{"id":7558,"date":"2010-02-10T14:59:53","date_gmt":"2010-02-10T14:59:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7558"},"modified":"2010-02-10T14:59:53","modified_gmt":"2010-02-10T14:59:53","slug":"mthethwa-en-cele-mislei-publiek-oor-vuurwapens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7558","title":{"rendered":"Mthethwa en Cele mislei publiek oor vuurwapens"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se uitspraak dat net wetstoepassers vuurwapens behoort te dra, is \u2018n erkenning dat die regering burgerlikes wil ontwapen. Die minister trap klei oor vuurwapens en weerspreek homself. Mthethwa s\u00ea nou dat sedert 2005 bykans een miljoen vuurwapens uit sirkulasie geneem is. Verlede jaar in die parlement antwoord hy op \u2018n vraag (hieronder aangeheg) van my en s\u00ea sedert 1 Julie 2004 (toe die nuwe wet ingestel is) is 125 716 vuurwapens by die polisie ingehandig. In dieselfde antwoord s\u00ea hy dat van 1 Julie 2004 tot 30 Junie 2009 is op slegs 104 880 onwettige vuurwapens beslag gel\u00ea. Dit is prakties onmoontlik om in net een jaar ongeveer 800 000 vuurwapens uit sirkulasie te haal. Die minister mislei die publiek oor vuurwapens,\u201d s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die Vryheidsfront Plus.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0<\/p>\n<p>\u201cKommissaris Bheki Cele mislei ook die publiek. Die minister het op \u2018n ander vraag van my in die parlement erken hy kan nie s\u00ea hoeveel misdade is gepleeg deur eienaars van wettige vuurwapens of deur persone met gesteelde of onwettige vuurwapens nie (antwoord hieronder). As die minister nie eers weet hoeveel misdade met onwettige vuurwapens gepleeg is nie, hoe kan Cele s\u00ea die impak wat die polisie op die getal onwettige wapens in omloop maak, word gesien in die toename in mesmoorde. Die minister en die kommissaris weerspreek hulleself en mekaar en is \u2018n bewys dat hulle \u2018n veldtog voer teen wettige vuurwapeneienaars,\u201d s\u00ea Groenewald.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cVan die instelling van die nuwe Vuurwapenwet voer die regering \u2018n vendetta teen wettige vuurwapeneienaars. Dit word nou voortgesit en is duidelik in die uitsprake van<\/p>\n<p> Mthethwa in Oktober verlede jaar toe hy ges\u00ea het die buitensporige misdaad in Suid-Afrika is deels te wyte aan die ho\u00eb getal vuurwapens onder burgerlikes. Dit is opgevolg deur pres. Jacob Zuma wat dieselfde maand by Tzaneen in Limpopo ges\u00ea dat te veel vuurwapens in die hande van burgerlikes is. Burgerlikes het vuurwapens nodig om hulleself te verdedig teen misdadigers as gevolg van die ho\u00eb misdaadsyfers in Suid-Afrika. Indien misdaadsyfers laag is sal burgerlikes hulleself minder bewapen en sal daar dan minder vuurwapens in omloop wees. Die plig is op die minister en kommissaris om misdaad effektief te beveg, dan sal daar minder vuurwapens wees,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/uslugi-poligrafa\">\u0434\u0435\u0442\u0435\u043a\u0442\u043e\u0440 \u043b\u0436\u0438 \u043f\u0440\u043e\u0432\u0435\u0440\u0438\u0442\u044c \u0441\u0435\u0431\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se uitspraak dat net wetstoepassers vuurwapens behoort te dra, is \u2018n erkenning dat die regering burgerlikes wil ontwapen. Die minister trap klei oor vuurwapens en weerspreek homself. Mthethwa s\u00ea nou dat sedert 2005 bykans een miljoen vuurwapens uit sirkulasie geneem is. Verlede jaar in die parlement antwoord hy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[227,7186,8268,8775,8776],"class_list":["post-7558","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-anc","tag-cele","tag-mthethwa","tag-ontwapen","tag-vuurwapenwet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7558","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7558"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7558\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7558"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7558"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7558"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}