7642,"date":"2010-02-19T16:58:27","date_gmt":"2010-02-19T16:58:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7642"},"modified":"2010-02-19T16:58:27","modified_gmt":"2010-02-19T16:58:27","slug":"julius-belowe-nasionalisering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7642","title":{"rendered":"Julius belowe nasionalisering"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die huidige ANC-leierskorps is \u201cskattebolle\u201d, hetJulius Malema,  ANC-jeugleier, gister in \u2019n toespraak ges\u00ea waarin hy Nelson  Mandela se woorde gebruik het om sy strewe na \u2019n beleid van die  nasionalisering van myne te regverdig.<\/p>\n<p>\u201cOns gee nie om wie s\u00ea wat  nie, nasionalisering sal die ANC se beleid word,\u201d het hy by die  Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg ges\u00ea in \u2019n toespraak  ter herdenking van Mandela se vrylating uit die tronk 20 jaar gelede.<\/p>\n<p>\u201cOns  wil nie Zuma of (Fikile) Mbalula (adjunkminister van polisie) se  steun h\u00ea nie &#8230; Ons wil die steun van die massa h\u00ea.<\/p>\n<p>As die  massa s\u00ea jy is reg, dan sal ons voortgaan.\u201d<\/p>\n<p>Dinsdag het pres.  Jacob Zuma in sy repliek op sy staatsrede ges\u00ea die nasionalisering van  myne is nie regeringsbeleid nie.<\/p>\n<p>Malema is egter vasberade om  ANC-takke te be\u00efnvloed om nasionalisering partybeleid te maak, wat dan  na die regering sal deursyfer.<\/p>\n<p>Sy toespraak in \u2019n stampvol saal  is met dawerende applous en dreunsang en dansery begroet.  Voordat hy gepraat het, het die gehoor na \u2019n uittreksel uit \u2019n video van  \u2019n onderhoud met Mandela kort voor sy vrylating gekyk.<\/p>\n<p>In die  onderhoud het Mandela ges\u00ea nasionalisering is deel van die land se  geskiedenis en hy begryp nie hoe privatisering geregverdig word nie.<\/p>\n<p>Mandela  het ges\u00ea wittes het besluit die enigste manier om beheer oor die land  se swartes uit te oefen, is om te privatiseer.<\/p>\n<p>Met verwysing na  die huidige ANC-leierskorps het Malema ges\u00ea: \u201cVandag wil hulle ons  vertel hulle is die beste denkers en hulle kan die Vryheidsmanifes beter  as Nelson Mandela vertolk.<\/p>\n<p>\u201cOns moet vandag hier s\u00ea &#8230; ons eis  ekonomiese vryheid in ons leeftyd.\u201d <\/p>\n<p>Winnie  Madikizela-Mandela, lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee,  was saam met Malema op die verhoog. <\/p>\n<p>\u201cJy is baie slim, my  kleinseun Julius,\u201d het sy ges\u00ea. \u201cJy het argiefmateriaal oor die  nasionalisering gaan versamel. Ek wonder waar jy dit gekry het.\u201d<\/p>\n<p>In  reaksie op koerantberigte oor haar afwesigheid by die  Drakenstein-gevangenis verlede week by die herdenking van haar gewese  man se vrylating, het sy ges\u00ea: \u201cEk en my familie is nie genooi nie.\u201d<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr  het Malema na Madikizela-Mandela as \u201cpopulisties\u201d verwys. <\/p>\n<p>Sy  het in antwoord ges\u00ea \u2019n populis is iemand wat die onkundiges  \u201cuitbuit\u201d om \u201caan die mag vas te klou\u201d asook \u201c&#8217;n luukse leefstyl en wat  ons nou &#8216;bling&#8217; noem\u201d te handhaaf. <\/p>\n<p>\u201cEk wil niks daarvan h\u00ea nie.\u201d<\/p>\n<p>Madikizela-Mandela  het ges\u00ea dit is belangrik om al die fasette van Mandela te onthou en  watter soort man hy is.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">slots online no deposit bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die huidige ANC-leierskorps is \u201cskattebolle\u201d, hetJulius Malema, ANC-jeugleier, gister in \u2019n toespraak ges\u00ea waarin hy Nelson Mandela se woorde gebruik het om sy strewe na \u2019n beleid van die nasionalisering van myne te regverdig. \u201cOns gee nie om wie s\u00ea wat nie, nasionalisering sal die ANC se beleid word,\u201d het hy by die Universiteit van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7642\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Julius belowe nasionalisering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6539,2149,5267,8916,321],"class_list":["post-7642","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-malema","tag-mandela","tag-nasionalisering","tag-winnie-mandela","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7642","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7642"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7642\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7642"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7642"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7642"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}