{"id":7631,"date":"2010-02-18T07:05:40","date_gmt":"2010-02-18T07:05:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7631"},"modified":"2010-02-18T07:05:40","modified_gmt":"2010-02-18T07:05:40","slug":"skeltaal-vir-wittes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7631","title":{"rendered":"Skeltaal vir wittes"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek was al self in die moeilikheid nadat ek Herman Charles Bosman se werke aan studente voorgelees het wat deurspek was van die k-woord.<\/p>\n<p>Die skelwoord vir witmense deur Sothosprekers is &#8216;lekgowa&#8217;, meervoud &#8216;makgowa&#8217;. Die spreker sal hom- of haarself nietemin dadelik verdedig as jy s\u00ea dis &#8216;n skelwoord.\u00a0<\/p>\n<p> Met my omswerwinge in beide die Nguni- en Sothotale het die woord &#8216;lekgowa&#8217; my deurentyd gepla omdat daar altyd draaie geloop is om die woord deur die moedertaalsprekers. <\/p>\n<p> Totdat ek eendag &#8216;n Sepediboek gelees het en op die volgende re\u00ebl afgekom het: [G]o etela makgoweng a dimpsa le maribeng a ditswene (die-ng agter makgowa dui lokaliteit aan). Vry vertaal beteken dit: &#8220;Om te kuier by die &#8216;makgoweng&#8217; van die honde en die slaapplek van die bobbejane.&#8221; Dit het my vermoede bevestig dat dit &#8216;n skelwoord moet wees. <\/p>\n<p> Die woord is &#8216;n Sothowoord en is nie ontleen uit &#8216;n ander taal nie. Dus was die woord daar voordat die inheemse swart volke met die Westerse beskawing in aanraking gekom het. <\/p>\n<p> Die werklike betekenis van die woord word seker in stamskole geleer. Maar soos hulle s\u00ea: Koma ke sephiri, oftewel &#8220;Die stamskool is &#8216;n geheim&#8221;.<\/p>\n<p> Die naaste wat ek kon kom aan die betekenis is iemand wat pla, uittart, skreeu. <\/p>\n<p> Ek sou die woord in dieselfde katagorie plaas as &#8216;kaffer&#8217;. Lekgowa word algemeen op straat en werkplek gebesig. Dit pla egter nie die wittes nie want hulle ken nie die tale nie. <\/p>\n<p> Die wat &#8216;lekgowa&#8217; gebruik kapitaliseer op die onkunde van ander. Hoeveel was al in die moeilikheid oor die k-woord, maar nog nooit is iemand aangespreek oor lekgowa nie! <\/p>\n<p> Dis tyd dat die mense ingelig word oor die ware toedrag van sake en die woord verwyder word uit die openbaar en wetboeke.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/invertory_svarochnye\/\">\u0438\u043d\u0432\u0435\u0440\u0442\u043e\u0440 \u0441<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek was al self in die moeilikheid nadat ek Herman Charles Bosman se werke aan studente voorgelees het wat deurspek was van die k-woord. Die skelwoord vir witmense deur Sothosprekers is &#8216;lekgowa&#8217;, meervoud &#8216;makgowa&#8217;. Die spreker sal hom- of haarself nietemin dadelik verdedig as jy s\u00ea dis &#8216;n skelwoord.\u00a0 Met my omswerwinge in beide die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7631\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skeltaal vir wittes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[8909,7210,8907,8908,8906],"class_list":["post-7631","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-inheemse-tale","tag-kaffer","tag-lekgowa","tag-makgowa","tag-skelwoorde-sepedi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7631","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7631"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7631\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7631"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7631"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7631"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}