{"id":7619,"date":"2010-02-17T06:36:52","date_gmt":"2010-02-17T06:36:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7619"},"modified":"2010-02-17T06:36:52","modified_gmt":"2010-02-17T06:36:52","slug":"uitstappery-bevorder-nie-demokrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7619","title":{"rendered":"Uitstappery bevorder nie demokrasie"},"content":{"rendered":"<p>Die VF Plus het nie met die beslissing van die agbare adjunk-speaker saamgestem dat die opmerkings van mnr. Muleleki George van Cope onparlement\u00ear is en derhalwe deur hom teruggetrek moet word nie. Vryheid van spraak en lede van die Parlement se reg om hulle standpunte onbevange in die Parlement te stel, is &#8216;n basiese fundamentele reg wat aan die hart van ons demokrasie l\u00ea.<\/p>\n<p> Die gevestigde praktyk vir baie jare in Parlemente is dat indien &#8216;n spreker onparlement\u00eare uitsprake maak wat reflekteer op die integriteit van enige ander lid, hy verplig word om dit terug te trek. Daarenteen staan dit enige lid vry om die beleid of besluite van &#8216;n politieke party skerp te kritiseer en is dit sy of haar goeie reg.<\/p>\n<p> Die VF Plus is van mening dat mnr. George nie na enige spesifieke agbare lid verwys het nie, maar wel na die algemene politieke rigting waarheen in Suid-Afrika beweeg word. Die VF Plus was egter verder van mening dat hierdie saak op die gepaste wyse reggestel behoort te word. <\/p>\n<p>Dit moet gedoen word deur die saak op te neem by die Parlement se Re\u00eblskomitee wat hiermee werk. &#8216;n Emosionele uitstappery soos wat deur Cope en die DA vanmiddag gedoen is, bevorder nie hierdie saak nie. So \u2018n uitstappery versterk die ANC se siening dat hy as &#8216;n enkele party oor die funksionering van die demokrasie in Suid-Afrika kan besluit. Dit durf nie toegelaat word nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/malyshi-do-goda\/vse-dlja-kormlenija\/niblery-prorezyvateli-dlja-zubov-schetki\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0441\u0438\u043b\u0438\u043a\u043e\u043d\u043e\u0432\u044b\u0439 \u043d\u0438\u0431\u043b\u0435\u0440 \u0432 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1155993.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus het nie met die beslissing van die agbare adjunk-speaker saamgestem dat die opmerkings van mnr. Muleleki George van Cope onparlement\u00ear is en derhalwe deur hom teruggetrek moet word nie. Vryheid van spraak en lede van die Parlement se reg om hulle standpunte onbevange in die Parlement te stel, is &#8216;n basiese fundamentele &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7619\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Uitstappery bevorder nie demokrasie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5434,8888,8889],"class_list":["post-7619","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-cope","tag-mululeki-george","tag-vryheid-van-spraak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7619","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7619"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7619\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7619"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7619"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7619"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}