{"id":7586,"date":"2010-02-14T06:32:33","date_gmt":"2010-02-14T06:32:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7586"},"modified":"2010-02-14T06:32:33","modified_gmt":"2010-02-14T06:32:33","slug":"wie-is-die-afrikaners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7586","title":{"rendered":"Wie is die Afrikaners?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die sporadiese debat oor wie nou eintlik Afrikaners is verskaf \u2018n kykie in die motiewe van sommige deelnemers. Wees verseker dat di\u00e9gene wat kopsere het oor \u2018n definisie van Afrikaners dieselfde persone is wat gekant is teen enige minderheidsregte aan hulle. Die verlammende debat wat beoog word, is ook hopelik \u2018n struikelblok omdat van Afrikaners verwag word om te wonder of hulle hoegenaamd \u2018n etniese entiteit sou wees. Di\u00e9 logika voorsien dat \u2018n groep, wat homself nie in presiese terme kan omskryf nie, nie \u2018n groep is nie en dus nie as \u2018n groep op minderheidsregte kan aanspraak maak nie. \u2018n Volk wat egter net met individuele regte, soos die Afrikaners, tevrede is, bestaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Bekende akademikus en skrywer s\u00ea onlangs: \u201cDie term Afrikaner beklemtoon besondersheid en andersheid. Hierdie begrippe is die wese van \u2018n \u00e9tniese identifikasie. Die Afrikaners is \u2018n groep mense wat lotsgebonde is en voel dat hulle \u2018n besonderse historiese Afrika-agtergrond het. \u2018n Groep mense wat begeer dat hulle simbole van kulturele andersheid soos taal en kultuur deur bepaalde instellings in stand gehou word. Vir hulle is die gebruik van Afrikaans as publieke taal nie net \u2018n instrumentele handeling nie maar \u2018n belangrike eksistensi\u00eble en emosionele komponent van hulle identiteit. Afrikaans bevestig hulle betrokkenheid by die huidige on-demokratiese SA.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kan ander mense, wat nog nie volledig by hierdie omskrywing betrek word nie, hulle uiteindelik aansluit by die Afrikaners? Net soos ander mense hulle by die Portugese, Iere en Italianers kan skaar en sodoende deel word van \u2018n toekomstige lotsverbondenheid is die antwoord op hierdie vraag bevestigend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afrikanervolk aan die einde van die eeu kan aansienlik anders daar uitsien. Of dalk wesenlik dieselfde bly. Tans speel velkleur \u2018n belangrike rol by Suid-Afrika se politieke elite. Etnisiteit en kultuur word egter nog as die belangrikste dryfkragte beskou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Shalom!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">demo slot machine<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die sporadiese debat oor wie nou eintlik Afrikaners is verskaf \u2018n kykie in die motiewe van sommige deelnemers. Wees verseker dat di\u00e9gene wat kopsere het oor \u2018n definisie van Afrikaners dieselfde persone is wat gekant is teen enige minderheidsregte aan hulle. Die verlammende debat wat beoog word, is ook hopelik \u2018n struikelblok omdat van Afrikaners &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7586\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wie is die Afrikaners?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[4112,2188,472,6120,5565,8819],"class_list":["post-7586","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-afrika","tag-afrikaners","tag-etnisiteit","tag-kultuur","tag-taal","tag-wie-is-die-afrikaners"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7586","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7586"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7586\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7586"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7586"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7586"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}