{"id":7606,"date":"2010-02-16T05:35:21","date_gmt":"2010-02-16T05:35:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7606"},"modified":"2010-02-16T05:35:21","modified_gmt":"2010-02-16T05:35:21","slug":"pieter-mulder-se-toespraak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7606","title":{"rendered":"Pieter Mulder se toespraak"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMisdaad en die feit dat Suid-Afrikaners nie meer veilig in hulle eie huise voel nie, is een van die ernstigste probleme in die land. As die president dan slegs enkele sinne in sy toespraak aan misdaad wy, beteken dit dat misdaad nie \u2019n prioriteit van die regering is nie,\u201d het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye in die Parlement\u00eare debat oor president Zuma se staatsrede ges\u00ea.<\/p>\n<p> \u201cWanneer gaan die ANC leer om nie die rassekaart te gebruik as hulle van iemand anders verskil\u00a0 nie?\u201d het dr. Mulder gevra.<\/p>\n<p> \u201cWaarom moet al 36 Universiteitskampusse in Suid-Afrika Engels wees? As ek argumenteer dat ten minste twee of drie van hierdie kampusse oorwegend Afrikaans moet wees, met wit, bruin en swart Afrikaanse student, dan word dit deur regeringswoordvoerders \u2018bedekte rassisme\u2019 genoem.\u201d<\/p>\n<p> \u201cAs jy \u2019n Afrikaanse kunstefees hou, is dit skielik rassisme, maar \u2019n Zoeloe-fees in KwaZulu-Natal is nie.\u201d\u00a0 <\/p>\n<p> Dr. Mulder het die president se aankondiging verwelkom dat daar subsidies ingestel gaan word vir maatskappye wat jong onervare werkers aanstel. Hy wou egter weet of hierdie voorstel ook vir jong wit werkers geld.<\/p>\n<p> \u201cDie regering maak \u2019n groot fout as hulle nie kennis neem van die groeiende weerstand en polarisasie wat regstellende aksie by veral jong mense veroorsaak nie. Die swart ryk en middelklas is reeds aansienlik groter as die wit ryk en middelklas. Regstellende aksie neem tans slegs ras in ag en nie ekonomiese vermo\u00eb nie. Om watter rede moet \u2019n swart miljoen\u00ear se kind deur hierdie maatre\u00ebls bevoordeel word, terwyl \u2019n arm wit kind benadeel word?\u201d het Mulder gevra.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/miomare-yachting.com\/ru\/blog\">\u043f\u0440\u043e\u0435\u043a\u0442\u044b \u044f\u0445\u0442 \u0434\u043b\u044f \u0441\u0430\u043c\u043e\u0441\u0442\u043e\u044f\u0442\u0435\u043b\u044c\u043d\u043e\u0439 \u043f\u043e\u0441\u0442\u0440\u043e\u0439\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cMisdaad en die feit dat Suid-Afrikaners nie meer veilig in hulle eie huise voel nie, is een van die ernstigste probleme in die land. As die president dan slegs enkele sinne in sy toespraak aan misdaad wy, beteken dit dat misdaad nie \u2019n prioriteit van die regering is nie,\u201d het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7606\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pieter Mulder se toespraak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[8872,8870,4636,8868,4772,8869,8871],"class_list":["post-7606","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-kunstefees","tag-ongelykheid","tag-pieter-mulder","tag-polarisasie","tag-ras","tag-rassekaart","tag-zoeloe-fees"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7606","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7606"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7606\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7606"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7606"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7606"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}