{"id":7556,"date":"2010-02-10T08:49:18","date_gmt":"2010-02-10T08:49:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7556"},"modified":"2010-02-10T08:49:18","modified_gmt":"2010-02-10T08:49:18","slug":"ockham-se-skeermes-en-die-geval-sandra-laing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7556","title":{"rendered":"Ockham se skeermes en die geval Sandra Laing"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Sandra Laing is \u2018n vrou wat in 1955 op die dorp Piet Retief gebore  is, en die onderwerp van die rolprent <a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Skin_%282009_film%29\">Skin<\/a>. Beide  haar ouers was glo blankes gewees, maar me Laing is op die oog af nie  \u2018n blanke nie. Sy lyk na \u2018n swart of gekleurde dame en het ook later van  tyd met \u2018n swart man getrou. As gevolg hiervan het sy \u2018n uitgeworpene  geword in die ou Suid-Afrika, en is sy byvoorbeeld uit die kosskool  geskors. Skin is terloops waarskynlik 90 minute se moeisame en  ongebreidelde anti-apartheidspropaganda, waarvoor hulle in die teater  Valoid ipv springmielies sal moet verkoop. Ek weet nie of Bill Gates  genoeg geld het om my te betaal om in \u2018n teater te moet gaan sit om dit  te verduur nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Me Laing se voorkoms kan glo toegeskryf word aan \u2018n baie seldsame  verskynsel, waarvolgens daar moontlik iewers in haar voorgeslagte \u2018n  swart voorouer was, en wie se gene gelei het tot haar voorkoms. Dis  seker \u2018n moontlikheid, maar ek wonder of Ockham se Skeermes, ook bekend  as die \u201ckeep it simple, stupid\u201d-beginsel nie hier van toepassing kan  wees nie. Alhoewel die meeste Afrikaners weliswaar iets soos 7% gene van  nie-Europese afkoms het, wonder ek of \u2018n eenvoudiger verklaring nie kan  wees dat mevrou Laing senior, haar ma, nie oor die tou getrap het met  iemand van \u2018n ander bevolkingsgroep nie. Natuurlik sou mevrou Laing  senior, gegewe die destydse wetgewing, dit ten sterkste ontken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel daar vaderskapstoetse op meneer Laing, haar vermeende pa,  gedoen is, was dit in die dae voor DNS-toetse. Al wat die toets kon s\u00ea,  was dat hy nie uitgesluit kon word as haar pa nie. Daar was nie sprake  van die een-in-\u2019n-miljard akkuraatheid van moderne DNS-toetse nie. Sover  my kennis strek, is daar nooit \u2018n DNS-toets op haar en haar pa gedoen  toe DNS-toetse eers wyd beskikbaar geword het nie. Meneer Laing senior  en sy vermeende dogter het ook kontak verbreek. Wat eweneens interessant  is, is dat meneer Laing glad gedreig het om Sandra om die lewe te  bring, as sy met hom kontak sou maak. Het hy miskien vermoed alles is  nie pluis nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel ek geen bewyse hiervoor het nie, vertel my kennis van die  menslike natuur en menslike swakheid my dat die moontlikheid bestaan dat  Sandra Laing se geval miskien nie heeltemal die apartheidsmelodrama is  wat aan ons voorgehou word nie.  Daar is myns insiens wel \u2018n  moontlikheid dat dit eerder \u2018n verhaal van ontug oor rasgrense heen kan  wees, met die gevolglike verwerping wat in baie samelewings, en nie net  die ou Suid-Afrika nie, daarmee gepaard sou gegaan het. Dis heel moontlik dat <a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/Content\/Rubrieke\/Gasrubriekskrywers\/2149\/0500dd19897040a39fa5061c91768508\/09-02-2010-11-08\/Ganse_nasie_de_moer_in\">Henry  Jeffreys in Beeld<\/a>, soos mens nou maar gewoond geraak het, die kat  weer eens aan die stert beet het in sy tranerige gekerm oor hoe lelik  iemand glo met me Laing was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Lees ook Anton Barnard se daaglikse rubrieke en kommentaar op sy woernaal, <\/em><strong><a href=\"http:\/\/samizdat.tk\">SAmizdat<\/a><\/strong><em>.<\/em><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u0444\u043e\u0440\u043c\u0430 86<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sandra Laing is \u2018n vrou wat in 1955 op die dorp Piet Retief gebore is, en die onderwerp van die rolprent Skin. Beide haar ouers was glo blankes gewees, maar me Laing is op die oog af nie \u2018n blanke nie. Sy lyk na \u2018n swart of gekleurde dame en het ook later van tyd &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7556\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ockham se skeermes en die geval Sandra Laing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[4938,8773,8769,8772,8770,8771],"class_list":["post-7556","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-apartheid","tag-melodrama","tag-ockham-se-skeermes-en-die-geval-sandra-laing","tag-ontug","tag-sandra-laing","tag-skin"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7556","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7556"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7556\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7556"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7556"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7556"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}