{"id":7600,"date":"2010-02-15T11:08:41","date_gmt":"2010-02-15T11:08:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7600"},"modified":"2010-02-15T11:08:41","modified_gmt":"2010-02-15T11:08:41","slug":"sokkersentrum-in-braamfontein-beslis-geroof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7600","title":{"rendered":"&#8216;Sokkersentrum in Braamfontein beslis geroof&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nadat PRAAG Vrydag <a href=\"http:\/\/www.praag.co.za\/nuus-magazine-402\/suider-afrika-magazine-400\/7231-2010-kommunikasiesentrum-beroof.html\">&#8216;n berig<\/a> geplaas het oor die YMCA in Braamfontein wat deur &#8216;n groep van ongeveer 25 gewapende mans beroof is, het FIFA, die internasionale sokkerfederasie ontken dat di\u00e9 rooftog hoegenaamd met die W\u00eareldsokkerbeker verband hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ook die dagblad Beeld het dit as &#8216;n <a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/Content\/Suid-Afrika\/Nuus\/1928\/bd0d5ac0d484411e8e2741b9efe2fe58\/15-02-2010-01-14\/Web_gons_oor_Fifa-%E2%80%98inbraak%E2%80%99\">&#8220;internetgerug&#8221;<\/a> afgemaak wat boonop &#8220;vals&#8221; is. PRAAG het intussen die feite met ons bron gekontroleer en kan bevestig dat die rooftog in Braamfontein wel met die W\u00eareldbeker verband hou, maar dat FIFA nog nie amptelik die bestuur van die YMCA-gebou oorgeneem het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die YMCA-gebou in Smitstraat, Braamfontein, is egter wel geoormerk om 700 tot 900 internasionale joernaliste te huisves wat die sokker kom dek. Nie net sou hulle daar teen billike tariewe akkomodasie ontvang nie, maar daar is ook &#8216;n kommunikasiesentrum vir hulle ingerig met die nodige rekenaars, monitors, redigeerbanke en ander elektroniese toerusting om hulle in staat te stel om hul berigte w\u00eareldwyd te versend. Dit is juis hierdie toerusting wat Vrydagoggend geroof is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Saaknr. 731\/02\/2010 is by die Hillbrowse polisiestasie in Johannesburg aangemeld, waarin die roof van &#8220;boumateriaal&#8221; by die YMCA-gebou en die aanhouding van veiligheidswagte met messe en vuurwapens ter sprake is. Die &#8220;boumateriaal&#8221; is egter die elektroniese toerusting wat vir die sokkerjoernaliste bestem was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens ons bron, wat nie sy naam of posisie genoem wil h\u00ea nie, uit vrees &#8220;dat hy sy werk sal verloor&#8221;, was kontrakteurs besig om die toerusting op bestelling in die YMCA-gebou te installeer toe dit geroof is. Eers wanneer die gebou en die installasie voltooi sou wees, sou die plaaslike re\u00eblingskomitee van die sokkerw\u00eareldbeker dit amptelik aan FIFA oorhandig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die feit dat die YMCA-gebou, hoewel bestem vir sokkerjoernaliste, nog nie amptelik onder beheer van FIFA verkeer het nie, word nou gebruik om te ontken dat daar hoegenaamd &#8216;n sokkerverwante rooftog plaasgevind het. Indien Sep Blatter buite sy hotel op straat beroof word, kan &#8216;n mens seker argumenteer dat hy in sy persoonlike hoedanigheid beroof is en dat FIFA dus nie amptelik by die voorval betrokke was nie. Die rooftog word gesien as &#8220;maar net nog &#8216;n rooftog&#8221; wat in Johannesburg op &#8216;n daaglikse basis plaasvind en het geen &#8220;amptelike verband&#8221; met die sokker nie. <em>Die feit dat &#8216;n sentrum vir sokkerjoernaliste egter van kommunikasietoerusting beroof word nog v\u00f3\u00f3r voltooiing en alvorens die joernaliste nog in die land is, spreek egter boekdele oor die veiligheidsituasie in die land.<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die anonieme woordvoerder, sal &#8220;van die kommunikasietoerusting moeilik op die plaaslike mark verkoop kan word, aangesien die rooftog aangemeld is, maar sal waarskynlik elders in Afrika &#8216;n tuiste vind&#8221;.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/crown-of-egypt\/\">treasures of egypt<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/01\/prokuratura-rozsliduye-nezakonnu-rekonstrukciyu-pam-yatnika-arhitekturi-v-centri-harkova-20170504566196\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nadat PRAAG Vrydag &#8216;n berig geplaas het oor die YMCA in Braamfontein wat deur &#8216;n groep van ongeveer 25 gewapende mans beroof is, het FIFA, die internasionale sokkerfederasie ontken dat di\u00e9 rooftog hoegenaamd met die W\u00eareldsokkerbeker verband hou. Ook die dagblad Beeld het dit as &#8216;n &#8220;internetgerug&#8221; afgemaak wat boonop &#8220;vals&#8221; is. PRAAG het intussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7600\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Sokkersentrum in Braamfontein beslis geroof&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[8854,5336,8856,8858,8857,8855,21133,6714,8813],"class_list":["post-7600","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-sokkersentrum-in-braamfontein-beslis-beroof","tag-fifa","tag-hillbrow","tag-joernaliste","tag-polisiestasie","tag-sep-blatter","tag-c115-sokker","tag-wereldbeker","tag-ymca"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7600","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7600"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7600\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7600"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7600"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7600"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}