{"id":7552,"date":"2010-02-10T08:09:53","date_gmt":"2010-02-10T08:09:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7552"},"modified":"2010-02-10T08:09:53","modified_gmt":"2010-02-10T08:09:53","slug":"wie-het-gebaat-by-die-oorgawe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7552","title":{"rendered":"Wie het gebaat by die oorgawe?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek het nou &#8216;n hele paar artikels gelees rakende die 20ste viering van die gewraakte vrylating van 2 Februarie 1990.<\/p>\n<p> Vele braak gal oor die aangeleentheid, en ander is &#8220;ontnugter&#8221;. Dan is daar diegene wat dit besing.<\/p>\n<p> &#8216;n Mens kan nie help om te wonder wie was die begunstigdes nie. Die blanke oor die algemeen voel hy is verontreg. Baie Afrikane voel ook dat hulle verontreg is, en met reg. <\/p>\n<p> Talle stamme het waarskynlik meer lede gehad as die terreurgedrewe ANC.<\/p>\n<p> &#8216;n Wyse man sou mos geweet het dat die weg na vrede behoorlike heinings tussen bure is. <\/p>\n<p> Dink nou as jy &#8216;n kompleks het met geen heinings nie, en almal hou honde aan, en die kinders kan speel waar hulle wil. Ek gaan nou nie baie ingenome wees met die buurman se hond wat voor my deur &#8216;n bol kom maak nie.<\/p>\n<p> &#8216;n Wyse man sou dus errder wou onderhandel oor die posisie van die heinings, en wie hoeveel daarvan betaal. <\/p>\n<p> Die stelsel van &#8216;n groot heining om die kompleks en net een wat &#8216;n hond mag aanhou en hy dinges net waar hy wil is tog ook nie die antwoord nie.<\/p>\n<p> Wie het namens wie se belange onderhandel by Kemptonpark?<\/p>\n<p> De Klerk en sy oorgawespan het immers nie vir ons onderhandel nie. Hulle almal het mos nou al gebieg daaroor. So het die ANC ook nie vir die swart publiek onderhandel nie.<\/p>\n<p> Hulle sal almal doodstil wees oor die antwoorde, maar vir ons om die werklike probleem te kan sien moet ons by die antwoord uitkom. Na die lees van baie artikels en opsommings kan mens n paar maatstawwe gebruik om die vrae te stel.<\/p>\n<p> 1. Wie was die borge van die voorafgaande onderhandelings sedert die middel tagtigs?<\/p>\n<p> 2. Wie was die befondsers van die ANC terwyl hulle internationaal as teroriste beskou was?<\/p>\n<p> 3. Wie het voordeel getrek of trek nou nog voordeel uit die chaos wat heers?<\/p>\n<p> In die res van Afrika weet ons dat die mynwese in Angola gedy het tydens die oorlog, en dit &#8216;n finansiele voordeel was om &#8220;bloeddiamante&#8221;uit die markte te hou.<\/p>\n<p> Ons weet ook dat die Angolese se oliekontrakte baie met die oorlog te doen gehad het.<\/p>\n<p> As ons nou na Mosambiek kyk, dan sien ons weer dat groot plantasies nou aangeplant word op spotgoedkoop grond, duisende hektare word onder suikeriet gesit. <\/p>\n<p> So kan ons aangaan en sien wie trek werklik voordeel uit die situasies wat rampspoedig ge\u00ebindig het.<\/p>\n<p> Heelwat Joodsbeheerde maatskappye het bydraes gelewer tot die voorafgaande onderhandelinge. Dit laat mens wonder wie verteenwoordig was met die onderhandelinge? <\/p>\n<p> As de Klerk werklik in vrede belang gestel het, sou hy eerder met alle partye gesels het, soos met die verskeie tradisionele leiers en aan die ANC alleen &#8216;n aandeel in die onderhandelinge gegee het as &#8216;n gelyke van ander belangegroepe. Die verskeie stamkapteins sou vir hulle eie mense se voordele onderhandel het.<\/p>\n<p> So het dit gekom dat daar nie direkte verteenwoordiging was vir die grootste finansiele rolspelers nie. Wie sou dan namens hulle onderhandel het? Of sou hulle enige iets aanvaar het? <\/p>\n<p> Nee, hulle sou sekerlik nie enige iets aanvaar het nie, veral nie as hulle die borge van vele onderhandelings was nie. <br \/> Dit laat my dink dat niemand by die onderhandelingstafels teenwoordig was om hul eie mense se belange te beskerm nie, maar wel die van die borge. <\/p>\n<p> As mens nou verder gaan kyk na die hoeveelheid maatskappye wat bevoordeel is deur die vervreeming van staatsbates, die hoeveelheid myngroepe en groot industrie\u00eb wat hulle hoofkantore verskuif het na Britanje en elders. Of die klein winsies wat hierdie maatskappye toon ten spyte van verbeterde werksmetodes ens.<\/p>\n<p> Die invloed van die Suid-Afrikaanse myne, en maatskappye op die beurse in die buiteland, laat &#8216;n mens wonder wat regtig gebeur het tydens die onderhandelings?<\/p>\n<p> Dit help ook nie mens vra die wat betrokke was nie, want hulle weet werklik nie, elkeen het maar sy geheime opdrag uitgevoer, sommige met &#8216;n belofte van &#8216;n direkteurskap iewers, ander internationale glorie en ander &#8216;n suigstokkie.<\/p>\n<p> Kan iemand dalk lig werp op die begunstigdes?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/game-of-thrones\/\">you play<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het nou &#8216;n hele paar artikels gelees rakende die 20ste viering van die gewraakte vrylating van 2 Februarie 1990. Vele braak gal oor die aangeleentheid, en ander is &#8220;ontnugter&#8221;. Dan is daar diegene wat dit besing. &#8216;n Mens kan nie help om te wonder wie was die begunstigdes nie. Die blanke oor die algemeen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7552\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wie het gebaat by die oorgawe?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[5631,8058,8767],"class_list":["post-7552","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-fw-de-klerk","tag-roelf-meyer","tag-wie-het-gebaat-by-die-oorgawe-van-2-februarie-1990-mandela"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7552","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7552"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7552\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7552"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7552"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7552"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}