{"id":7568,"date":"2010-02-11T07:49:41","date_gmt":"2010-02-11T07:49:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7568"},"modified":"2010-02-11T07:49:41","modified_gmt":"2010-02-11T07:49:41","slug":"wat-weet-ons","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7568","title":{"rendered":"Wat weet ons?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl Afrikaner\u201dleierskap\u201d, binne-parlement\u00ear en buite-parlement\u00ear, hulself amuseer en hul tyd en kapasiteit, of gebrek daaraan, vul met filosofie\u00eb, teorie\u00eb en goed genuansieerde en kruiperige \u201ckritiek, rakende die onregte wat blankes beleef en die regte van minderhede en dan in die besonder, die van blankes in Suid Afrika en nog meer spesifiek die van die Afrikanervolk en die maniere oor hoe hom daardie regte te verkry en te behou, is die tyd om reddingsaksies te beplan en implementer, besig om uit te loop. Of eerder uit te hardloop\u2026<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens beskikbare inligting is daar by benadering 50 miljoen mense in die land. Alhoewel ek glo, dat die Afrika-immigrante, wettiges en onwettiges\u00a0 in ag genome, die syfer, heelwat ho\u00eb as 60 miljoen sal dryf. Nietemin, dit beteken dat daar ongeveer 4 miljoen blankes is en die res van die 46 miljoen plus, is nie-blank.<\/p>\n<p> Van die 4 miljoen blankes leef omtrent 25% (1miljoen), in absolute armoede en in plakkerskampe, bywoners in agterplase ens.<\/p>\n<p> Van die 46 miljoen nie-blankes, is ongeveer 2 miljoen, ryk tot skatryk, tot miljoen\u00ears, multi-miljoen\u00ears en \u2018n hele paar biljoen\u00ears. Na bewering is daar meer as 20\u2019000 swart miljoen\u00ears. Die res van die nie-blankes leef in verskillende vlakke van armoede, wisselend van, loon arbeiders, tot minimum loon arbeiders, tot staatstoelae ontvangers, tot van dag tot dag oorlewing deur los werkies, bedel en of misdaad, tot \u201cbestaansekonomietjies\u201d en \u201cruilhandel\u201d in die platteland.<\/p>\n<p> Daar is ongeveer 5 miljoen persoonlike belasting betalers, wat dus min of meer kan beteken, dat hulle bestaan uit die 3 miljoen blankes wat steeds werk en of besighede het en uit die plus minus 2 miljoen swart \u201cdiamante\u201d. <br \/> \u2018n Krimpende belastingbron en gans wat die goue eiers l\u00ea, wat gewurg word om die infra-struktuur, dienste, maatskaplike befondsing van miljoene en die vergrype van die korruptes in posisies van mag, te finansier! <br \/> Hoe lank nog voor \u2018n totale inploffing van die ekonomie? <br \/> Watter vrugte sal die daaruitvoortspruitende chaos dra?<\/p>\n<p> Waar die swart diamante hoofsaaklik bestaan uit swartes wat ryk is as gevolg van \u201cRegstellende Aksie\u201dposte in die staatsdiens en privaatsektor, en Swart Ekonomiese Bemagtiging, wat aan hierdie onverdienstelikes uitgedeel is, as gevolg van diskriminerende wetgewing, sentiment en aksies teen blankes en die algemene rugraatlose oorgawe, aanvaarding en anti-blanke samewerking, van kruipende, sowel as liberale blankes.<\/p>\n<p> Met elke sodanig bevoordeelde swarte wat dien as ekstra koste vir die belastingbetaler, as die staat hom dra en as ekstra koste vir die verbruiker, as die privaatsektor hom dra. In diensgeneemdes en of besitters van \u201ckapitaal\u201d, wat as bates moes dien, maar slegs bydra tot die kostestukture. Leierskap wat moes lei na veiligheid en voorspoed, maar wat slegs lei tot hul eie persoonlike veiligheid en voorspoed, maar tot die toenemende lyding en agteruitgang en verval, van die res van die land en bevolking!<\/p>\n<p> Aan diegene in die blanke gemeenskappe, wat reeds so ver gebreinspoel is dat hul dink die \u201csuksesvolle\u201d swartes is waar hul is uit verdienste, net die volgende:<br \/> In Apartheid Suid Afrika, met blankes wat na bewering alles verniet gekry het en op elke denkbare manier bevoordeel was, was daar nie iets soos \u2018n blanke staatsdiensamptenaar, wat \u2018n miljoen\u00ear was, of geword het nie. En die enkelinge wat dit wel min of meer vermag het, was kort voor lank in die tronk vir diefstal en bedrog. <br \/> Die meerderheid senior swart staatsamptenare vandag, is egter miljoen\u00ears\u2026 <br \/> Wat het verander? <\/p>\n<p> Nietemin, die prentjie hierbo wys vir ons dat daar minstens 44 miljoen swartes is, wat \u2018n radikale ommeswaai van die status quo, as voordelig vir hulself, sou beskou.\u00a0 <\/p>\n<p> Met ander woorde, daar is minstens 44 miljoen swartes, wat uiters vatbaar sou wees, vir enige vorm van opstoking tot massa anti-blanke \u201cxenofobie\u201d! <\/p>\n<p> Vier en veertig miljoen swartes, wat as en wanneer hul deur opstokers en aanhitsers oortuig word en glo dat alle swartes in alle stede, dorpe en streke van die land, besig is om blankes uit te wis, te verkrag en te beroof, en dat hul dus op geen manier gekeer, gevang of aanspreeklik gehou kan of gaan word nie, sal doen wat die swart riemtelegramme en bostelegrawe al sedert die sestigerjare aan hul \u201cbeloof\u201d! En dit met al die primitiewe, wrede barbaarsheid, inherent tot hul ras!<\/p>\n<p> HIERUIT SPRUIT DIE VOLGENDE LEWENSBELANGRIKE VRAE:<\/p>\n<p> 1.\u00a0\u00a0\u00a0 Is die swart regering, sy alliansie kamerade en staat, besig om hierdie 44 miljoen plus, onrustige, \u201carm\u201d swartes te passifeer, of eerder om hul op te sweep?<\/p>\n<p> 2.\u00a0\u00a0\u00a0 Het die swart regering en staat, al ooit in die openbaar, die swart bevolking en swart amptenary in die bek geruk oor hul anti-blanke diskriminasie? <\/p>\n<p> 3.\u00a0\u00a0\u00a0 Het die ANC regering al ooit een van sy ampsdraers of vennote in sy onheilige alliansie, in die openbaar in die bek geruk, oor anti-blanke opstoking en verdagmakery?<\/p>\n<p> 4.\u00a0\u00a0\u00a0 Sal die swart regering en staat dit waag om moontlik die swart massa stem en ondersteuning te verloor, deur swartes prontuit en oortuigend in die openbaar in te lig dat daar geen tyd in Suid Afrika sal wees, waar swartes blankes se eiendom of lewens in massa, mag bedreig of roof nie? En indien hul dit sou\u00a0 waag, dat die staat sy volle gewapende magte teen sulke swartes sal gebruik?<\/p>\n<p> 5.\u00a0\u00a0\u00a0 Wat sal die swart regering en staat doen, as of wanneer die swart damwal breek, sonder die regering se stilswyende goedkeuring, en die moordende, geweldadige swart vloed spoel oor die blankes van die land?<\/p>\n<p> 6.\u00a0\u00a0\u00a0 Verstaan en erken die swart regering en staat, die krisis wat blankes in die land beleef? Indien wel, gee hul enigsins werklik om, of dra dit hul stilswyende goedkeuring weg?<\/p>\n<p> 7.\u00a0\u00a0\u00a0 Toon die swart regering en staat, enige tekens dat hul die bedreigings teen blankes se veiligheid, eiendom, bronne van inkomste, verkose kultuur en lewenswyse, wil of kan neutraliseer?<\/p>\n<p> 8.\u00a0\u00a0\u00a0 Toon die binne-parlement\u00eare verteenwoordigers van die blankes en die van die Afrikaners, enige insig in, of daadwerklike intensies of vermo\u00eb, om die swart regering en staat, te verplig om hul verpligting teenoor ons mense na te kom? Of uiter hul slegs nou en dan konflikvermydende, sagte \u201crepudierings\u201d aan hul verdrukkende swart parlement\u00eare \u201ckollegas\u201d en dan veral oor sake wat nie lewe en dood behels nie, maar gaan oor die \u201csagter\u201d verdrukkings soos kultuur en taalverdrukking?<\/p>\n<p> 9.\u00a0\u00a0\u00a0 Wat is die nut van blanke parlement\u00eare verteenwoordigers, as hul \u201cteenwoordigheid\u201d, nie lewe en dood sowel as brood en botter bedreigings, van die Afrikanervolk aanspreek en oplos nie. In die afgelope 16 jaar, het die toestand van Afrikaners, drasties versleg onder die \u201cdiensbeurt\u201d\u00a0 van hierdie verteenwoordigers, terwyl die toestand van die \u201cverteenwoordigers\u201d, verbeter het! <\/p>\n<p> 10.\u00a0\u00a0\u00a0 Toon sommige buite-parlement\u00eare Afrikaner verteenwoordigende groepe of individue, insig en daadwerklike intensies of vermo\u00eb, om die Afrikaner te verdedig en \u201cred\u201d?<\/p>\n<p> 11.\u00a0\u00a0\u00a0 Kan die vryheidsgesinde Afrikaner, in die Afrika milieu, verwag en glo dat enige iemand of groep, \u2018n toestand van Afrikaner behoud, veiligheid en voorspoed kan skep, sonder daadwerklike ingryping, vreeslose konflikhantering en as nodig, oorgang tot fisiese verset, wat dit ookal mag vereis?<\/p>\n<p> 12.\u00a0\u00a0\u00a0 Kan die identiteitslose liberale gemiddelde Afrikaner en ander blankes, verwag dat blankes en Afrikaners se toestand en lot in Suid Afrika, sal beter word, sonder daadwerklike ingryping deur blankes, tot voordeel van blankes? As hierdie liberale idiote so dink, watter kans bestaan daar dat hul reg is?<\/p>\n<p> Ek moedig elkeen aan om hierdie vrae te deurdink en te antwoord aan die hand van: <br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 die Afrika en Suid Afrika geskiedenis tot nou, <br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 swartes se uitsprake tot nou, <br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 tipiese swart sentiment jeens blankes en gevolglike besluite en aksies,<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 gebeure, anti-blanke wette, die toepassing daarvan en kriminaliteit\u00a0 wat ons blankes en Afrikaners raak tot nou, <br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 die ras en gesindheid van ons mense se aanvallers tot nou en <br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 die regering se stilswye en ontkennings daaroor, <br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 sowel as die reaksie en optrede, of eerder gebrek daaraan, van blanke parlement\u00eare verteenwoordigers, daaroor.<\/p>\n<p> Kyk dan of jy tot enige antwoord kan kom wat verskil van die ondergenoemde:<\/p>\n<p> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Geen swart party in die land sal sy swart massa ondersteuning behou as hy opentlik blanke belange beskerm nie. Daarom sal hy nie!<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Geen \u201cmulti-rassige\u201d party soos die DA sal \u2018n wesentlike swart ondersteuningsbasis kan bou, as die persepsie bestaan dat die party blanke belange beskerm nie. Sonder wesentlike swart ondersteuning sal die party met tyd in die niet verdwyn, of vir ewig soos \u2018n puisie op \u2018n vark se gat sit met geen waarde anders as om die reeds lelike vark verder te ontsier nie. Daarom sal hy nie blanke belange beskerm nie.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 As daar \u2018n massa swart opstand plaasvind teen blankes, sal geen swarte of swart party wat nie saam uitgemoor wil word nie, opstaan en die blankes beskerm nie. Daarom sal hulle nie.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Indien \u2018n swart regering of party teen die massa swartes sou optree, sou daardie regering of party, indien hul oorleef, nooit weer politieke ondersteuning kry nie en dus nooit weer by die belastingtrog kan vreet nie. Daarom sal hulle nie.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Geen blanke of Afrikaner party, kan binne-parlement\u00ear, enige wetgewing ter beskerming van blankes of Afrikaners deurvoer nie, aangesien hulle\u00a0 as \u2018n absolute minderheid en die teiken van die meerderheid, altyd ondergetrap sal word in \u2018n stelsel van die tiranie van multi-rassige \u201cdemokrasie\u201d.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Die antwoord vir ons blanke en Afrikaner probleem, is dus buite-parlement\u00ear.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Ons kan slegs ons eie heil bewerkstellig waar ons geldende en afdwingbare besluite oor onsself neem.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Ons sal dit slegs kan vermag as ons buite die huidige politieke bestel is en ons eie staatsmag besit, met die vermo\u00eb om dit af te dwing.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Die kans dat die swart regime ons daardie vermo\u00eb om ons eie heil te bepaal, sal vreedsaam toelaat, is amper nul. <br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Ons sal dus gereed moet wees om ons vryheid te verwerf met sweet en bloed.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Hoe langer ons wag, hoe moeiliker raak dit.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Hoe meer mag ons het, ekonomies en andersins, hoe nader is ons aan \u2018n posisie van magsbalans en hoe groter is die kans dat ons, ons vryheid kan verwerf met geen of indien wel, dan beperkte bloedvergieting.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Bleeksiel leiers is tot ons direkte nadeel omdat hul geen ware respek by swart leiers afdwing nie.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Sterk leiers en die vermo\u00eb om daardie leiers op enige en alle maniere\u00a0 te beskerm, teen die regime, sy handlangers en verraaiers, is \u2018n vereiste. <br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Die meeste wat ons van die buiteland kan verwag, is dat hulle weke na die blanke\u201cslagting\u201d begin het, uitsprake sal maak wat hul afkeur in die geweld aantoon. Sommige state sal wel betrokke probeer raak, aan die swart kant, as hul sien die Afrikaners wen.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Die voortbestaan, vrede, veiligheid, voorspoed en leef volgens eie Afrikaner verkose leefwyse en kultuur, is slegs moontlik binne \u2018n Afrikaner beheerde staat.<br \/> &#8211;\u00a0\u00a0\u00a0 Die alternatiewe is:<br \/> i.\u00a0\u00a0\u00a0 Vlug landuit as en wanneer jy kan, na waar wie ookal jou sal aanvaar.<br \/> ii.\u00a0\u00a0\u00a0 Knak die knie en word een met die multi-kult RSA en\u00a0 \u201cglobale\u201d w\u00eareld en gee namens jouself en nageslagte alle aanspraak op, op rassuiwerheid, Eerste W\u00eareld standaarde, beskawing, opleiding, kultuur en lewenswyse.<br \/> iii.\u00a0\u00a0\u00a0 Sterf sinneloos aan die hand van barbare, omdat jy nie jou volk wou erken en jou by hul wou skaar vir kollektiewe verdediging en selfbeskikking nie.<\/p>\n<p> Hoeveel eer en \u201cmenslikheid\u201d is daar in elk geval daarin om jou eie familie en nageslagte te verdoem tot slawe en onderdruktes in hul eie land? As een van die bleeksiele belangrik genoeg was om sy naam in \u2018n geskiedenis boek te noem, as wat sal hy genoem word:<\/p>\n<p> Slapsiel wat oorgegee het en die res van sy lewe te bang was om teen sy en sy nageslagte se slaafskap en vertrapping op te staan?<\/p>\n<p> \u201cGroot gelowige\u201d, wat sy eie ras en volk verraai het, ten einde \u2018n deur die geskiedenis bewysde, onverdienstelike ras en volkere, te help om sy eie volk te onderdruk?<\/p>\n<p> Saakmakende ondersteuner en propagandis van die demoniese geloof van Humanisme, wat die mensdom help verwoes het deur kwantiteit mense as meer waardevol as kwaliteit mense te verklaar en te behandel en sodoende die mens oortyd reduseer het tot net nog \u2018n soogdier in \u2018n geveg vir dag tot dag oorlewing?<\/p>\n<p> Afrikaners sal baie vinnig moet besluit waar hul staan en dan met oortuiging hul gewig by daardie saak ingooi. Eersdaags sal die keuse om wel \u2018n keuse te maak, nie meer jou beskore wees nie!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u043a\u0430\u043a \u0437\u0430\u043f\u043e\u043b\u043d\u044f\u0442\u044c \u043c\u0435\u0434 \u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/nahnews.org\/160337-kto-pomogaet-xarkovchanam-skryvatsya-ot-mobilizacii\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl Afrikaner\u201dleierskap\u201d, binne-parlement\u00ear en buite-parlement\u00ear, hulself amuseer en hul tyd en kapasiteit, of gebrek daaraan, vul met filosofie\u00eb, teorie\u00eb en goed genuansieerde en kruiperige \u201ckritiek, rakende die onregte wat blankes beleef en die regte van minderhede en dan in die besonder, die van blankes in Suid Afrika en nog meer spesifiek die van die Afrikanervolk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7568\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wat weet ons?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[8789],"class_list":["post-7568","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-wat-weet-ons"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7568","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7568"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7568\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7568"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7568"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7568"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}