{"id":7590,"date":"2010-02-15T06:27:16","date_gmt":"2010-02-15T06:27:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7590"},"modified":"2010-02-15T06:27:16","modified_gmt":"2010-02-15T06:27:16","slug":"politieke-meetsnoere-van-die-geldmagte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7590","title":{"rendered":"Politieke meetsnoere van die geldmagte"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Malema, hofnar en mondstuk vir die ANC regering, raak toenemend opdringerig oor die nasionalisering van die Suid-Afrikaanse myne. Mandela het met fyn tydsberekening intussen sy goedkeurende se\u00ebl daarop geplaas en &#8216;n ander dimensie daaraan verleen.<\/p>\n<p> Hierdie dimensie hou beslis vir die w\u00eareldgeldmag &#8216;n bedreiging in, wat hulle tot onmiddellike optrede verplig het. Volgens Max du Preez wat blykbaar sy oor op die ANC-grond het, loop die wit mynbase Malema se drempel plat om hom met behulp van die tjekboek tot ander insigte te bring. Du Preez s\u00ea tewens Malema se fabelagtige rykdom is te danke aan hierdie gebare van die mynboubedryf se welwillendheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dalende mynbouproduksie van naby 7% in 2009 is hoofsaaklik veroorsaak deur die daling van diamantverkope. Anglo American het glo &#8216;n gesonde 450 miljoen dollar daarin gepomp om die bedryf &#8216;n hupstoot te gee deur die myne wat gesluit is weer in produksie te bring.<\/p>\n<p> Die Britse monargie se belangstelling is ook gaande oor die aangeleentheid. Sopas is &#8216;n uitnodiging van koniging Elizabeth aan president Zuma gerig.\u00a0 Die koningin het hom genooi vir n kuiertjie by haar in Buckinghampaleis &#8211; van die 3de tot die 5de Maart 2010 &#8211; waarna ons vermoedelik nie weer n woord sal hoor oor die nasionalisering van die myne nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of het ek die kat aan die stert beet?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/accessories\/\">designer bridal accessories<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/04.09.2017\/kak_biznesu_vybrat_gruzoperevozchika_sovety_eksperta_po_kargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Malema, hofnar en mondstuk vir die ANC regering, raak toenemend opdringerig oor die nasionalisering van die Suid-Afrikaanse myne. Mandela het met fyn tydsberekening intussen sy goedkeurende se\u00ebl daarop geplaas en &#8216;n ander dimensie daaraan verleen. Hierdie dimensie hou beslis vir die w\u00eareldgeldmag &#8216;n bedreiging in, wat hulle tot onmiddellike optrede verplig het. Volgens Max du &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7590\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Politieke meetsnoere van die geldmagte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[227,8838,6539,6059,5267,8837],"class_list":["post-7590","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-anc","tag-buckinghampaleis","tag-malema","tag-myne","tag-nasionalisering","tag-zuma-anglo-american"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7590","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7590"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7590\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7590"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7590"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7590"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}